Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2024 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0
0548/10/O/N/24 · 70 marks · ≈79 min
The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.
Question paper20 pages




















Mark scheme
No mark scheme is in the library for this paper.
Paper as text
Question paper, page 1
This document has 20 pages. Any blank pages are indicated. [Turn over Cambridge IGCSE™ AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/01 Paper 1 Reading and Writing October/November 2024 2 hours You must answer on the question paper. No additional materials are needed. INSTRUCTIONS ● Answer all questions. ● Use a black or dark blue pen. ● Write your name, centre number and candidate number in the boxes at the top of the page. ● Write your answer to each question in the space provided. ● Do not use an erasable pen or correction fluid. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 70. ● The number of marks for each question or part question is shown in brackets [ ]. * 6 5 7 2 8 7 2 5 7 0 * DC (PQ/FC) 352213/3 © UCLES 2024 , , * 0000800000001 * ¬W. 4mHuOªE`|6W ¬¦0qM§_qBqTr ¥ ¥U55¥u55UEE 5U
Question paper, page 2
2 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 Oefening 1 Lees die inligting oor die dorpie Kleinmond. Beantwoord daarna die vrae wat volg. Kleinmond Kleinmond lê in ’n wêrelderfenisgebied in die Wes-Kaap. Rooisand lê tussen die kus en die berge. Voëlkykers kom graag hierheen, want hier is baie voëlspesies, waaronder visvangers, visarende en flaminke. Uit: Weg, April-Mei 2022 * 0000800000002 * , , ĬÕĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊÝú¸þ× ĬĦ®òÐģĎõØĀøÝÉêìÊĘĂ ĥÕõÕõÕåĕąõąąÅÕĥÕĕÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN Content removed due to copyright restricitons.
Question paper, page 3
3 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over 1 Watter bewys is daar dat Sandown-strand ’n uitstekende strand is? … [1] 2 Noem een groep mense wat die strandmeer langs Sandown-strand kan geniet. … [1] 3 Waarom verkies sommige mense Palmietstrand bo Sandown-strand? … [1] 4 Hoe verskil die hoeveelheid aangeplante fynbos en natuurlike fynbos in die botaniese tuin? … [1] 5 Aan watter kant van Kleinmond lê (i) die botaniese tuin? … [1] (ii) die Rooisand-natuurreservaat? … [1] 6 Waar kom Rooisand se wildeperde vandaan? (i) Teorie 1: … … [1] (ii) Teorie 2: … … [1] [Totaal: 8] * 0000800000003 * , , Ĭ×Ċ®Ġ´íÈõÏĪÅĊÝü¸þ× ĬĦñØĥĒąáúĉĬčÒðÊĨĂ ĥÕąĕµµÅõĕąÕąÅµąĕąÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 4
4 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 Oefening 2 Die departement van gesondheid wil inligting insamel oor tieners se eetgewoontes. Lees die inligting oor Johan Oosthuizen en vul die res van die vorm wat volg namens Johan in. Johan Oosthuizen is op 10 Mei 2008 gebore. Sy adres is Geelhoutstraat 13, Boshoek, 0305. Sy huistelefoonnommer is 091 898 2370 en sy selfoonnommer is 010 342 6740. Sy e-posadres is joosthuizen@abcmail.com. Johan is in graad 11 aan die Hoërskool Boshoek. Sy skool se adres is Denneweg 12, Boshoek, 0305. Vir ontbyt eet Johan óf eiers en volkoringbrood óf graankos, en daarmee saam ’n vrug. As hy soggens brood eet, neem hy nie weer brood skool toe nie, maar eerder biltong en neute. Die ander dae neem hy gewoonlik kaas-en-slaai-toebroodjies vir middagete saam. Daar is altyd minstens twee vrugte in sy kosblik. Alhoewel Johan daaraan dink om ’n vegetariër te word, is hy nog nie gereed nie. Saans eet hy verkieslik vegetariese kos, maar geniet ook vis en hoender. Hy eet selde rooivleis. Emma, sy suster, eet glad nie rooivleis of hoender nie, maar hou van vis. Haar doel is om ’n veganis te wees wat geen diereprodukte eet nie. Johan se ma ondersteun haar kinders met hulle eetkeuses, solank hulle saans help om die gesin se kos voor te berei. Haar leuse is: Wie nie kook nie, mag nie eet nie. Sy eet selde rooivleis, en verkies om min koolhidrate soos brood en pasta te eet. Johan werk naweke by ’n vegetariese restaurant. Hy wil graag eendag sy eie restaurant vir vegetariërs hê. Emma wil ná skool ’n sjefkursus vir veganiste volg. * 0000800000004 * , , ĬÕĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊßú¸Ā× ĬĦôØğĤĄÖøĂģ¯îÎÚĐĂ ĥĥÕĕõµÅÕõååąąµåĕĕÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 5
