Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1

0548/21/O/N/16 · 30 marks · ≈34 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

← All Afrikaans - Second Language papersWhat was in this paper?

Question paper8 pages

Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 1 of 8
Page 1 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 2 of 8
Page 2 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 3 of 8
Page 3 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 4 of 8
Page 4 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 5 of 8
Page 5 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 6 of 8
Page 6 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 7 of 8
Page 7 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 8 of 8
Page 8 of 8

Mark scheme3 pages

Answers below. Sit the paper first if you are practising.

Mark scheme, page 1 of 3
Page 1 of 3
Mark scheme, page 2 of 3
Page 2 of 3
Mark scheme, page 3 of 3
Page 3 of 3

Paper as text

Question paper, page 1

This document consists of 7 printed pages and 1 blank page. DC (RW) 120394/2 © UCLES 2016 [Turn over Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education * 2 7 0 9 3 7 3 9 7 8 * AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2016 Approx. 35–45 minutes Candidates answer on the Question Paper. No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions in the spaces provided. Dictionaries are not allowed. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die blokkies boaan hierdie bladsy. Skryf met ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. Beantwoord al die vrae in die ruimtes wat daarvoor verskaf is. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ’n vraag gegee.

Question paper, page 2

2 0548/02/O/N/16 © UCLES 2016 Oefening 1 Luister na die volgende praatjie oor twee troeteldiere wat deur liefdevolle eienaars gehelp is om vry en gelukkig rond te beweeg na ernstige beserings. Beantwoord die vrae deur ’n regmerkie (3) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die stelling waar of onwaar is. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Waar Onwaar 1 Ziggy was drie jaar oud toe sy voete op ’n plaas afgesny is. [1] 2 Cathy het gedink Ziggy sou die ongeluk nie oorleef nie. [1] 3 Dr. Curry het die kat se kunsvoete ingeplant. [1] 4 Jenny se eienaar het geweet sy is nie ’n bang hond nie. [1] 5 Mark wou graag die geld betaal, al was die rolstoeltjie duur. [1] 6 Jenny sleep haar agtervoete oor die grond as sy in haar rolstoel rondgaan. [1] [Totaal: 6]

Question paper, page 3

3 0548/02/O/N/16 © UCLES 2016 [Turn over Oefening 2 Robert se vriendin Diana was oorsee en het onder andere die stad Venesië in Italië besoek. Toe hy by haar gaan kuier het kort na haar terugkoms, het Diana hom van haar ondervindings daar vertel. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies en ’n regmerkie (3) in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 7 Ons weet dat Diana A net een Europese land besoek het. B in meer as een Europese land was. C in drie Europese lande was. D baie lande in Europa besoek het. [1] 8 Watter stelling is korrek? A Diana het die aand na haar aankoms in Venesië verdwaal. B Diana het op die trein gehoor hoe om by haar hotel te kom. C Diana het in ’n goedkoop hotel met sewentig kamers gebly. D Diana moes baie ver stap van die stasie af na haar hotel. [1] 9 Baie toeriste kom na die St. Markus-plein met die doel om A daar saam te kom en lank tou te staan. B met ’n duif op die kop afgeneem te word. C twee beroemde geboue te besoek. D die groot getalle duiwe op die plein te sien. [1]

Question paper, page 4

4 0548/02/O/N/16 © UCLES 2016 10 Diana sê A slegs oor die hoofkanaal van Venesië is brûe. B gondels is lang swart-en-silwer bote. C slegs gondels mag op die Grand Canal vaar. D verskillende bote vaar onder Venesië se brûe deur. [1] 11 Watter bewyse is daar dat Venesië besig is om weg te sink? A Venesië se kosbare kunswerke verdwyn onder die see. B Daar word nie genoeg pogings aangewend om die stad te red nie. C Die onderste verdiepings van party geboue is onder water. D Sommige paleise en kerke staan langs die kanale. [1] [Totaal: 5]

Question paper, page 5

5 0548/02/O/N/16 © UCLES 2016 [Turn over Oefening 3 Luister na die onderhoud wat Nomsa namens die fotografieklub met ’n beroepsfotograaf, André, gevoer het. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die onderhoud twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 12 Ouderdom waarop André sy eerste kamera gekry het: …[1] 13 Die soorte foto’s wat André baie neem: (i) reisfoto’s (ii) …[1] 14 Die interessantste onderwerp vir André om te fotografeer: …[1] 15 Kursusse wat André gevolg het: (i) reisbestuur (ii) besigheidsbestuur (iii) …[1] (iv) fotojoernalistiek (v) …[1] 16 André se raad aan jong fotograwe: (i) Verbind jou fotografie met studie en werk. (ii) …[1] (iii) Leer alles wat jy met jou kamera kan doen. (iv) …[1] 17 Beste tyd van die dag om foto’s te neem: …[1] [Totaal: 8]

