Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2021 May/June Paper 2 · Variant 0
0548/20/M/J/21
The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.
Question paper8 pages








Mark scheme
No mark scheme is in the library for this paper.
Paper as text
Question paper, page 1
This document has 8 pages. Any blank pages are indicated. Cambridge IGCSE™ AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening May/June 2021 Approximately 35–45 minutes You must answer on the question paper. No additional materials are needed. INSTRUCTIONS ● Answer all questions. ● Use a black or dark blue pen. ● Write your name, centre number and candidate number in the boxes at the top of the page. ● Write your answer to each question in the space provided. ● Do not use an erasable pen or correction fluid. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 30. ● The number of marks for each question or part question is shown in brackets [ ]. DC (ST) 208630/2 © UCLES 2021 [Turn over * 9 9 1 8 6 8 6 0 5 1 *
Question paper, page 2
2 0548/02/M/J/21 © UCLES 2021 Oefening 1 Luister na ’n praatjie waarin Kobie Pienaar, ’n ervare vlieënier, vertel hoe ’n noodlanding haar lewe gered het. Beantwoord die vrae deur ’n regmerkie (3) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die stelling waar of onwaar is. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Waar Onwaar 1 Eers nadat Kobie opgestyg het, het sy gevoel daar is fout met die vliegtuig. [1] 2 Kobie het tien jaar ondervinding as vlieënier. [1] 3 Die noodlanding is tydens ’n baie besige tyd van die dag uitgevoer. [1] 4 Die vliegtuig het net agter ’n minibus op die pad geland. [1] 5 Kobie was baie gespanne toe sy geland het. [1] 6 Die vliegtuig is effens beskadig in die ongeluk. [1] [Totaal: 6]
Question paper, page 3
3 0548/02/M/J/21 © UCLES 2021 [Turn over Oefening 2 Lindiwe Mhkize werk vir ’n maatskappy wat rommel herwin. Sy gesels met Terence Peterson, die voorsitter van sy skool se herwinningsklub. Luister na hul gesprek. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies en ’n regmerkie (3) in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 7 In die area waar Lindiwe en Terence woon, is A alle plastiekprodukte herwinbaar. B min plastiekprodukte herwinbaar. C die meeste plastiekprodukte herwinbaar. D geen plastiekprodukte herwinbaar nie. [1] 8 Hoe moet ’n mens, volgens Lindiwe, produkte voorberei vir herwinning? A Jy moet dit goed afborsel. B Jy moet dit vinnig uitspoel. C Jy moet dit met seep was. D Jy moet dit goed uitspoel. [1] 9 Om watter rede moet bokse en plastiekbottels platgetrap word? A Dis maklik om bokse plat te trap, want hulle word van karton gemaak. B Plastiekbottels en bokse moet platgetrap word om herwinbaar te wees. C Leë bokse en bottels is vol vuil lug en dit veroorsaak besoedeling. D Platgetrapte bokse en plastiekbottels bespaar plek en koste tydens vervoer. [1]
Question paper, page 4
4 0548/02/M/J/21 © UCLES 2021 10 Waarom moet ’n mens nie die stukke van ’n gebreekte ruit in jou glasdrom gooi nie? A Die glasskerwe kan sorteerders wat die rommel sorteer, sny. B Die glas bevat sommige stowwe wat onsuiwer is. C Hierdie soort glas moet op ’n ander manier herwin word. D Hierdie soort glas moet saam met bottels verwerk word. [1] 11 Wat kan ’n mens met sommige afvalprodukte doen, in plaas van om dit te herwin? A Jy kan besluit watter artikels mense dalk soek en dit bo-op in jou sak plaas. B Jy kan mense vra watter artikels hulle in jou herwinningsakke soek. C Jy kan artikels in ’n mooi geskenkpak opmaak en in jou herwinningsak plaas. D Jy kan mense vra of hulle artikels wat jy nie meer kan gebruik nie wil koop. [1] [Totaal: 5]
Question paper, page 5
5 0548/02/M/J/21 © UCLES 2021 [Turn over Oefening 3 Natasha, ’n ma van twee kleuters, het met ’n sielkundige, Ben Visser, gesels oor die invloed daarvan om na skerms te kyk op klein kinders. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 12 Rede waarom ouers soms hul kinders laat televisie kyk: … [1] 13 Dinge wat goed is vir kinders se breinontwikkeling: • Aktiwiteite saam met ouer of maatjie … [1] 14 Hoe die regte wêreld vir kinders voel as gevolg van te veel skermtyd: … [1] 15 Hoe kinders soms voel as hulle dieselfde dinge as TV-karakters probeer doen: … [1] 16 Invloed van advertensies op kinders: … [1] 17 Die hoeveelheid tyd wat babas onder 18 maande na skerms behoort te kyk: … [1] 18 Wat ouers kan doen om kinders se skermtyd te verminder: (i) … [1] (ii) … [1] [Totaal: 8]
Question paper, page 6
6 0548/02/M/J/21 © UCLES 2021 Oefening 4 George Viljoen is 71 jaar oud en het onlangs vanaf Roodepoort, naby Johannesburg, tot by die Groenpunt-stadion in Kaapstad gestap. Aisha Asmal, ’n joernalis, het met hom gesels. Luister na die gesprek. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 19 Hoekom het George besluit om te stap eerder as om fiets te ry? … … [1] 20 Watter twee dinge moes George doen om fiks genoeg te raak? (i) … … [1] (ii) … … [1] 21 (a) Hoe het George gesorg dat hy op die plek begin waar hy die vorige dag geëindig het? … … [1] (b) Hoe het hy soggens weer op daardie plek gekom? … … [1] 22 Noem twee dinge wat George na sy voetbesering gedoen het om verder te kan stap. (i) … … [1] (ii) … … [1]
Question paper, page 7
7 0548/02/M/J/21 © UCLES 2021 23 Hoe het George sy rustyd later beplan? … … [1] 24 Hoe het George geweet hoeveel treë hy altesaam gegee het? … … [1] 25 Watter twee dinge het George oor Suid-Afrikaners geleer tydens sy staptog? (i) … … [1] (ii) … … [1] [Totaal: 11]
Question paper, page 8
8 0548/02/M/J/21 © UCLES 2021 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which itself is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE