Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0

0548/10/O/N/22 · 70 marks · ≈79 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper20 pages

Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 1 of 20
Page 1 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 2 of 20
Page 2 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 3 of 20
Page 3 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 4 of 20
Page 4 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 5 of 20
Page 5 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 6 of 20
Page 6 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 7 of 20
Page 7 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 8 of 20
Page 8 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 9 of 20
Page 9 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 10 of 20
Page 10 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 11 of 20
Page 11 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 12 of 20
Page 12 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 13 of 20
Page 13 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 14 of 20
Page 14 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 15 of 20
Page 15 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 16 of 20
Page 16 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 17 of 20
Page 17 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 18 of 20
Page 18 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 19 of 20
Page 19 of 20
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2022 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 20 of 20
Page 20 of 20

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

This document has 20 pages. Any blank pages are indicated. [Turn over Cambridge IGCSE™ DC (PQ/CGW) 309237/3 © UCLES 2022 AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/01 Paper 1 Reading and Writing October/November 2022 2 hours You must answer on the question paper. No additional materials are needed. INSTRUCTIONS ● Answer all questions. ● Use a black or dark blue pen. ● Write your name, centre number and candidate number in the boxes at the top of the page. ● Write your answer to each question in the space provided. ● Do not use an erasable pen or correction fluid. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 70. ● The number of marks for each question or part question is shown in brackets [ ]. * 5 6 6 1 6 5 1 5 9 5 *

Question paper, page 2

2 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 Oefening 1 Lees die inligting oor vier boeke deur die skrywer Fanie Viljoen. Beantwoord daarna die vrae wat volg. Boeke deur Fanie Viljoen Afkop Trent se ouers is die naweek weg en los hulle seun alleen by die huis. En jou laat vra vir nog! Uit: https://www.graffitiboeke.co.za Content removed due to copyright restrictions.

Question paper, page 3

3 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over 1 Wat het Trent en sy vriende by sy huis gedoen? … [1] 2 Watter ooreenkoms is daar tussen Nadia en Poenk? … [1] 3 Hoe weet ons Afkop en Betower is albei suksesvolle boeke? … … [1] 4 Hoe verskil Nadia, die hoofkarakter in Betower, van die hoofkarakters in Afkop en Onderwêreld? (i) Betower : … [1] (ii) Afkop en Onderwêreld : … [1] 5 Hoe voel ’n mens terwyl jy Die groot boek van spoke en grille lees? … [1] 6 Noem een verskil tussen Die groot boek van spoke en grille en die ander drie boeke. (i) Die groot boek van spoke en grille : … [1] (ii) Die ander drie boeke : … [1] [Totaal: 8]

Question paper, page 4

4 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 Oefening 2 ’n Groot supermarkgroep wil inligting insamel oor hoe tieners inkopies doen. Lees die inligting oor Adriaan Jansen. Vul daarna die res van die vorm wat volg namens Adriaan in. Adriaan Jansen is op 8 Augustus 2006 gebore. Sy adres is Hoofstraat 13, Berghoek, 0417. Sy huistelefoonnommer is 091 556 3980 en sy selfoonnommer is 051 452 7639. Sy e-posadres is adriaanjansen@email.com. Adriaan is in graad 11 aan die Hoërskool Berghoek. Sy skool se adres is Kremetartweg 27, Berghoek, 0417. Adriaan vind dit baie nuttig om aanlyn inkopies te doen, maar hy is selektief oor wat hy aanlyn koop. Hy bestel graag toerusting vir tennis en hokkie, en het sy tablet en selfoon aanlyn gekoop. Adriaan teel duiwe, en volgens hom is die beste kos vir sy duiwe slegs aanlyn beskikbaar. Hy bestel die kos maandeliks by Pets-on-Line. Die rou kos vir hulle honde gaan koop hy egter by ’n winkel naby hulle huis. Tessa, Adriaan se suster, koop gereeld skoene en klere aanlyn, maar Adriaan wil skoene self aanpas voor hy dit koop. Mevrou Jansen koop reeds lank die meeste van die gesin se kos aanlyn. Sy verkies egter om nie klere en skoene aanlyn te koop nie. Adriaan, Tessa en mevrou Jansen het al by verskeie aanlyn winkels gekoop. Volgens Adriaan verkies hulle al drie om by die Suid-Afrikaanse Pickalot te koop, maar gebruik die internasionale Amazing as iets soms nie op Pickalot beskikbaar is nie. Adriaan glo plaaslike aanlyn winkels soos Pickalot lewer produkte dikwels gouer af as oorsese winkels. Plaaslike aanlyn winkels is gewoonlik ook goedkoper as oorsese winkels.

Question paper, page 5

5 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over 7 Tieners en inkopies-opname Vul asseblief die vorm in. Adriaan Jansen Naam: … 11 Naam van skool: … Graad: … Persoonlike besonderhede: • Geboortedatum: … • Adres: … , Berghoek, 0417 051 452 7639 • Selfoonnommer: … adriaanjansen@email.com • E-posadres: … Vul die nodige inligting in of maak ’n regmerkie by die gepaste opsie(s): • Doen jy inkopies aanlyn? Ja ✓ Nee • Indien “Ja”, wat koop jy aanlyn? Klere Skoene Sporttoerusting Digitale toestelle ✓ Ander: … • Wat koop jy nie aanlyn nie? Klere Skoene Sporttoerusting Digitale toestelle Waarom nie? … • Watter aanlyn winkels gebruik jy? Amazing ✓ Pickalot ✓ Tops Superduper Pets-on-Line Ander: … • Hoe vergelyk Suid-Afrikaanse en oorsese aanlyn winkels na jou mening? … … [Totaal: 9]

Question paper, page 6

6 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 Oefening 3 Lees die teks oor linkshandigheid en voltooi dan die aantekeninge wat volg. Links is lastig én lekker 13 Augustus is die Internasionale Dag vir Linkshandiges. Dan glimlag julle vir mekaar. Uit: www.netwerk24.com, 31 Julie 2020 Content removed due to copyright restrictions.