5 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over 7 Opname: Tieners en eetgewoontes Vul asseblief die vorm in. Johan Oosthuízen Naam: … 11 Naam van skool: … Graad: … Persoonlike besonderhede: • Geboortedatum: … • Adres: …, Boshoek, 0305 010 342 6740 • Selfoonnommer: … joosthuizen@abcmail.com • E-posadres: … Vul die nodige inligting in of maak ’n regmerkie by die gepaste opsie(s): • Wat eet jy soggens vir ontbyt? Brood ✓ Graankos ✓ Vrugte ✓ Spek en eier Ander: … • Wat eet jy vir beide ontbyt en middagete? Brood ✓ Neute Vrugte Biltong Ander: … • Is jy ’n vegetariër/veganis? Ja Nee • Wat eet jy graag vir aandete? Vis ✓ Hoender Pasta Rooivleis Ander: … Wat is jou toekomsplanne? … … [9] * 0000800000005 * , , Ĭ×Ċ®Ġ´íÈõÏĪÅĊßü¸Ā× ĬĦ®óÐĩĠôãĂïæīĆĊÚĠĂ ĥĥåÕµÕåµĥÕõąąÕÅÕąÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 6
6 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 Oefening 3 Lees die teks oor die wêreld van werk en voltooi dan die aantekeninge wat volg. ’n Nuwe wêreld van werk In hierdie artikel gee kenners raad vir jongmense oor hoe die wêreld van werk besig is om te verander. En onthou, suksesvolle mense is bereid om te waag.” Uit: Netwerk24, 5 Desember 2020 * 0000800000006 * , , ĬÙĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊÞüµþ× ĬĦóÓģĈúëąþÏċîīòĐĂ ĥµąÕµõåĕåµÕąÅÕĥĕÕÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN Content removed due to copyright restrictions.
Question paper, page 7
7 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over Jy gaan ’n praatjie oor die nuwe wêreld van werk in die klas lewer. Maak drie kort aantekeninge onder elke opskrif waarop jy jou praatjie kan baseer. Die eerste aantekening is vir jou gemaak. 8 Hoe jongmense se werkslewe anders as hul ouers s’n gaan wees: • Hulle gaan meer as een werkgewer hê. • … [1] • … [1] 9 Dinge waarvoor jong werkende mense nou self sal moet betaal: • … … [1] • … … [1] • … … [1] 10 Soorte werk wat volgens dr. Vosloo nie deur kunsmatige intelligensie bedreig word nie: • … … [1] • … … [1] • … … [1] [Totaal: 8] * 0000800000007 * , , ĬÛĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊÞúµþ× ĬĦ®ôÛĥČĊÎóóĚÏÝòĠĂ ĥµõĕõĕÅõµÅąąÅµąÕÅÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 8
8 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 Oefening 4 11 Gebruik die teks oor die nuwe wêreld van werk en skryf ’n opsomming van hoe jongmense hulself op die nuwe wêreld van werk kan voorberei. Jy kan van jou aantekeninge uit Oefening 3 in hierdie opsomming gebruik. Jou opsomming moet een paragraaf lank wees en nie meer as 80 woorde nie. Gebruik sover moontlik jou eie woorde. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … [5] * 0000800000008 * , , ĬÙĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊàüµĀ× ĬĦ®ñÛğúÿéíüđíêčĢĘĂ ĥąåĕµĕÅÕÕĥõąąµåÕÕÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 9
9 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over BLAAI OM VIR OEFENING 5 * 0000800000009 * , , ĬÛĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊàúµĀ× ĬĦòÓĩöïÐċąØéÒÉĢĨĂ ĥąÕÕõõåµÅĕåąąÕÅĕÅÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 10
10 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 Oefening 5 12 ’n Onderwyser wat baie vir jou beteken het, gaan binnekort weg van jou skool. Skryf ’n brief aan ’n maat oor hierdie onderwyser. Jou brief moet tussen 150 en 200 woorde lank wees. Onthou om oor die volgende te skryf: • wie die onderwyser is en watter vak hy of sy gee • waarom jy soveel van die onderwyser hou • ’n insident in die onderwyser se klas wat jy altyd sal onthou. Jy sal tot 8 punte vir die inhoud van jou brief en tot 7 punte vir die styl en akkuraatheid van jou taalgebruik kry. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … * 0000800000010 * , , ĬÙĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊÝü·þ× ĬĦ¯ñÒĝòęçöó»đìùÚĠĂ ĥÕÅÕµĕĥÕõÕõÅąĕåÕĥÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 11
11 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … [15] * 0000800000011 * , , ĬÛĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊÝú·þ× ĬĦ°òÚīîĩÒĄþîÅÔÝÚĐĂ ĥÕµĕõõąµĥååÅąõÅĕõÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 12
12 0548/01/ O/N/24 © UCLES 2024 Oefening 6 Lees die volgende teks en beantwoord dan die vrae wat volg. Zandile Ndhlovu, vryduiker Zandile, ’n Suid-Afrikaanse vryduik-instrukteur, praat oor haarself. * 0000800000012 * , , ĬÙĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊßü·Ā× ĬĦ°óÚġĀĠåþąõħðÿÊĨĂ ĥĥĥĕµõąĕąąÕÅÅõĥĕĥÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN Content removed due to copyright restrictions.
