Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2019 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1
0548/21/O/N/19 · 30 marks · ≈34 min
The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.
Question paper8 pages








Mark scheme4 pages
Answers below. Sit the paper first if you are practising.




Paper as text
Question paper, page 1
* 0 2 6 4 4 3 6 4 9 7 * This document consists of 7 printed pages and 1 blank page. DC (KN) 185879/1 © UCLES 2019 [Turn over Cambridge Assessment International Education Cambridge International General Certificate of Secondary Education AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2019 Approx. 35–45 minutes Candidates answer on the Question Paper. No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions in the spaces provided. Dictionaries are not allowed. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die blokkies boaan hierdie bladsy. Skryf met ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. Beantwoord al die vrae in die ruimtes wat daarvoor verskaf is. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ’n vraag gegee.
Question paper, page 2
2 0548/02/O/N/19 © UCLES 2019 Oefening 1 Luister na ʼn radioverslaggeefster se beskrywing van ʼn noodsituasie op see. Beantwoord die vrae deur ’n regmerkie (✓) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die stelling waar of onwaar is. Jy sal die verslag twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Waar Onwaar 1 Die kreefboot is in Port Elizabeth gekoop. [1] 2 Die bemanning het probeer keer dat die boot sink. [1] 3 Die seewater is gewoonlik daardie tyd van die jaar warm. [1] 4 Die vissermanne is in ʼn reddingsboot land toe geneem. [1] 5 Manie Snyman kon een van sy besittings red. [1] 6 Peterson en Snyman dink hulle het self die lekkasie veroorsaak. [1] [Totaal: 6]
Question paper, page 3
3 0548/02/O/N/19 © UCLES 2019 [Turn over Oefening 2 Luister na ʼn gesprek tussen Redi Dlamini, ʼn voëlliefhebber, en Denzil Moolman, ʼn werknemer by ʼn voëlpark. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies en ’n regmerkie (✓) in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 7 Birds of Eden A bied soms voëlvertonings aan om besoekers te lok. B het groot hokke waarin voëls vry kan rondvlieg. C gee voëls die geleentheid om byna natuurlik te leef. D gee voëls die geleentheid om heeltemal vry te wees. [1] 8 Watter stelling is korrek? A Daar is ʼn maasdraadkoepel rondom Birds of Eden. B Om Birds of Eden is daar 25 kilometer kabel tussen pale. C Birds of Eden bestaan meestal uit inheemse woud. D Birds of Eden bestaan slegs uit inheemse woud. [1] 9 Denzil sê A voëls moet altyd self kos in die voëlpark soek. B personeel van Birds of Eden verskaf sommige voëlkos. C voëls baklei met mekaar oor vrugte en sade. D besoekers klim soms tot hoog in geelhoutbome. [1]
Question paper, page 4
4 0548/02/O/N/19 © UCLES 2019 10 In die voëlpark is A tien soorte papegaaie. B twee soorte papegaaie. C minder as tien soorte papegaaie. D baie soorte papegaaie. [1] 11 Vir die mense van Birds of Eden is hul hoofdoel A opvoeding van die publiek. B versorging van voëls. C bewaring van die natuur. D bewaring van plantspesies. [1] [Totaal: 5]
Question paper, page 5
5 0548/02/O/N/19 © UCLES 2019 [Turn over Oefening 3 Luister na ʼn gesprek tussen die joernalis, Tom Ellis, en die 84-jarige Anna Otto oor haar vakansie in Nieu-Seeland. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 12 Die hoofrede vir Anna se besoek aan Nieu-Seeland: …[1] 13 Buitelugaktiwiteite waarvan Anna hou: (i) bergfietsry (ii) waterski (iii) …[1] 14 Anna glo ʼn mens moet: (i) soveel moontlik uit die lewe kry. (ii) … [1] 15 Die deel van Nieu-Seeland waar die valskermsprong plaasgevind het: …[1] 16 Die hoogte waarop Anna uit die vliegtuig gespring het: …[1] 17 Hoe Anna gevoel het toe sy van bo af op die aarde afkyk: …[1] 18 Avontuurlike dinge wat Anna nog wil doen: (i) vlerksweef (ii) in ʼn hok …[1] (iii) …[1] [Totaal: 8]
Question paper, page 6
6 0548/02/O/N/19 © UCLES 2019 Oefening 4 Luister na die gesprek tussen ʼn leerder, Florence, en ʼn beroepsvoorligter, mnr. Van Rooyen, oor die keuse van ʼn loopbaan. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 19 Noem twee maniere waarop werktoestande in die toekoms gaan verander. (i) … …[1] (ii) … …[1] 20 Watter eienskap moet mense volgens Zara Jones in die toekoms hê? … …[1] 21 Wat doen slim jong mense, volgens mnr. Van Rooyen, om hulle vir die toekoms voor te berei? Gee twee besonderhede. (i) … …[1] (ii) … …[1] 22 Hoekom is dit volgens baie ouers belangrik om aan ʼn universiteit te studeer? Gee twee besonderhede. (i) … …[1] (ii) … …[1]
Question paper, page 7
7 0548/02/O/N/19 © UCLES 2019 23 Wat kan gebeur as studente ʼn kursus volg waarvan hulle nie hou nie? Noem drie gevolge. (i) … …[1] (ii) … …[1] (iii) … …[1] 24 Waarom moet ʼn mens eers goed ondersoek instel na kolleges voordat jy daar inskryf, volgens mnr. Van Rooyen? … …[1] [Totaal: 11]
Question paper, page 8
8 0548/02/O/N/19 © UCLES 2019 BLANK PAGE Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which itself is a department of the University of Cambridge.
