Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2010 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1
0548/21/O/N/10 · 30 marks · ≈34 min
The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.
Question paper8 pages








Mark scheme4 pages
Answers below. Sit the paper first if you are practising.




Paper as text
Question paper, page 1
This document consists of 7 printed pages and 1 blank page. DC (KN) 33451/2 © UCLES 2010 [Turn over UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions. At the end of the examination, fasten all your work securely together. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. Dictionaries are not allowed. * 5 6 6 1 0 5 4 0 4 0 * AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2010 Approx. 35–45 minutes Candidates answer on the Question Paper No Additional Materials are required. For Examiner’s Use Oefening 1 Oefening 2 Oefening 3 Oefening 4 Total:
Question paper, page 2
2 0548/02/O/N/10 © UCLES 2010 For Examiner’s Use Oefening 1, vrae 1–6 Luister na die volgende praatjie oor die dra van sitplekgordels in motors. Beantwoord die vrae deur ’n regmerkie (✓) in die toepaslike blokkie te maak om aan te dui of die stelling waar of onwaar is. Jy sal die praatjie twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. Waar Onwaar 1 Baie mense dra deesdae nie hulle sitplekgordels nie. [1] 2 Spaanse navorsers het hul ondersoek op 2 850 motorongelukke gebaseer. [1] 3 Minder insittendes van motors sou sitplekgordels gedra het, as daar nie padblokkades was nie. [1] 4 Kenners dink die kans dat jy bewusteloos sal raak in ’n ongeluk is groter wanneer jy nie jou sitplekgordel dra nie. [1] 5 Die beserings wat ’n sitplekgordel kan veroorsaak, is glo minder erg as die beserings wat jy kan opdoen deur nie ’n gordel te dra nie. [1] 6 Of jy jou gordel dra of nie, het min invloed op die krag waarmee ’n mens vorentoe beweeg in ’n ongeluk. [1] [Totaal: 6]
Question paper, page 3
3 0548/02/O/N/10 © UCLES 2010 [Turn over For Examiner’s Use Oefening 2, vrae 7–11 Joernalis Andrea Jennings voer ’n onderhoud met die bestuurder van ’n hotel. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies en ’n regmerkie (✓) in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal die onderhoud twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 7 Waarom is Andrea bly oor die kans om met Paul de Wet te praat? A Hy hou eintlik nie so baie van onderhoude nie. B Sy wil hom graag gratis advertensie gee. C Sy wil graag verniet in die hotel kom bly. D Hy is gewoonlik baie besig. [1] 8 Die kamers in die hotel ... A ... is nie almal luuks nie. B ... het almal rekenaars en drukkers. C ... het almal ’n uitsig oor die oseaan. D ... is almal toeganklik vir rolstoelgebruikers. [1] 9 Die hotel se restaurant ... A ... bied ’n vasgestelde spyskaart met Europese en plaaslike geregte. B ... bedien plaaslike en internasionale geregte. C ... is buite die hotel op die rotse gebou. D ... is volgens Paul die beste op die Tuinroete. [1]
Question paper, page 4
4 0548/02/O/N/10 © UCLES 2010 For Examiner’s Use 10 Die hotel ... A ... het goeie geriewe vir besigheidsbyeenkomste. B ... bied slegs geriewe vir vakansiegangers. C ... se getypoel kan net tydens laagwater gebruik word. D ... se getypoel kan net tydens hoogwater gebruik word. [1] 11 Twee van die besienswaardighede op Mosselbaai is: A Die grot naby aan die vuurtoring en die Khoi-San-staproete B Die Khoi-San-grot en die Vlermuisgrot C Die vuurtoring naby aan die hotel en die St. Blaize-staproete D Die vuurtoring onder die hotel en die Khoi-San-grot [1] [Totaal: 5]
Question paper, page 5
5 0548/02/O/N/10 © UCLES 2010 [Turn over For Examiner’s Use Oefening 3, vrae 12–19 Luister na die volgende gesprek met inspekteur Grobbelaar, ’n lid van die honde-eenheid van die polisie in Soweto. Maak kort aantekeninge oor die gesprek. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 12 Twee kenmerke van Sparky: (i) Slim (ii) … [1] 13 Aantal honde wat opgelei is om geld op te spoor: … [1] 14 Twee uiterlike kenmerke van Sparky: (i) … (ii) lang, wollerige stert [1] 15 Gebied waar Sparky en Grobbelaar werk: … [1] 16 Die bedrag wat Sparky in Soweto opgespoor het: … [1] 17 Buitelandse note wat Sparky kan opspoor: (i) dollars (ii) … [1] 18 Rede hoekom Sparky se vorige eienaar hom aan die polisie gegee het: … [1] 19 Grobbelaar se voorbereiding op die werk met Sparky: (i) Hulp van ’n forensiese deskundige (ii) … [1] [Totaal: 8]
