Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0

0548/20/O/N/21 · 30 marks · ≈34 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper8 pages

Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 1 of 8
Page 1 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 2 of 8
Page 2 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 3 of 8
Page 3 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 4 of 8
Page 4 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 5 of 8
Page 5 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 6 of 8
Page 6 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 7 of 8
Page 7 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 8 of 8
Page 8 of 8

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

This document has 8 pages. Any blank pages are indicated. Cambridge IGCSE™ AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2021 Approximately 35–45 minutes You must answer on the question paper. No additional materials are needed. INSTRUCTIONS ● Answer all questions. ● Use a black or dark blue pen. ● Write your name, centre number and candidate number in the boxes at the top of the page. ● Write your answer to each question in the space provided. ● Do not use an erasable pen or correction fluid. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 30. ● The number of marks for each question or part question is shown in brackets [ ]. * 9 4 2 7 2 6 5 7 7 1 * DC (CJ) 217510/1 © UCLES 2021 [Turn over

Question paper, page 2

2 0548/02/O/N/21 © UCLES 2021 Oefening 1 Cindy Davids, ’n fisioterapeut, praat oor die gebruik van selfone. Beantwoord die vrae deur ’n regmerkie (3) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die stelling waar of onwaar is. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Waar Onwaar 1 Die Amerikaanse studie het slegs gefokus op nekbeserings. [1] 2 Volgens die studie doen selfoongebruikers dikwels beserings op wanneer hulle op hul fone praat terwyl hulle loop. [1] 3 Sommige stede het aanpassings gemaak vir voetgangers wat selfone gebruik. [1] 4 Dr. Van Wyk het begrip vir mense wat lees terwyl hulle loop. [1] 5 As jy op jou selfoon kyk, plaas dit druk op jou nek en rug. [1] 6 ’n Vrou in Duitsland het haarself beseer toe haar foon van die bed af geval het. [1] [Totaal: 6]

Question paper, page 3

3 0548/02/O/N/21 © UCLES 2021 [Turn over Oefening 2 Pendile Wecu praat met Wahida Amardien, ’n navorser wat waterdiere bestudeer. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies en ’n regmerkie (3) in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 7 Wahida sê: A Twee inwoners van Hermanus het Turto op die strand daar gevind. B Twee werkers van die Seereddingsinstituut het Turto op Struisbaaistrand gevind. C Twee inwoners van Struisbaai het Turto op ‘n strand in Hermanus gevind. D Twee inwoners van Hermanus het Turto op die Struisbaaistrand gevind. [1] 8 Wat het veroorsaak dat Turto so siek was? A Hy was in ’n plastieksak vasgevang. B Hy het ’n plastieksak ingesluk. C Hy het in ’n visnet vasgesit. D Hy het in toue verstrengel geraak. [1] 9 Watter stelling is korrek? A Die universiteit kan nooit weet waar Turto in die see is nie. B Turto swem altyd 25 kilometer van die kus af. C Turto verkies om meer as 52 kilometer van die kus af te swem. D Turto swem gewoonlik minder as 52 kilometer van die kus af. [1]

Question paper, page 4

4 0548/02/O/N/21 © UCLES 2021 10 Groenseeskilpaaie swem A baie graag diep onder die wateroppervlak. B altyd net onder die oppervlak van die water. C meestal minder as 30 meter onder die wateroppervlak. D altyd sowat 60 meter onder die wateroppervlak. [1] 11 Die watertemperatuur waar Turto swem, is reg vir hom, want dit is A tussen 10 °C en 15 °C. B hoër as 17 °C. C laer as 10 °C. D tussen 15 °C en 17 °C. [1] [Totaal: 5]

Question paper, page 5

5 0548/02/O/N/21 © UCLES 2021 [Turn over Oefening 3 John Wilkes, ’n onderwysstudent, gesels met Carla Jansen. Sy is ’n Afrikaansonderwyser by ’n hoërskool in Kaapstad. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 12 Onderwysers moet kandidate kan: • inspireer • dissiplineer • … [1] 13 Uitdagings vir leerders: • Daar word baie van hulle verwag • … [1] • Moet hard werk om sukses te behaal • … [1] 14 Rol van kollegas: • Hulle moedig jou aan. • … [1] 15 Carla se raad aan ander onderwysers: … [1] 16 Carla se reaksie op haar leerders se terugvoering oor hoe sy klasgee: … [1] 17 Rede waarom sommige leerders sukkel om kreatief te skryf: Hulle lees te min en daarom is … [1] 18 Carla se raad aan leerders om hulle skryfwerk te verbeter: … [1] [Totaal: 8]

Question paper, page 6

6 0548/02/O/N/21 © UCLES 2021 Oefening 4 Marlene Louw voer ’n onderhoud met Wilson Adams, ’n suksesvolle jong musikant. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 19 Wat bedoel Wilson met hy doen net sy ding? … … [1] 20 Watter ervaring was Wilson se inspirasie vir sommige liedjies op die album Seisoene? … … [1] 21 Verduidelik wat Wilson met sy liedjie “Ek voel fantasties” wil bereik? … … … [2] 22 Om watter rede het Wilson se kitaarlesse opgehou? … … [1] 23 Watter rol het Riaan Botha in Wilson se musiekloopbaan gespeel? Noem twee dinge. (i) … … [1] (ii) … … [1]

Question paper, page 7

7 0548/02/O/N/21 © UCLES 2021 24 Op watter manier is Wilson se musiek veelsydig? … … [1] 25 Gee twee bewyse dat Wilson sukses in koeng-foe behaal het. (i) … … [1] (ii) … … [1] 26 Wat wil Wilson graag in die toekoms doen wat niks met musiek te doen het nie? … … [1] [Totaal: 11]

Question paper, page 8

8 0548/02/O/N/21 © UCLES 2021 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which itself is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2021 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 0. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A19/30
B15/30
C12/30
D10/30
E8/30
F6/30
G4/30