Question paper, page 7

7 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over Jy gaan ’n praatjie oor linkshandigheid in die klas lewer. Maak drie kort aantekeninge onder elke opskrif waarop jy jou praatjie kan baseer. Die eerste aantekening is vir jou gemaak. 8 Groepe mense met ’n hoë persentasie linkshandiges: • Ruimtevaarders • … [1] • … [1] 9 Redes waarom ’n links-regs-kombinasie doeltreffend kan wees: • … … [1] • … … [1] • … … [1] 10 Praktiese uitdagings vir linkshandige mense: • … … [1] • … … [1] • … … [1] [Totaal: 8]

Question paper, page 8

8 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 Oefening 4 11 Gebruik die teks oor linkshandigheid en skryf ’n opsomming van die voordele en nadele van linkshandigheid. Jy kan van jou aantekeninge uit Oefening 3 in hierdie opsomming gebruik. Jou opsomming moet een paragraaf lank wees en nie meer as 80 woorde nie. Gebruik sover moontlik jou eie woorde. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … [5]

Question paper, page 9

9 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over BLAAI OM VIR OEFENING 5

Question paper, page 10

10 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 Oefening 5 12 ’n Jonger neef of niggie van jou trek binnekort na jou dorp of stad en kom volgende jaar na jou skool. Skryf ’n brief aan hom of haar waarin jy inligting oor jou skool gee. Jou brief moet tussen 150 en 200 woorde lank wees. Onthou om oor die volgende te skryf: • die kulturele aktiwiteite by jou skool • die sportsoorte wat jou skool aanbied • die redes waarom jy glo jou neef/niggie gelukkig in jou skool gaan wees. Jy sal tot 8 punte vir die inhoud van jou brief en tot 7 punte vir die styl en akkuraatheid van jou taalgebruik kry. … … … … … … … … … … … … … … … … … … …

Question paper, page 11

11 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … [15]

Question paper, page 12

12 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 Oefening 6 Lees die volgende teks en beantwoord dan die vrae wat volg. Matrieks se onvergeetlike reis na Antarktika Die avonturier en skrywer Riaan Manser het onlangs vyf Suid-Afrikaanse matrikulante op ’n ekspedisie na Antarktika geneem. Hulle kan nou met eerstehandse kennis vir mense vertel wat besig is om met ons planeet te gebeur,” sê Riaan. Uit: Huisgenoot, 18 Februarie 2021 Content removed due to copyright restrictions.

Question paper, page 13

13 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over 13 Waaroor is die tieners tydens die onderhoude getoets? … … [1] 14 Hoe beïnvloed die wind die dagtemperatuur in Antarktika? … … [1] 15 Noem ’n konkrete bewys van klimaatsverandering wat Riaan duidelik in Antarktika kon sien. … … [1] 16 Verduidelik die gevolge van klimaatsverandering op Cobus-hulle se plaas. … … … … [2] 17 Watter verantwoordelikhede het jong mense, volgens Thea? Noem twee. … … … … [2] 18 Op watter manier aard Kelby na haar pa? … … [1] 19 Hoe het Boiketio heel moontlik geskiedenis gemaak? … … [1]

Question paper, page 14

14 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 20 Waarom is Riaan se groep tieners nou in ’n beter posisie om die planeet te help red? … … [1] [Totaal: 10]

Question paper, page 15

15 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over BLAAI OM VIR OEFENING 7

Question paper, page 16

16 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 Oefening 7 21 Daar is voorgestel dat skole se kafeterias of snoepwinkels geen ongesonde eet- en drinkgoed verkoop nie. Slegs gesonde, organiese eet- en drinkgoed mag verkoop word. Lees die volgende reaksies op die voorstel: “Dis ’n slegte plan – tieners moet leer om self verantwoordelike keuses te maak.” “Dit pas my. Ek wil tog gesond eet. Julle sal sien hoeveel slanker en gesonder ons almal gaan wees.” “Nee! Ek is ’n sjokolis en verslaaf aan sjokolade!” “Minder suiker sal hiperaktiewe leerders help om beter in die klas te konsentreer.” “Wel, dit beteken net ek sal my eie gaskoeldrank en lekkers moet saambring skool toe.” “Dis reg so. Dit sal ons tande red!” Skryf ’n artikel vir die skoolkoerant waarin jy jou mening oor die voorstel bespreek. Jou artikel moet tussen 200 en 250 woorde lank wees. Jy kan van die idees hierbo gebruik, maar moet ook jou eie idees byvoeg. Dit is belangrik dat jy jou mening goed verduidelik. Jy sal tot 8 punte vir die inhoud van jou artikel en tot 7 punte vir die styl en akkuraatheid van jou taalgebruik kry. … … … … … … … … … … … … …

Question paper, page 17

17 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … …

Question paper, page 18

18 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … …

Question paper, page 19

19 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 … … … … … … … … … … [15]

Question paper, page 20

20 0548/01/O/N/22 © UCLES 2022 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of Cambridge Assessment. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2022 Oct/Nov, Paper 1 · Variant 0. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A42/70
B35/70
C27/70
D21/70
E16/70
F11/70
G6/70