Question paper, page 6
6 0548/02/O/N/10 © UCLES 2010 For Examiner’s Use Oefening 4, vrae 20–27 Pieter praat met sy Ekonomie-onderwyseres oor geldsake. Beantwoord die vrae in Afrikaans. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees. 20 Wat glo Mevrou Januarie is die twee belangrikste aspekte van inkomste bestuur? (a) …[1] (b) …[1] 21 Waaroor is Pieter bekommerd as dit kom by spaar? …[1] 22 Wat moet Pieter homself afvra wanneer hy iets wil koop? …[1] 23 Watter positiewe gevolge kan dit hê om te spaar, volgens mevrou Januarie? Noem twee. (i) …[1] (ii) …[1] 24 Wat is Pieter se bron van inkomste? …[1] 25 Noem een werk wat mevrou Januarie sê Pieter dalk kan doen. …[1]
Question paper, page 7
7 0548/02/O/N/10 © UCLES 2010 For Examiner’s Use 26 (a) Watter rede gee Pieter daarvoor dat hy nie met sy geld uitkom nie? … …[1] (b) Noem een voorstel wat mevrou Januarie maak om hierdie probleem op te los. …[1] 27 Hoekom is dit goed om ’n lening vroeg af te betaal, volgens mevrou Januarie? …[1] [Totaal: 11]
Question paper, page 8
8 0548/02/O/N/10 BLANK PAGE Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. University of Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.
Mark scheme, page 1
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education MARK SCHEME for the October/November 2010 question paper for the guidance of teachers 0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30 This mark scheme is published as an aid to teachers and candidates, to indicate the requirements of the examination. It shows the basis on which Examiners were instructed to award marks. It does not indicate the details of the discussions that took place at an Examiners’ meeting before marking began, which would have considered the acceptability of alternative answers. Mark schemes must be read in conjunction with the question papers and the report on the examination. • CIE will not enter into discussions or correspondence in connection with these mark schemes. CIE is publishing the mark schemes for the October/November 2010 question papers for most IGCSE, GCE Advanced Level and Advanced Subsidiary Level syllabuses and some Ordinary Level syllabuses.
Mark scheme, page 2
Page 2 Mark Scheme: Teachers’ version Syllabus Paper IGCSE – October/November 2010 0548 02 © UCLES 2010 Oefening 1, vrae 1–6 1 waar [1] 2 onwaar [1] 3 waar [1] 4 waar [1] 5 waar [1] 6 onwaar [1] [Totaal:6] Oefening 2, vrae 7–11 7 D [1] 8 D [1] 9 B [1] 10 A [1] 11 C [1] [Totaal: 5]
Mark scheme, page 3
Page 3 Mark Scheme: Teachers’ version Syllabus Paper IGCSE – October/November 2010 0548 02 © UCLES 2010 Oefening 3, vrae 12–19 12 Nie bang nie/moedig [1] 13 twee [1] 14 swart-en-wit [nie: sy neus nie, want dit gaan oor sy reukvermoë, nie sy uiterlik nie] [1] 15 oral in SA [1] 16 R2,8 miljoen [1] 17 ponde [1] 18 (Hy was te) rusteloos/(Hy was te) woelig/(Hy was te) onrustig/(Hy het oral) gate gegrawe/(hy het) blombeddings kapot gemaak [1] 19 (’n jaar se) navorsing (na die reuk van geldnote) [1] [Totaal: 8]
Mark scheme, page 4
Page 4 Mark Scheme: Teachers’ version Syllabus Paper IGCSE – October/November 2010 0548 02 © UCLES 2010 Oefening 4, vrae 20–27 20 (i) van jongs af leer om geld verantwoordelik te gebruik [1] (ii) gereeld spaar [1] 21 (dat spaar sal beteken) dat hy nooit meer iets lekkers sal kan doen nie [1] 22 of hy werklik iets/skoene/die ding(e) wat hy wil koop nodig het [1] 23 (i) leer jou om verantwoordelik te wees [1] (ii) leer jou selfbeheersing [1] Alternatiewe antwoord vir een van die twee voorgenoemde: Dit hou jou skuldvry. 24 sakgeld [1] 25 een van: kelner OF kassier (gee een punt as altwee gegee word) [1] 26 (a) Hy weet nooit hoeveel hy uitgegee het nie/Hy weet nooit hoeveel hy uitgee [1] (b) een van: aantekeninge maak van die geld wat jy uitgee OF rondkyk voordat jy iets koop [1] 27 dan betaal jy minder rente [1] [Totaal: 11]
What you needed in this session
Cambridge’s own grade thresholds for 2010 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 1. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.