Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2023 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0

0548/20/O/N/23 · 30 marks · ≈34 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper8 pages

Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2023 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 1 of 8
Page 1 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2023 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 2 of 8
Page 2 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2023 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 3 of 8
Page 3 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2023 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 4 of 8
Page 4 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2023 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 5 of 8
Page 5 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2023 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 6 of 8
Page 6 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2023 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 7 of 8
Page 7 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2023 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 8 of 8
Page 8 of 8

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

This document has 8 pages. Any blank pages are indicated. [Turn over Cambridge IGCSE™ DC (CE) 310128/1 © UCLES 2023 * 9 1 6 5 3 4 4 2 5 1 * AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2023 Approximately 35–45 minutes You must answer on the question paper. No additional materials are needed. INSTRUCTIONS ● Answer all questions. ● Use a black or dark blue pen. ● Write your name, centre number and candidate number in the boxes at the top of the page. ● Write your answer to each question in the space provided. ● Do not use an erasable pen or correction fluid. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 30. ● The number of marks for each question or part question is shown in brackets [ ].

Question paper, page 2

2 0548/02/O/N/23 © UCLES 2023 Oefening 1 Dr. Zino Makwala is ’n vlugdokter. Sy help om mense per vliegtuig te red. Beantwoord die vrae deur ’n regmerkie (3) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die stelling waar of onwaar is. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Waar Onwaar 1 Zino se pa het haar gehelp om die werk te kry wat sy nou doen. [1] 2 Zino vind haar werk uitdagend. [1] 3 Vir haar werk besoek Zino slegs lande in Afrika. [1] 4 Die mediese toerusting word vir die dokters gepak. [1] 5 Zino versorg ’n pasiënt vanaf een hospitaal tot by ’n ander. [1] 6 Zino vlieg soms meer as een keer saam met dieselfde pasiënt. [1] [Totaal: 6]

Question paper, page 3

3 0548/02/O/N/23 © UCLES 2023 [Turn over Oefening 2 Luister na ’n gesprek tussen Anina de Wet en haar Besigheidstudies-onderwyser, Jeffrey Peterson. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies en ’n regmerkie (3) in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 7 Anina sê A sy het dubbel soveel as wat die bakkie werd is daarvoor betaal. B sy en haar pa het die bakkie op hul bure se erf sien staan. C die bakkie se eienaar was dadelik bereid om die bakkie aan haar te verkoop. D die bakkie se eienaar het eers gedink sy is te jonk om ’n bakkie te koop. [1] 8 Kies die korrekte antwoord. A Anina het die saketransaksie met oom Daan op haar eie gedoen. B Oom Daan het sy bakkie glad nie meer gebruik nie. C Anina kon die transaksie met haar pa se hulp deurvoer. D Omdat die bakkie ’n spesiale voertuig is, het dit taamlik duur gekos. [1] 9 Watter voorwaarde moes Anina nakom om die bakkie te kon koop? A Belowe om die bakkie binne ’n jaar af te betaal. B Sorg dat oom Daan se tuinvullis maandeliks weggery word. C Die helfte van die verkoopprys onmiddellik aan oom Daan betaal. D ’n Bewys van die bank gee dat sy geld in ’n spaarrekening het. [1]

Question paper, page 4

4 0548/02/O/N/23 © UCLES 2023 10 Anina is duidelik ’n entrepreneur, want sy het A gereeld die tuinvullis vir oom Daan weggery. B dadelik ’n plan gemaak en geld met die bakkie verdien. C aan maniere gedink om haar bakkie mooi te maak. D die bakkie skelm bestuur om braaihout af te lewer. [1] 11 Wat is Anina se prioriteit? A Die bakkie se remme en bande moet herstel word. B Die bakkie moet rooi geverf word en ’n radio kry. C Sy moet besigheidstudies by die universiteit doen. D Sy moet ’n bestuurstoets slaag en haar rybewys kry. [1] [Totaal: 5]

Question paper, page 5

5 0548/02/O/N/23 © UCLES 2023 [Turn over Oefening 3 Fathima Chetty werk vir ’n buitelewetydskrif. Sy voer ’n onderhoud met Darren Cooper, ’n veearts en kenner van wilde diere. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 12 Take waarmee Darren op sy oupa se plaas gehelp het: • Skape versorg • … [1] 13 Eerste roofdiere waarmee Darren gewerk het: … [1] 14 Rede waarom sommige van die diere siek was: … [1] 15 Darren se reaksie as roofdiere in strikke gevang word: • Raak ontsteld • … [1] 16 Dier wat Darren ernstig beseer het: … [1] 17 Behandelingsproses van diere in Darren se kliniek: • Word in die kliniek behandel • Herstel in die kliniek • … [1] 18 Wat mense in die omgewing van die kliniek geniet: … [1] 19 Darren se hoofdoel: … [1] [Totaal: 8]

Question paper, page 6

6 0548/02/O/N/23 © UCLES 2023 Oefening 4 Riaan Wessels is aanbieder van ‘n TV-program oor stokperdjies. Hy gesels met Carina Viljoen oor haar liefde vir poppe. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 20 Wanneer het Carina as kind die kans gekry om met Barbiepoppe te speel? … … [1] 21 Watter welsynswerk doen Carina? … … [1] 22 Wat moes Carina eers met die groot pop doen voor sy dit kon gebruik? Gee twee besonderhede. … … … [2] 23 Waarom moes Carina 10 uur aan een pop werk? Gee twee besonderhede. … … … [2] 24 Hoe sorg Carina dat haar popversameling nie te groot word nie? Gee twee besonderhede. … … … [2]

Question paper, page 7

7 0548/02/O/N/23 © UCLES 2023 25 Wat doen Carina eers met haar poppe voor sy hulle saamneem in haar motor? … … [1] 26 Wat vertel Carina oor haar duur gunstelingpop? Gee twee besondehede. … … … [2] [Totaal: 11]

Question paper, page 8

8 0548/02/O/N/23 © UCLES 2023 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of Cambridge Assessment. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2023 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 0. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A19/30
B15/30
C12/30
D10/30
E8/30
F6/30
G4/30