Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2012 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1

0548/21/O/N/12 · 30 marks · ≈34 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

← All Afrikaans - Second Language papersWhat was in this paper?

Question paper8 pages

Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2012 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 1 of 8
Page 1 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2012 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 2 of 8
Page 2 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2012 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 3 of 8
Page 3 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2012 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 4 of 8
Page 4 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2012 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 5 of 8
Page 5 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2012 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 6 of 8
Page 6 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2012 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 7 of 8
Page 7 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2012 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 8 of 8
Page 8 of 8

Mark scheme3 pages

Answers below. Sit the paper first if you are practising.

Mark scheme, page 1 of 3
Page 1 of 3
Mark scheme, page 2 of 3
Page 2 of 3
Mark scheme, page 3 of 3
Page 3 of 3

Paper as text

Question paper, page 1

This document consists of 7 printed pages and 1 blank page. DC (LEO) 53635/1 © UCLES 2012 [Turn over UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education * 9 4 7 7 3 0 1 3 1 0 * AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2012 Approx. 35–45 minutes Candidates answer on the Question Paper No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions. At the end of the examination, fasten all your work securely together. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. Dictionaries are not allowed. For Examiner’s Use Oefening 1 Oefening 2 Oefening 3 Oefening 4 Total:

Question paper, page 2

2 0548/02/O/N/12 © UCLES 2012 For Examiner’s Use Oefening 1, vrae 1–6 Luister na die volgende praatjie oor Singapoer. Beantwoord die vrae deur ’n regmerkie (✓) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die stelling waar of onwaar is. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Waar Onwaar 1 Op Changi-Iughawe kan ’n mens maklik verdwaal. [1] 2 Na elke treinrit gee die aankondiger jou een Singapoer-dollar terug. [1] 3 Dit is verbode om op treine te eet of te drink. [1] 4 Die rand is meer werd as die Singapoer-dollar. [1] 5 Daar is 600 voëls in Jurongpark. [1] 6 Amigo sing liedjies in meer as een taal. [1] [Totaal: 6]

Question paper, page 3

3 0548/02/O/N/12 © UCLES 2012 [Turn over For Examiner’s Use Oefening 2, vrae 7–11 Luister na ’n gesprek tussen Pieter en Karen, ’n wildbewaarder. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies en ’n regmerkie (✓) in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 7 Die naam renoster ... A ... beteken groot landdier. B ... beteken “uitstaande kenmerk”. C ... verwys na die horing. D ... is ’n Griekse woord. [1] 8 Swartrenosters ... A ... is nie baie aggressiewe diere nie. B ... gebruik hul neus om hulle vyande te vind. C ... sal nie ’n vyand gou aanval nie. D ... sal ’n moontlike vyand maklik kan sien. [1] 9 Watter stelling is korrek? A Swartrenosters was aan die begin van die twintigste eeu byna uitgewis. B Witrenosters was aan die einde van die twintigste eeu byna uitgewis. C Witrenosters leef gewoonlik saam met ander renosters. D Swartrenosters het gewoonlik meer horings as witrenosters. [1]

Question paper, page 4

4 0548/02/O/N/12 © UCLES 2012 For Examiner’s Use 10 Witrenosters ... A ... breek kos met hul snytande af. B ... eet meestal lang gras. C ... eet net kort gras. D ... eet verkieslik kort gras. [1] 11 Die wildbewaarder sê dat ... A ... daar meer swartrenosters as witrenosters is. B ... ’n witrenosterkoei voor haar kalf loop. C ... ’n swartrenosterkoei voor haar kalf loop. D ... witrenosters nie water nodig het om in te rol nie. [1] [Totaal: 5]

Question paper, page 5

5 0548/02/O/N/12 © UCLES 2012 [Turn over For Examiner’s Use Oefening 3, vrae 12–18 Luister na ’n onderhoud wat Sharon met Shafiek Amardien, ’n rolprentmaker, gevoer het. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die onderhoud twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 12 Rede vir Shafiek se afdanking: …[1] 13 Kenmerke van New York: (i) slaap nooit nie (ii) …[1] (iii) …[1] 14 Aantal mense wat elke dag moltreine gebruik: …[1] 15 Rede waarom Shafiek dadelik in New York aangepas het: Geen … tussen Suid-Afrkaners en Amerikaners nie [1] 16 Persone wat Shafiek aangemoedig het: …[1] 17 Lesse wat Shafiek geleer het: (i) moet nooit terugkyk nie (ii) …[1] 18 Doel vir die toekoms: …[1] [Totaal: 8]