Mark scheme, page 1
This document consists of 4 printed pages. © UCLES 2019 [Turn over Cambridge Assessment International Education Cambridge International General Certificate of Secondary Education AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2019 MARK SCHEME Maximum Mark: 30 Published This mark scheme is published as an aid to teachers and candidates, to indicate the requirements of the examination. It shows the basis on which Examiners were instructed to award marks. It does not indicate the details of the discussions that took place at an Examiners’ meeting before marking began, which would have considered the acceptability of alternative answers. Mark schemes should be read in conjunction with the question paper and the Principal Examiner Report for Teachers. Cambridge International will not enter into discussions about these mark schemes. Cambridge International is publishing the mark schemes for the October/November 2019 series for most Cambridge IGCSE™, Cambridge International A and AS Level components and some Cambridge O Level components.
Mark scheme, page 2
0548/02 Cambridge IGCSE – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2019 © UCLES 2019 Page 2 of 4 Generic Marking Principles These general marking principles must be applied by all examiners when marking candidate answers. They should be applied alongside the specific content of the mark scheme or generic level descriptors for a question. Each question paper and mark scheme will also comply with these marking principles. GENERIC MARKING PRINCIPLE 1: Marks must be awarded in line with: • the specific content of the mark scheme or the generic level descriptors for the question • the specific skills defined in the mark scheme or in the generic level descriptors for the question • the standard of response required by a candidate as exemplified by the standardisation scripts. GENERIC MARKING PRINCIPLE 2: Marks awarded are always whole marks (not half marks, or other fractions). GENERIC MARKING PRINCIPLE 3: Marks must be awarded positively: • marks are awarded for correct/valid answers, as defined in the mark scheme. However, credit is given for valid answers which go beyond the scope of the syllabus and mark scheme, referring to your Team Leader as appropriate • marks are awarded when candidates clearly demonstrate what they know and can do • marks are not deducted for errors • marks are not deducted for omissions • answers should only be judged on the quality of spelling, punctuation and grammar when these features are specifically assessed by the question as indicated by the mark scheme. The meaning, however, should be unambiguous. GENERIC MARKING PRINCIPLE 4: Rules must be applied consistently e.g. in situations where candidates have not followed instructions or in the application of generic level descriptors. GENERIC MARKING PRINCIPLE 5: Marks should be awarded using the full range of marks defined in the mark scheme for the question (however; the use of the full mark range may be limited according to the quality of the candidate responses seen). GENERIC MARKING PRINCIPLE 6: Marks awarded are based solely on the requirements as defined in the mark scheme. Marks should not be awarded with grade thresholds or grade descriptors in mind.
Mark scheme, page 3
0548/02 Cambridge IGCSE – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2019 © UCLES 2019 Page 3 of 4 Question Answer Marks Oefening 1 1 Onwaar 1 2 Waar 1 3 Waar 1 4 Onwaar 1 5 Waar 1 6 Onwaar 1 Question Answer Marks Oefening 2 7 C 1 8 C 1 9 B 1 10 D 1 11 B 1 Question Answer Marks Oefening 3 12 kuier by haar seun [en sy gesin] 1 13 rotsklim 1 14 die natuur geniet 1 15 (Die) Suideiland 1 16 5000 meter bo die grond 1 17 Soos ʼn arend wat oor die aarde sweef 1 18 Saam met haaie gaan duik/swem 1 (berg) Kilimandjaro klim 1
Mark scheme, page 4
0548/02 Cambridge IGCSE – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2019 © UCLES 2019 Page 4 of 4 Question Answer Marks Oefening 4 19 (i) Daar sal werk wees wat nou nog nie bestaan nie [1] (ii) Mense sal nie meer as drie jaar in een werk bly nie. / Mense sal dalk meer as 20 (verskillende) werke hê in hul lewe. [1] 2 20 Aanpasbaarheid 1 21 (i) Jong mense/Hulle moet navorsing doen oor loopbane. [1] (ii) Jong mense/Hulle moet uitvind wat die tendense vir die volgende vyf jaar/die toekoms gaan wees. [1] 2 22 (i) Ouers dink hul kinders sal slegs werk kry as hulle op universiteit was. [1] (ii) Ouers/Hulle sal slegs genoeg geld verdien as hulle op universiteit was. [1] 2 23 Enige drie van die volgende: Studente sal dalk nie hul studies voltooi nie/ophou met hul studies. Studente sal dalk ophou klas toe gaan. Studente sal dalk vir hul ouers leuens vertel oor hul studies/vir hulle jok. Studente gaan op die ou end hulle ouers se geld mors. Studente kan dalk moedeloos raak of sonder motivering (een van die twee). 3 24 Sommige kolleges bestaan nie lank nie. 1
What you needed in this session
Cambridge’s own grade thresholds for 2019 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 1. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.