Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1
0548/21/O/N/17 · 30 marks · ≈34 min
The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.
Question paper8 pages








Mark scheme3 pages
Answers below. Sit the paper first if you are practising.



Paper as text
Question paper, page 1
* 4 5 7 2 9 9 8 2 8 7 * This document consists of 7 printed pages and 1 blank page. DC (NF) 139085/2 © UCLES 2017 [Turn over Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2017 Approx. 35–45 minutes Candidates answer on the Question Paper. No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions in the spaces provided. Dictionaries are not allowed. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die blokkies boaan hierdie bladsy. Skryf met ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. Beantwoord al die vrae in die ruimtes wat daarvoor verskaf is. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ’n vraag gegee.
Question paper, page 2
2 0548/02/O/N/17 © UCLES 2017 Oefening 1 Luister na ʼn verslag van ’n dapper vrou, Martie Willemse, wat ’n inbreker help vang het. Beantwoord die vrae deur ’n regmerkie (✓) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die stelling waar of onwaar is. Jy sal die verslag twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Waar Onwaar 1 Maandagoggend 2 Augustus het Martie Willemse ’n inbreker betrap. [1] 2 Martie Willemse woon saam met haar man in ʼn woonstel. [1] 3 Die inbreker het van Martie Willemse se besittings gesteel. [1] 4 Martie Willemse het die polisie gebel. [1] 5 Martie Willemse het die inbreker jammer gekry nadat hy in hegtenis geneem is. [1] 6 Die inbreker was ouer as wat Martie Willemse gedink het. [1] [Totaal: 6]
Question paper, page 3
3 0548/02/O/N/17 © UCLES 2017 [Turn over Oefening 2 Luister na ʼn gesprek tussen Charlene en haar vriend Paul oor haar vakansie in die iSimangaliso‑vleilandpark in KwaZulu‑Natal. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies en ’n regmerkie (✓) in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 7 Die iSimangaliso‑vleilandpark was A die eerste wêrelderfenisgebied in Afrika. B die eerste wêrelderfenisgebied in Suid‑Afrika. C die agtste wêrelderfenisgebied in Afrika. D die agtste wêrelderfenisgebied in Suid‑Afrika. [1] 8 Watter stelling is korrek? A Charlene het koekies en sjokolade binne op ʼn tafel neergesit. B Die aap het die koekies en sjokolade in die kafee gesteel. C Charlene het ’n aap koekies en ’n sjokolade gegee om te eet. D Die aap het die koekies en sjokolade in ʼn boom gaan eet. [1] 9 Charlene sê sy het A olifante in die iSimangaliso‑park gesien. B baie walvisse in die oseaan gesien. C foto’s van blouwildebeeste in die park geneem. D foto’s van renosters in die park geneem. [1]
Question paper, page 4
4 0548/02/O/N/17 © UCLES 2017 10 Charlene‑hulle het A tydens hul vakansie duisend seekoeie gesien. B op die eerste dag sowat honderd seekoeie gesien. C baie minder krokodille as seekoeie in die meer gesien. D seekoeie in die hoofstraat van St. Lucia gesien. [1] 11 Waar is die fietsry‑, stap‑ en perdryroetes in die park? A Op plekke waar daar nie gevaarlike diere is nie. B Naby die oewer van die St. Lucia‑meer. C Naby die vyf pragtige kampeerplekke in die park. D In die dorp St. Lucia waar baie besoekers bly. [1] [Totaal: 5]
Question paper, page 5
5 0548/02/O/N/17 © UCLES 2017 [Turn over Oefening 3 Luister na ʼn gesprek tussen verslaggeefster Tasneem en professionele sportafrigter Jabulani oor sy loopbaan. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 12 Wat sportafrigters spelers moet help bereik: … [1] 13 Kursus wat Jabulani aan die universiteit gevolg het: … [1] 14 Sportsoort wat Jabulani afrig: … [1] 15 Drie aspekte van die sport wat alle afrigters goed moet ken: (i) … [1] (ii) tegniek (iii) … [1] 16 Kursusse wat professionele afrigters aan tersiêre inrigtings kan volg: (i) … [1] (ii) BA Sportafrigting (iii) … [1] 17 Salaris wat afrigters van skoolspanne kan verdien: … [1] [Totaal: 8]
