Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2022 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0

0548/20/O/N/22 · 30 marks · ≈34 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper8 pages

Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 1 of 8
Page 1 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 2 of 8
Page 2 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 3 of 8
Page 3 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 4 of 8
Page 4 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 5 of 8
Page 5 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 6 of 8
Page 6 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 7 of 8
Page 7 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 8 of 8
Page 8 of 8

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

This document has 8 pages. Any blank pages are indicated. [Turn over Cambridge IGCSE™ AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2022 Approximately 35–45 minutes You must answer on the question paper. No additional materials are needed. INSTRUCTIONS ● Answer all questions. ● Use a black or dark blue pen. ● Write your name, centre number and candidate number in the boxes at the top of the page. ● Write your answer to each question in the space provided. ● Do not use an erasable pen or correction fluid. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 30. ● The number of marks for each question or part question is shown in brackets [ ]. * 5 3 9 0 4 8 7 1 2 8 * DC (CJ) 309238/1 © UCLES 2022

Question paper, page 2

2 0548/02/O/N/22 © UCLES 2022 Oefening 1 Riana praat oor die sandbeelde wat sy skep. Beantwoord die vrae deur ’n regmerkie (3) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die stelling waar of onwaar is. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Waar Onwaar 1 Riana het op die internet geleer hoe om sandbeelde te maak. [1] 2 As jy bo begin bou, is jou sandbeeld sterker, volgens Riana. [1] 3 Water is die grootste gevaar vir Riana se sandbeelde. [1] 4 Riana word soms vir haar sandbeelde betaal. [1] 5 Klei maak bousand beter as seesand om mee te werk. [1] 6 Dit pla Riana as mense aan haar dinosourus raak. [1] [Totaal: 6]

Question paper, page 3

3 0548/02/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over Oefening 2 Mike praat met Thembi. Sy bestudeer vlieë. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies en ’n regmerkie (3) in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 7 Thembi A sê mense is verbaas as sy vertel sy bestudeer vlieë. B is beïndruk omdat mense meer van vlieë weet as wat sy gedink het. C sê vlieë speel geen betekenisvolle rol in die natuur nie. D het begrip daarvoor dat mense vlieë wil doodmaak. [1] 8 Volgens Thembi A is die museum in Pietermaritzburg ongelukkig die enigste wat vlieë navors. B is daar op die oomblik min mense wat in vlieë spesialiseer in Suid-Afrika. C groei die aantal mense wat in vlieë spesialiseer in Suid-Afrika stadig maar seker. D het dit lank geneem vir die museum in Bloemfontein om hulle vlieëversameling op te bou. [1] 9 Thembi en haar assistent A vang vlieë op twee spesifieke plekke in die land. B vang vlieë deur hulle met alkohol te bespuit. C het ’n permit nodig om vlieë te vang. D voel mense moet ’n permit hê om vlieë dood te maak. [1]

Question paper, page 4

4 0548/02/O/N/22 © UCLES 2022 10 Mense wat vlieë navors, A hou daarvan om goed bymekaar te maak. B versamel almal graag dieselfde tipe dinge. C begin eers later om dinge te versamel. D versamel veral spinnekoppe en akkedisse. [1] 11 Volgens Thembi A is vlieë net so nuttig as bye, al maak vlieë die aarde vuil. B word kakaoplante hoofsaaklik deur bye, maar ook deur vlieë bestuif. C speel vlieë amper net so ’n belangrike rol as bye in bestuiwing. D moet mense leer om anders oor vlieë te begin dink. [1] [Totaal: 5]

Question paper, page 5

5 0548/02/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over Oefening 3 Yasmin gesels met Eben, ’n ervare branderplankryer. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 12 Eerste soort plank wat Eben gebruik het: … [1] 13 Belangrike titel wat Eben gewen het: … [1] 14 Twee redes waarom Muizenberg ’n geskikte plek is vir branderplankry: • … [1] • … [1] 15 Watersport wat na Eben se mening uitdagender is as sy eie sport: … [1] 16 Wat Eben doen om in Langebaan se water te kan branderplankry: … [1] 17 Mediese behandeling wat Eben in Chili moes kry: … [1] 18 Wat branderplankryers moet gebruik om bo die water uit te spring: … [1] [Totaal: 8]

Question paper, page 6

6 0548/02/O/N/22 © UCLES 2022 Oefening 4 Anna praat met Willie, ’n kunstenaar wat vlieërs ontwerp en maak. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 19 Wat probeer Willie bereik met elke vlieër wat hy maak? … … [1] 20 Waarmee vergelyk mense Willie se winkel en hoekom? … … … [2] 21 Hoe verskil die materiaal van die vlieërs wat Willie eers gemaak het van die materiaal wat hy deesdae gebruik? … … … [2] 22 Hoe lyk die vlieër waarmee Willie ’n rekord opgestel het? Gee twee besonderhede. … … … [2] 23 Hoekom het dit ’n sport geword om met tweelynvlieërs te vlieg? … … [1]

Question paper, page 7

7 0548/02/O/N/22 © UCLES 2022 24 Wat is die voordeel van vlieërvlieg vir mense wat op ryslande werk? … … [1] 25 Wat wys dat mense in Noordhoek Willie se vlieërs waardeer? Gee twee besonderhede. … … … [2] [Totaal: 11]

Question paper, page 8

8 0548/02/O/N/22 © UCLES 2022 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of Cambridge Assessment. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2022 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 0. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A19/30
B15/30
C12/30
D10/30
E8/30
F6/30
G4/30