Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0
0548/20/O/N/18
The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.
Question paper8 pages








Mark scheme
No mark scheme is in the library for this paper.
Paper as text
Question paper, page 1
This document consists of 7 printed pages and 1 blank page. DC (NH) 143308/3 © UCLES 2018 [Turn over * 4 4 7 3 5 9 6 9 7 6 * AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2018 Approx. 35–45 minutes Candidates answer on the Question Paper. No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions in the spaces provided. Dictionaries are not permitted. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die blokkies boaan hierdie bladsy. Skryf met ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. Beantwoord al die vrae in die ruimtes wat daarvoor verskaf is. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ’n vraag gegee. Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education
Question paper, page 2
2 0548/02/O/N/18 © UCLES 2018 Oefening 1 Luister na ’n praatjie waarin die spreker vertel hoe twee mans ʼn ander motoris se lewe gered het. Beantwoord die vrae deur ’n regmerkie (3) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die stelling waar of onwaar is. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Waar Onwaar 1 Sam Selani het sy bewussyn verloor toe die botsing plaasvind. [1] 2 Sam Selani is uit ’n brandende voertuig gered. [1] 3 Charles Adams se kind het geslaap toe sy pa Sam gehelp het. [1] 4 Dawid Botha was alleen in sy motor toe hy die ongeluk sien gebeur. [1] 5 ʼn Dokter en paramedikus is ontbied om te kom help. [1] 6 Sam Selani het minder ernstige beserings opgedoen. [1] [Totaal: 6]
Question paper, page 3
3 0548/02/O/N/18 © UCLES 2018 [Turn over Oefening 2 Luister na ʼn gesprek tussen Thandi, ʼn radio-omroeper, en Michael Smith, ʼn passievolle fietsryer. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies en ’n regmerkie (3) in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 7 Michael Smith hou baie daarvan om A vinnig teen bergpasse op en af te ry. B vinnig teen bergpasse af te ry. C stadig teen bergpasse af te ry. D stadig in bergagtige dele rond te ry. [1] 8 Watter stelling is korrek? A Michael se fietstog het by die Sanipas in Lesotho begin. B Die fiets waarop Michael gery het, was splinternuut en lig. C Michael het die tweede dag van sy tog in Lesotho aangekom. D Michael het die vierde dag van sy tog in Lesotho aangekom. [1] 9 Michael het A elke oggend om nege-uur begin ontbyt eet. B elke oggend tot nege-uur in sy warm slaapsak gelê. C elke dag in Lesotho interessante mense ontmoet. D sommige dae in Lesotho interessante mense ontmoet. [1]
Question paper, page 4
4 0548/02/O/N/18 © UCLES 2018 10 Watter stelling is korrek? A Michael het ʼn stuk sjokolade met hom saamgery. B Kaas het aan Michael die nodige energie verskaf. C Michael het kaas vir ontbyt en sjokolade vir middagete geëet. D Michael het oral langs die pad groot blokke kaas gekoop. [1] 11 Hoe het Michael by die plek gekom waar sy fiets reggemaak is? A Hy het die fiets gelos en daarheen geloop. B Hy het met die stukkende fiets daarheen gery. C Iemand met ʼn voertuig het hom opgelaai. D Hy het die stukkende fiets tot daar gestoot. [1] [Totaal: 5]
Question paper, page 5
5 0548/02/O/N/18 © UCLES 2018 [Turn over Oefening 3 Luister na ʼn gesprek tussen Moloto, ʼn graad 11-leerder, en Sandra, ʼn seewetenskaplike. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 12 Gebiede waar ysberge veral voorkom: (i) Antarktika (ii) …[1] 13 Hoogte wat ʼn drywende ysmassa moet hê om as ysberg geklassifiseer te word: …[1] 14 Getal lande wat aan die begin lede was van die Internasionale Yspatrollie: …[1] 15 Twee maniere waarop die Internasionale Yspatrollie ysberge opspoor: (i) …[1] (ii) …[1] 16 Die Amerikaanse Nasionale Yssentrum: (i) monitor ysberge met behulp van …[1] (ii) verskaf voorspellings van ystoestande (iii) gee …[1] (iv) volg groot ysberge 17 Redes waarom wetenskaplikes ysberge bestudeer: (i) om uit te vind hoe ysberge seestrome en die lewe in oseane beïnvloed (ii) om …[1] [Totaal: 8]
Question paper, page 6
6 0548/02/O/N/18 © UCLES 2018 Oefening 4 Luister na ʼn gesprek tussen Anwar Singh, ʼn student in die handelswetenskappe, en Maria Makwala, ʼn besigheidsvrou. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 18 Hoekom het Maria tyd om met Anwar te praat? … …[1] 19 Hoe weet ons Maria het baie ervaring van haar werk? … …[1] 20 Watter twee groepe mense het Maria se diens veral nodig? (i) …[1] (ii) …[1] 21 Wat doen Maria om koste te bespaar? … …[1] 22 Van watter deel van haar werk hou Maria die meeste? … …[1] 23 Hoekom kan Maria nou nie meer as vyf honde per dag versorg nie? … … …[2]
Question paper, page 7
7 0548/02/O/N/18 © UCLES 2018 24 Aan watter twee vereistes moet ʼn werknemer van Maria voldoen? (i) …[1] (ii) …[1] 25 Gee nog een rede waarom honde Maria nie byt nie, behalwe dat sy lief is vir hulle. … …[1] [Totaal: 11]
Question paper, page 8
8 0548/02/O/N/18 © UCLES 2018 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE