Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2024 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0
0548/20/O/N/24 · 30 marks · ≈34 min
The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.
Question paper8 pages








Mark scheme
No mark scheme is in the library for this paper.
Paper as text
Question paper, page 1
This document has 8 pages. Any blank pages are indicated. [Turn over Cambridge IGCSE™ AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2024 Approximately 35–45 minutes You must answer on the question paper. No additional materials are needed. INSTRUCTIONS ● Answer all questions. ● Use a black or dark blue pen. ● Write your name, centre number and candidate number in the boxes at the top of the page. ● Write your answer to each question in the space provided. ● Do not use an erasable pen or correction fluid. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 30. ● The number of marks for each question or part question is shown in brackets [ ]. * 0 3 6 0 1 4 0 5 9 3 * DC (CJ) 337974/3 © UCLES 2024 , , * 0000800000001 * ¬Oz> 4mHuOªE^|5W ¬fR{V «~VVJ|s ¥5euu¥5 uEE U¥5U
Question paper, page 2
2 0548/02/O/N/24 © UCLES 2024 Oefening 1 Luister na die praatjie van ’n natuurliefhebber, Justin Willemse. Beantwoord die vrae deur ’n regmerkie (3) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die stelling waar of onwaar is. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Waar Onwaar 1 As kind het Justin dit geniet om sport te speel. [1] 2 Justin se maats het hom gedwing om lid van hulle bende te word. [1] 3 Justin se suster het hom geïnspireer om sy lewenswyse te verander. [1] 4 Justin het verwag om die pos as gids by Tafelberg Nasionale Park te kry. [1] 5 Die dokter het gedink dit mag onveilig wees vir Justin om alleen in die berg te stap. [1] 6 Justin beplan om saam met kinders wat aan epilepsie ly in die berg te gaan stap. [1] [Totaal: 6] * 0000800000002 * , , ĬÍú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊßú·þ× ĬæÔü×ĬğĬÝúò¹òĩÌËĒĂ ĥĥµĕµĕåÕµµĕąąĕąõµÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 3
3 0548/02/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over Oefening 2 Jana Nel werk vir ’n kunstydskrif. Sy praat met Rufus Wessels, ’n skilder. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies en ’n regmerkie (3) in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 7 Rufus A skilder plaasaktiwiteite en ou motors. B skilder die huise omdat die plaaslewe uitsterf. C se motor is baie oud en onbetroubaar. D gebruik ’n sterk slot om sy motor te sluit. [1] 8 Rufus A gaan dikwels na plase omdat boere hom vra. B kontak altyd die plaasmense voordat hy kom. C voel sleg as mense hom onvriendelik behandel. D word altyd baie vriendelik op plase verwelkom. [1] 9 Rufus A bestudeer verkieslik foto’s van die huis voor hy begin skilder. B besoek graag die plaas en kyk na die huis wat hy gaan skilder. C onderhandel met die boere oor die prys van die skildery. D verwag om ekstra geld van die boere vir sy skilderye te kry. [1] * 0000800000003 * , , ĬÏú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊßü·þ× ĬæÓûÏĞģĜÜĀÿðæđĐËĢĂ ĥĥÅÕõõŵåÅÅąąõĥµåÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 4
4 0548/02/O/N/24 © UCLES 2024 10 Rufus A weet altyd waar hy snags sal slaap. B beplan sy program verkieslik vooruit. C hoef nooit vir slaapplek te betaal nie. D werk meestal ’n paar dae aan ’n skildery. [1] 11 Rufus A het by die Spoorweë bedank omdat hy wou skilder. B het gedink kunsskilders maak baie geld. C het kunsklasse ná werksure begin bywoon. D kon sy talent gebruik om ’n inkomste te verdien. [1] [Totaal: 5] * 0000800000004 * , , ĬÍú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊÝú·Ā× ĬæÓúÏĨđčßĂĈ÷Ĉ®ÛĚĂ ĥÕĕÕµõÅĕÅĥµąÅõŵµÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 5
5 0548/02/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over Oefening 3 Jan de Goede gesels met ’n professionele fotograaf, Lerato Kolisie. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 12 Redes waarom Lerato ’n goeie kamera nodig het: • Word vir haar werk betaal dus … … [1] • Wil haar vaardighede verbeter en … … [1] 13 Eienskappe wat ’n fotograaf moet hê: • Moet die basiese beginsels van fotografie ken • Moet tegniese kennis van jou kamera hê (weet waarvoor alles op jou kamera is) … [1] 14 Rede waarom die “goue uur” so genoem word: … [1] 15 Twee soorte foto’s wat beter lyk in swart-en-wit: • … [1] • … [1] 16 Twee voordele van ’n fotografiekursus: • … [1] • … [1] [Totaal: 8] * 0000800000005 * , , ĬÏú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊÝü·Ā× ĬæÔù×ĢčĝÚøù²ÔÅĪÛĪĂ ĥÕĥĕõĕåõÕĕĥąÅĕåõåÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 6
6 0548/02/O/N/24 © UCLES 2024 Oefening 4 Kobus gesels met Marita, wat ’n seiljag besit. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 17 Hoekom het Marita “seelug in haar bloed”? … … [1] 18 Hoe het dit gebeur dat Marita in Kanada van seiljagvaart begin hou het? … … [1] 19 Hoekom het Marita terug Suid-Afrika toe getrek? Gee twee besonderhede. … … … [2] 20 Waarom is dit nodig dat iemand snags waghou? Gee twee besonderhede. … … … [2] 21 Waarom twyfel Marita en Stephen soms oor hulle leefstyl? Gee twee besonderhede. … … [2] * 0000800000006 * , , ĬÑú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊàü¶þ× ĬæÓùÜĬõħÒóČË´ċóĚĂ ĥąÅĕõµåÕĕõÅąąĕąµõÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 7
7 0548/02/O/N/24 © UCLES 2024 22 Wat maak dit vir Marita interessant om eilande te besoek? … … [1] 23 Hoe bespaar Marita en Stephen geld? Gee twee besonderhede. … … … [2] [Totaal: 11] * 0000800000007 * , , ĬÓú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊàú¶þ× ĬæÔúÔĞùėçąõþĨÅÏóĪĂ ĥąµÕµÕŵąąĕąąõĥõĥÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 8
8 0548/02/O/N/24 © UCLES 2024 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of Cambridge Assessment. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE * 0000800000008 * , , ĬÑú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊÞü¶Ā× ĬæÔûÔĨċĒÔċîąÆĩíģĒĂ ĥµĥÕõÕÅĕĥåĥąÅõÅõõÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
What you needed in this session
Cambridge’s own grade thresholds for 2024 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 0. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.