Question paper, page 6

6 0548/02/O/N/12 © UCLES 2012 For Examiner’s Use Oefening 4, vrae 19–27 Luister na die volgende gesprek tussen Debbie en Thabo, ’n taxibestuurder. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 19 Watter twee toetse moes Thabo in die eerste ronde van die kompetisie doen? (i) …[1] (ii) …[1] 20 Wat het hom tydens die eerste ronde gehelp om goed te doen? …[1] 21 Wat het Thabo gekry toe hy die eerste ronde van die kompetisie gewen het? …[1] 22 Hoe weet ons dat Thabo ver moes ry om aan die tweede ronde deel te neem? …[1] 23 Wat moet ’n taxibestuurder in alle weerstoestande goed kan doen? …[1] 24 Wat het die taxibestuurders tydens die tweede ronde van die kompetisie geleer? …[1] 25 Waaroor was Thabo se pa vroeër teleurgesteld? …[1] 26 Noem twee dinge wat passasiers in minibustaxi’s kan doen om veiligheid te bevorder. (i) …[1] (ii) …[1]

Question paper, page 7

7 0548/02/O/N/12 © UCLES 2012 For Examiner’s Use 27 Hoe probeer die regering taxi-eienaars help om ’n nuwe, veiliger taxi te koop? … …[1] [TotaaI: 11]

Question paper, page 8

8 0548/02/O/N/12 © UCLES 2012 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE

Mark scheme, page 1

CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education MARK SCHEME for the October/November 2012 series 0548 AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30 This mark scheme is published as an aid to teachers and candidates, to indicate the requirements of the examination. It shows the basis on which Examiners were instructed to award marks. It does not indicate the details of the discussions that took place at an Examiners’ meeting before marking began, which would have considered the acceptability of alternative answers. Mark schemes should be read in conjunction with the question paper and the Principal Examiner Report for Teachers. Cambridge will not enter into discussions about these mark schemes. Cambridge is publishing the mark schemes for the October/November 2012 series for most IGCSE, GCE Advanced Level and Advanced Subsidiary Level components and some Ordinary Level components.

Mark scheme, page 2

Page 2 Mark Scheme Syllabus Paper IGCSE – October/November 2012 0548 02 © Cambridge International Examinations 2012 Oefening 1 1 Onwaar [1] 2 Onwaar [1] 3 Waar [1] 4 Onwaar [1] 5 Onwaar [1] 6 Waar [1] [Totaal: 6] Oefening 2 7 C [1] 8 B [1] 9 C [1] 10 D [1] 11 C [1] [Totaal: 5] Oefening 3 12 (Die) ekonomiese resessie [1] 13 (ii) ’n stad van drome [1] (iii) ’n welvarende stad [1] OF: ’n stad waar alles kan gebeur/waar daar verskillende bevolkingsgroepe/kulture/tale is/waar daar baie stories is waarvan flieke gemaak kan word [enige twee] [1] 14 2,4 miljoen [1] 15 verskil(le) [1] 16 Sy ouers/sy ma en pa [1] 17 moet uitdagings soek/soek uitdagings [1] 18 groter en beter dinge bereik. [Punt word ook toegeken as slegs ‘groter’ of ‘beter’ gegee word.] [1] [Totaal: 8]

Mark scheme, page 3

Page 3 Mark Scheme Syllabus Paper IGCSE – October/November 2012 0548 02 © Cambridge International Examinations 2012 Oefening 4 19 (i) met passasiers deur die stad(sverkeer) ry [1] (ii) wys hoe goed hy kan parkeer/moes parkeertoets doen [1] 20 Die teorie wat hy vir sy leerlinglisensie geleer het [1] 21 R5 000 [nie net "geld" nie] [1] 22 Hy moes van Oos-Londen na Gauteng/Johannesburg ry./Dit was meer as ’n dag se ry./Hy moes langs die pad oorslaap. [1] 23 Hy moet goed kan rem./Hoe om in nat en droë weer te rem. [1] 24 Hoe om noodhulp toe te pas. [1] 25 Hy het nie teruggegaan skool toe nie/nie sy matriek voltooi nie. [1] 26 Hulle moet bewus wees van ander voertuie op die pad. [1] Hulle kan die kleingeld help tel/nie met mekaar of die bestuurder baklei nie. [1] 27 Deur ’n stelsel waardeur taxi-eienaars vir hul ou voertuie betaal word as hulle ’n nuwe, veiliger taxi/voertuig koop./Die regering betaal die bestuurders vir hul ou voertuie as hulle ’n nuwe, veiliger voertuig koop. [1] [Totaal: 11]

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2012 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 1. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A20/30
C14/30
E11/30
F7/30