Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0

0548/20/O/N/25 · 40 marks · ≈45 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper16 pages

Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 1 of 16
Page 1 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 2 of 16
Page 2 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 3 of 16
Page 3 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 4 of 16
Page 4 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 5 of 16
Page 5 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 6 of 16
Page 6 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 7 of 16
Page 7 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 8 of 16
Page 8 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 9 of 16
Page 9 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 10 of 16
Page 10 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 11 of 16
Page 11 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 12 of 16
Page 12 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 13 of 16
Page 13 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 14 of 16
Page 14 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 15 of 16
Page 15 of 16
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2025 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 16 of 16
Page 16 of 16

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

This document has 16 pages. Any blank pages are indicated. [Turn over Cambridge IGCSE™ AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2025 Approximately 50 minutes (including 6 minutes’ transfer time) You must transfer your answers onto the multiple choice answer sheet. You will need: Multiple choice answer sheet Soft clean eraser Soft pencil (type B or HB is recommended) INSTRUCTIONS ● There are 40 questions on this paper. Answer all questions. ● You will have 6 minutes to transfer your answers from the question paper onto the multiple choice answer sheet. ● Follow the instructions on the multiple choice answer sheet. Shade one letter only for Questions 1 to 40. ● Write in soft pencil. ● Write your name, centre number and candidate number on the multiple choice answer sheet in the spaces provided unless this has been done for you. ● Do not use correction fluid. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 40. ● Each correct answer will score one mark. ● Any rough working should be done on this question paper. * 4 1 5 1 5 1 9 9 5 3 * DC (CJ/FC) 349493/2 © UCLES 2025

Question paper, page 2

2 0548/02/ O/N/25 © UCLES 2025 Oefening 1 Jy sal agt kort opnames hoor. Maak ʼn regmerkie in die korrekte blokkie, A, B, C of D, by elke vraag. Jy sal elke opname twee keer hoor. Vraag 1 Waar dink die seun het hy sy horlosie verloor? A B C D [1] Vraag 2 Wie gaan eerste praat? A B C D [1]

Question paper, page 3

3 0548/02/ O/N/25 © UCLES 2025 [Turn over Vraag 3 Hoe voel die vrou nou oor haar nuwe werk? A B C D [1] Vraag 4 Hoe het die meisie tot by die skool gekom? A B C D [1] Vraag 5 Watter nuwe sport bied die skool hierdie jaar aan? A B C D [1]

Question paper, page 4

4 0548/02/ O/N/25 © UCLES 2025 Vraag 6 Wat het die man vandag gedoen? A B C D [1] Vraag 7 Wat wil die meisie graag ná skool doen? A B C D [1] Vraag 8 Watter dier wou die seun graag sien? A B C D [1] [Totaal: 8]

Question paper, page 5

5 0548/02/O/N/25 © UCLES 2025 [Turn over Oefening 2 Jy sal vyf kort opnames hoor. Maak ʼn regmerkie in die korrekte blokkie, A, B of C, by elke vraag. Jy sal elke opname twee keer hoor. Luister na twee vriende wat gesels oor klere. Vraag 9 Vir watter geleentheid soek die meisie ’n rok? A ’n dans B ’n troue C ’n konsert [1] Vraag 10 Wat gaan die meisie vanaand aantrek? A ’n geblomde rok B ’n gestreepte rok C ’n swart en wit rok [1]

Question paper, page 6

6 0548/02/O/N/25 © UCLES 2025 Luister na ’n praatjie oor gesondheid. Vraag 11 Die spreker se raad is, eet A minder. B sesuur. C groen. [1] Vraag 12 Die spreker oefen graag A binnenshuis. B met musiek. C in ’n groep. [1] Luister na ’n selfoonboodskap oor ’n televisieprogram. Vraag 13 Annemie is by A hokkie. B atletiek. C netbal. [1] Vraag 14 Aanvanklik maak die laaste episode die meisie A hartseer. B opgewonde. C kwaad. [1]

Question paper, page 7

7 0548/02/O/N/25 © UCLES 2025 [Turn over Luister na ’n radio-onderhoud met ’n bekende musikant. Vraag 15 Die vrou het haar liefde vir haar instrument ontdek by die A skool. B kerk. C mark. [1] Vraag 16 Vir die vrou is die maklikste instrument die A dwarsfluit. B kitaar. C viool. [1] Luister na ’n man en vrou wat gesels oor hulle vakansie. Vraag 17 Die man sukkel om te besluit, want die hotelle het almal A goeie bemarking. B gratis kos. C baie aktiwiteite. [1] Vraag 18 Die man en vrou verskil oor A die hotelkeuse. B hulle planne. C wat hulle gaan eet. [1] [Totaal: 10]