Question paper, page 6

6 0548/02/O/N/16 © UCLES 2016 Oefening 4 In hierdie gesprek praat ’n finansiële raadgewer, Simon, met Alicia, ’n tiener wat raad gevra het oor geldsake. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 18 Wat moet Alicia eerste doen voordat sy begin spaar? … …[1] 19 Watter inligting sal Alicia, volgens Simon, by ’n bank kan kry? … …[1] 20 Hoekom is dit nie goed om geld in ’n lopende rekening te hou nie? Noem twee redes wat Simon gee. … … …[2] 21 Watter twee spesiale aanbiedinge noem Simon? … … …[2] 22 Wat kan ’n mens doen om op koffie-uitgawes te bespaar? … …[1]

Question paper, page 7

7 0548/02/O/N/16 © UCLES 2016 23 Watter raad het Alicia se ma haar gegee? … … …[2] 24 Wanneer is ’n kledingstuk, volgens Simon, moontlik te duur om te koop? … …[1] 25 Wat gaan Alicia daardie aand doen? … …[1] [Totaal: 11]

Question paper, page 8

8 0548/02/O/N/16 © UCLES 2016 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE

Mark scheme, page 1

® IGCSE is the registered trademark of Cambridge International Examinations. This document consists of 3 printed pages. © UCLES 2016 [Turn over Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2016 MARK SCHEME Maximum Mark: 30 Published This mark scheme is published as an aid to teachers and candidates, to indicate the requirements of the examination. It shows the basis on which Examiners were instructed to award marks. It does not indicate the details of the discussions that took place at an Examiners’ meeting before marking began, which would have considered the acceptability of alternative answers. Mark schemes should be read in conjunction with the question paper and the Principal Examiner Report for Teachers. Cambridge will not enter into discussions about these mark schemes. Cambridge is publishing the mark schemes for the October/November 2016 series for most Cambridge IGCSE®, Cambridge International A and AS Level components and some Cambridge O Level components.

Mark scheme, page 2

Page 2 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge IGCSE – October/November 2016 0548 02 © UCLES 2016 Oefening 1 1 onwaar [1] 2 waar [1] 3 onwaar [1] 4 waar [1] 5 waar [1] 6 waar [1] [Totaal: 6] Oefening 2 7 B [1] 8 B [1] 9 C [1] 10 D [1] 11 C [1] [Totaal: 5] Oefening 3 12 dertien (jaar) [1] 13 troufoto's [1] 14 mense [1] 15 (iii) kommunikasie [1] (v) digitale fotografie [1] 16 (ii) Belê in/Koop ’n goeie kamera. [1] (iv) Woon ’n fotografiekursus by. [1] 17 goue uur/uur voordat die son ondergaan/sonsondergang [1] [Totaal: 8]

Mark scheme, page 3

Page 3 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge IGCSE – October/November 2016 0548 02 © UCLES 2016 Oefening 4 18 Sy moet vir haar ’n (lekker) doelwit stel (waarvoor sy wil spaar). [1] 19 verskillende spaarprodukte [1] 20 Jy kry min rente op jou geld [1] Jy kan jou spaargeld maklik uitgee. [1] 21 twee etes vir die prys van een (ete) [1] (Jy kan) eet soveel as wat jy wil vir dieselfde prys [1] 22 Jy kan ’n fles koffie met jou saamdra/’n fles koffie van die huis af saambring. [1] 23 Sy kan dinge waaraan sy geld wil uitgee of wat sy wil koop met mekaar vergelyk. [1] Sy moet bereken/besluit watter van hierdie dinge vir haar die meeste beteken. [1] 24 Wanneer dit jou meer as R10 sal kos elke keer dat jy dit/die kledingstuk dra, is dit te duur [1] 25 Sy gaan ’n begroting uitwerk (opstel)/’n lys maak van haar (maandelikse) inkomste en uitgawes/gaan bereken hoeveel sy elke maand sal kan spaar. [1] [Totaal: 11]

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2016 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 1. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A20/30
B16/30
C13/30
D11/30
E9/30
F6/30
G3/30