Question paper, page 6
6 0548/02/O/N/17 © UCLES 2017 Oefening 4 Luister na Hilton en Betsie se gesprek oor hommeltuie, ’n soort onbemande vliegtuig. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 18 Gee twee gebruike van hommeltuie wat Betsie noem. … … … [2] 19 In watter twee opsigte is hommeltuie soos posduiwe? … … … [2] 20 Hoe groot is die hommeltuie wat missiele kan dra? Noem twee feite. … … … [2] 21 Noem twee regulasies wat eienaars van hommeltuie moet volg. … … … [2]
Question paper, page 7
7 0548/02/O/N/17 © UCLES 2017 22 Noem drie gevolge wat dit vir eienaars van hommeltuie kan hê as hulle nie sekere regulasies nakom nie. … … … … [3] [Totaal: 11]
Question paper, page 8
8 0548/02/O/N/17 © UCLES 2017 BLANK PAGE Permission to reproduce items where third‑party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer‑related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
Mark scheme, page 1
® IGCSE is a registered trademark. This document consists of 3 printed pages. © UCLES 2017 [Turn over Cambridge Assessment International Education Cambridge International General Certificate of Secondary Education AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2017 MARK SCHEME Maximum Mark: 30 Published This mark scheme is published as an aid to teachers and candidates, to indicate the requirements of the examination. It shows the basis on which Examiners were instructed to award marks. It does not indicate the details of the discussions that took place at an Examiners’ meeting before marking began, which would have considered the acceptability of alternative answers. Mark schemes should be read in conjunction with the question paper and the Principal Examiner Report for Teachers. Cambridge International will not enter into discussions about these mark schemes. Cambridge International is publishing the mark schemes for the October/November 2017 series for most Cambridge IGCSE®, Cambridge International A and AS Level components and some Cambridge O Level components.
Mark scheme, page 2
0548/02 Cambridge IGCSE – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2017 © UCLES 2017 Page 2 of 3 Vraag Antwoord Punte Oefening 1 1 Onwaar 1 2 Onwaar 1 3 Onwaar 1 4 Onwaar 1 5 Waar 1 6 Waar 1 Vraag Antwoord Punte Oefening 2 7 B 1 8 D 1 9 C 1 10 B 1 11 A 1 Vraag Antwoord Punte Oefening 3 12 (hul) potensiaal 1 13 fisioterapie 1 14 krieket 1 15 (die) reëls 1 (spel)taktiek 1 16 BA Sportsielkunde 1 BSc Sportwetenskap 1 17 Sowat/ongeveer R4 000 per maand 1
Mark scheme, page 3
0548/02 Cambridge IGCSE – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2017 © UCLES 2017 Page 3 of 3 Vraag Antwoord Punte Oefening 4 18 Vang misdadigers/skelms [1] en neem foto’s [1]. 2 19 Hulle keer terug na die plek waar hulle opgestyg het [1] en kan self land [1]. 2 20 Elf (11) meter lank [1], met ʼn vlerkspan van 20 meter [1]. 2 21 Twee van: Slegs een mens mag ʼn hommeltuig op ʼn slag beheer. [1] Mag nie toertjies daarmee uitvoer/doen nie. [1] Mag nie binne 10 km van ʼn lughawe vlieg nie. [1] Mag nie op ʼn openbare pad opstyg of land nie. [1] 2 22 Tronkstraf (van hoogstens 10 jaar). [1] Boete van tot R50 000. [1] Lisensie word weggeneem. [1] 3
What you needed in this session
Cambridge’s own grade thresholds for 2017 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 1. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.