Question paper, page 8

8 0548/02/O/N/25 © UCLES 2025 Oefening 3 Luister na Zainub Amla wat ons oor brei vertel. Maak ʼn regmerkie in die korrekte blokkie, A, B of C, by elke vraag. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Kyk nou na vrae 19–26. Vraag 19 Die duiker brei om A goed te voel. B slimmer te word. C fokus te behou. [1] Vraag 20 Die duiker se getal volgers is A 3,5 miljoen. B 3,8 miljoen. C 3 miljoen. [1]

Question paper, page 9

9 0548/02/O/N/25 © UCLES 2025 [Turn over Vraag 21 Die duiker se gewildste gebreide item was ’n A jassie. B trui. C sakkie. [1] Vraag 22 Die duiker het begin brei A om die pyn te hanteer. B om die tyd om te kry. C net vir die lekkerte. [1] Vraag 23 Ierse skaapwagters A was partykeer mans. B het vir eie gebruik gebrei. C het elke nag buite geslaap. [1] Vraag 24 In Europa het A slegs opgeleide breiers wolprodukte verkoop. B vissers net wol vir hul nette gebruik. C hulle hoofsaaklik ivoor vir breinaalde gebruik. [1]

Question paper, page 10

10 0548/02/O/N/25 © UCLES 2025 Vraag 25 Deesdae is brei weer gewild, want A jy kan dit self aanleer. B dit is maklik om aan te leer. C mense wil graag iets nuuts leer. [1] Vraag 26 Die spreker hou die meeste daarvan dat brei A haar gelukkiger maak. B baie bevredigend is. C goeie oefening verskaf. [1] [Totaal: 8]

Question paper, page 11

11 0548/02/O/N/25 © UCLES 2025 [Turn over Oefening 4 Jy sal ses jongmense oor sport hoor praat. Kies een stelling (A–H) uit die lys vir vrae 27–32, wat by elke spreker pas. Skryf die korrekte letter (A–H) in die gepaste spasie op die antwoordblad. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Lees nou stellings A–H. A Om sport te speel is nou duurder as in die verlede. B Daar is minder beserings in e-sport. C Deesdae verkies jongmense individuele sportsoorte. D E-sport is vir alle ouderdomme. E Deesdae word daar meer geld in e-sport gemaak. F Daar is geen risiko van beserings in e-sport nie. G Ouer mense verkies om tradisionele sportsoorte te speel. H Die tyd vir tradisionele sportsoorte is verby. Vraag 27 Spreker 1 … [1] Vraag 28 Spreker 2 … [1] Vraag 29 Spreker 3 … [1] Vraag 30 Spreker 4 … [1] Vraag 31 Spreker 5 … [1] Vraag 32 Spreker 6 … [1] [Totaal: 6]

Question paper, page 12

12 0548/02/O/N/25 © UCLES 2025 Oefening 5 Luister na ’n onderhoud met Simon Oberholzer, ’n klavierstemmer. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B of C, te kies en ’n regmerkie (3) in die gepaste blokkie te maak. Jy sal die onderhoud twee keer hoor. Beantwoord nou vrae 33–40. Vraag 33 Simon het die bynaam klavierfluisteraar gekry omdat hy A al so baie klaviere gestem het. B ’n doodgewone klavierstemmer gebly het. C soveel klavierstemmers in sy familie het. [1] Vraag 34 Simon se A oupagrootjie het ’n klavierfabriek in Duitsland gestig. B oupagrootjie en oupa het ’n winkel in Suid-Afrika geopen. C oupa en pa het as klavierstemmers in Pretoria gewerk. [1] Vraag 35 Simon het van klaviere geleer deur in die werkswinkel A klavier te speel. B stukkende klaviere reg te maak. C sy pa dop te hou. [1]

Question paper, page 13

13 0548/02/O/N/25 © UCLES 2025 [Turn over Vraag 36 In die laerskool wou Simon ’n A klavierstemmer word. B onderwyser word. C kunstenaar word. [1] Vraag 37 Toe Heidi se pa vir Simon ontmoet, A het Simon hom beïndruk. B het Simon hom geskok. C was hy tevrede met Simon. [1] Vraag 38 Kliënte moet betyds by Simon bespreek omdat hy A sy reisplan moet maak. B net sekere dorpe besoek. C gewild is en min plek het. [1] Vraag 39 Soos by Formule 1, glo Simon ’n mens moet A verskillende vaardighede besit. B liewer op een gebied spesialiseer. C tyd maak om nuwe dinge te leer. [1]

Question paper, page 14

14 0548/02/O/N/25 © UCLES 2025 Vraag 40 Simon sal ’n klavier afskryf wanneer A dit baie lanklaas gestem is. B dit in ’n slegte toestand is. C niemand daarvoor omgee nie. [1] [Totaal: 8]

Question paper, page 15

15 0548/02/O/N/25 © UCLES 2025 BLANK PAGE

Question paper, page 16

16 0548/02/O/N/25 © UCLES 2025 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of Cambridge Assessment. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2025 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 0. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A31/40
B26/40
C22/40
D20/40
E18/40
F15/40
G12/40