Question paper, page 13
13 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over Die gevolg is dat ek dit wat ek geleer het, gebruik om die wêreld ’n beter plek te maak. Uit: Weg, 30 Julie 2021 13 Hoe verskil vryduik van skuba-duik? … … [1] 14 Hoe het Zandile se houding teenoor die see verander? … … … [1] 15 Verduidelik wat die video oor die drie vryduikers Zandile laat besef het. Noem twee dinge. … … … [2] 16 Waarom is daar ’n video oor Zandile gemaak? Noem twee redes. … … … [2] 17 Wat doen Zandile om haar vriendskappe te behou? … … [1] * 0000800000013 * , , ĬÛĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊßú·Ā× ĬĦ¯ôÒħĄĐÔüü´³ĈÛÊĘĂ ĥĥĕÕõĕĥõĕõąÅÅĕąÕõÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN Content removed due to copyright restrictions.
Question paper, page 14
14 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 18 Waarom is dit goed om jou oorwinnings te deel, volgens Zandile? … … [1] 19 Waarom was Zandile se besoek aan Bali ’n keerpunt in haar lewe? … … … [2] [Totaal: 10] * 0000800000014 * , , ĬÕĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊàù¶Ă× ĬĦ°òÓĩïĨâîïďďÍÏúĐĂ ĥÅĕĕµõåÕõĥąąąÕåĕåÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 15
15 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over BLAAI OM VIR OEFENING 7 * 0000800000015 * , , Ĭ×Ċ®Ġ´íÈõÏĪÅĊàû¶Ă× ĬĦ¯ñÛğóĘ×ČĂÚËåċúĠĂ ĥÅĥÕõĕŵĥĕÕąąµÅÕµÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 16
16 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 Oefening 7 20 Sielkundiges het voorgestel dat alle mense een volle dag elke week glad nie die internet moet gebruik nie. “Sjoe, ek sal sukkel! Ek sal só verveeld wees!” “Ek dink dis ’n uitstekende idee! Ons is te afhanklik van die internet.” “Nee, die sosiale media is te belangrik vir my.” “Dit sal lekker wees om nie heeltyd beskikbaar te wees nie.” “Ek sal beslis voor die tyd genoeg flieks op my rekenaar moet aflaai!” “Ja, tyd sonder die internet sal goed vir ons persoonlike verhoudings wees.” Skryf ’n artikel vir die skoolkoerant waarin jy jou mening oor die voorstel gee. Jou artikel moet tussen 200 en 250 woorde lank wees. Jy kan van die idees hierbo gebruik, maar moet ook jou eie idees byvoeg. Dit is belangrik dat jy jou mening goed verduidelik. Jy sal tot 8 punte vir die inhoud van jou artikel en tot 7 punte vir die styl en akkuraatheid van jou taalgebruik kry. … … … … … … … … … … … … … … * 0000800000016 * , , ĬÕĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊÞù¶Ą× ĬĦ¯ôÛĥāđäĆĉÑĩĉéĪĘĂ ĥõµÕµĕÅĕąµåąÅµĥÕåÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 17
17 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … * 0000800000017 * , , Ĭ×Ċ®Ġ´íÈõÏĪÅĊÞû¶Ą× ĬĦ°óÓģýġÕôøĘñíĪĨĂ ĥõÅĕõõåõĕÅõąÅÕąĕµÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 18
18 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … * 0000800000018 * , , ĬÕĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊßù¸Ă× ĬĦ®ôÒħĉćÞýĂûąċ½ÒĠĂ ĥåÕĕµĕĥĕåąåÅÅĕĥÕĕÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 19
19 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 … … … … … … … … … [15] * 0000800000019 * , , Ĭ×Ċ®Ġ´íÈõÏĪÅĊßû¸Ă× ĬĦóÚġą÷Ûûï®ÑóęÒĐĂ ĥååÕõõąõµõõÅÅõąĕąÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 20
20 0548/01/O/N/24 © UCLES 2024 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of Cambridge Assessment. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE * 0000800000020 * , , ĬÕĊ®Ġ´íÈõÏĪÅĊÝù¸Ą× ĬĦòÚī÷òàõøµóÏ»ÂĨĂ ĥĕõÕµõąÕÕÕąÅąõåĕĕÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
What you needed in this session
Cambridge’s own grade thresholds for 2024 Oct/Nov, Paper 1 · Variant 0. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.