Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 — 2019 Oct/Nov Paper 1 · Variant 1
0512/11/O/N/19 · 50 marks · ≈56 min
The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.
Question paper8 pages








Mark scheme7 pages
Answers below. Sit the paper first if you are practising.







Paper as text
Question paper, page 1
* 5 9 2 5 9 4 0 4 5 7 * This document consists of 6 printed pages, 2 blank pages and 1 Insert. DC (PQ) 185771 © UCLES 2019 [Turn over FIRST LANGUAGE AFRIKAANS 0512/01 Paper 1 Reading October/November 2019 2 hours Candidates answer on the Question Paper. Additional Materials: Insert READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions in the spaces provided. Dictionaries are not permitted. The Insert contains the reading passages. The Insert is not assessed by the Examiner. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die blokkies boaan hierdie bladsy. Skryf met ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. Beantwoord alle vrae in die ruimtes wat daarvoor verskaf is. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Die bylae bevat die leestekste. Hierdie bylae word nie deur die eksaminator nagesien nie. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ’n vraag gegee. Cambridge Assessment International Education Cambridge International General Certificate of Secondary Education
Question paper, page 2
2 0512/01/O/N/19 © UCLES 2019 Lees teks A in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 1. Vir hierdie vraag kan hoogstens 20 punte vir die inhoud van jou antwoorde en hoogstens 5 punte vir taalgebruik behaal word. 1 (a) Noem twee maniere waarop die skrywer in paragraaf 1 beklemtoon hoe voorspelbaar die voëls se roetine elke oggend is. … … … …[2] (b) Wat kan ’n mens aflei oor die omgewing waar die skrywer sy kinderdae deurgebring het? Noem vier besonderhede. … … … … … …[4] (c) Omskryf die volgende woorde of uitdrukkings soos wat dit in die teks gebruik word: (i) aanpor (reël 3) … …[1] (ii) uitkykpos (reël 13) … …[1] (iii) drentel (reël 22) … …[1] (iv) oergevoel (reël 35) … …[1]
Question paper, page 3
3 0512/01/O/N/19 © UCLES 2019 [Turn over (d) Verduidelik twee maniere waarop die skrywer taal skeppend gebruik. Verwys na voorbeelde in paragraaf 5. … … … … … …[4] (e) Waaruit blyk dit dat die skrywer baie van duiwe hou? Bespreek vier bewyse. … … … … … …[4] (f) Bespreek die boodskap wat die skrywer met sy teks wil oordra. Verwys spesifiek na die laaste paragraaf. … … … …[2] [Totaal: 25]
Question paper, page 4
4 0512/01/O/N/19 © UCLES 2019 Lees teks B in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 2. Vir hierdie vraag is hoogstens 25 punte beskikbaar. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoord en 10 punte vir die taalgebruik, waarvan 5 punte vir styl en struktuur en 5 punte vir akkuraatheid. 2 Skryf ’n opsomming van die ooreenkomste en verskille tussen teks A en teks B. Konsentreer op die tekste se inhoud. Vergelyk ook die styl en doel van die tekste in jou opsomming. Jou opsomming moet 200 tot 250 woorde lank wees. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … …
Question paper, page 5
5 0512/01/O/N/19 © UCLES 2019 [Turn over … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … …
Question paper, page 6
6 0512/01/O/N/19 © UCLES 2019 … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … [Totaal: 25]
Question paper, page 7
7 0512/01/O/N/19 © UCLES 2019 BLANK PAGE
Question paper, page 8
8 0512/01/O/N/19 © UCLES 2019 BLANK PAGE Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which itself is a department of the University of Cambridge.
Mark scheme, page 1
This document consists of 7 printed pages. © UCLES 2019 [Turn over Cambridge Assessment International Education Cambridge International General Certificate of Secondary Education FIRST LANGUAGE AFRIKAANS 0512/01 Paper 1 Reading October/November 2019 MARK SCHEME Maximum Mark: 50 Published This mark scheme is published as an aid to teachers and candidates, to indicate the requirements of the examination. It shows the basis on which Examiners were instructed to award marks. It does not indicate the details of the discussions that took place at an Examiners’ meeting before marking began, which would have considered the acceptability of alternative answers. Mark schemes should be read in conjunction with the question paper and the Principal Examiner Report for Teachers. Cambridge International will not enter into discussions about these mark schemes. Cambridge International is publishing the mark schemes for the October/November 2019 series for most Cambridge IGCSE™, Cambridge International A and AS Level components and some Cambridge O Level components.
Mark scheme, page 2
0512/01 Cambridge IGCSE – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2019 © UCLES 2019 Page 2 of 7 Generic Marking Principles These general marking principles must be applied by all examiners when marking candidate answers. They should be applied alongside the specific content of the mark scheme or generic level descriptors for a question. Each question paper and mark scheme will also comply with these marking principles. GENERIC MARKING PRINCIPLE 1: Marks must be awarded in line with: • the specific content of the mark scheme or the generic level descriptors for the question • the specific skills defined in the mark scheme or in the generic level descriptors for the question • the standard of response required by a candidate as exemplified by the standardisation scripts. GENERIC MARKING PRINCIPLE 2: Marks awarded are always whole marks (not half marks, or other fractions). GENERIC MARKING PRINCIPLE 3: Marks must be awarded positively: • marks are awarded for correct/valid answers, as defined in the mark scheme. However, credit is given for valid answers which go beyond the scope of the syllabus and mark scheme, referring to your Team Leader as appropriate • marks are awarded when candidates clearly demonstrate what they know and can do • marks are not deducted for errors • marks are not deducted for omissions • answers should only be judged on the quality of spelling, punctuation and grammar when these features are specifically assessed by the question as indicated by the mark scheme. The meaning, however, should be unambiguous. GENERIC MARKING PRINCIPLE 4: Rules must be applied consistently e.g. in situations where candidates have not followed instructions or in the application of generic level descriptors. GENERIC MARKING PRINCIPLE 5: Marks should be awarded using the full range of marks defined in the mark scheme for the question (however; the use of the full mark range may be limited according to the quality of the candidate responses seen). GENERIC MARKING PRINCIPLE 6: Marks awarded are based solely on the requirements as defined in the mark scheme. Marks should not be awarded with grade thresholds or grade descriptors in mind.
Mark scheme, page 3
0512/01 Cambridge IGCSE – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2019 © UCLES 2019 Page 3 of 7 Question Answer Marks 1(a) Die woord “klokslag” wys die voëls kom altyd dieselfde tyd daar aan. 9 Die woorde “jy kan amper wed” beklemtoon die voëls se voorspelbare roetine. 9 2 1(b) Enige vier van die volgende moet genoem word: Dit was ’n warm, 9 landelike omgewing (plaas) 9 met mielielande 9, ’n gronddam 9en volop duiwe. 9 4 1(c)(i) aanmoedig 9 1 1(c)(ii) plek waarvandaan die omgewing bekyk kan word 9 1 1(c)(iii) ontspanne/stadig/doelloos loop 9 1 1(c)(iv) instinktiewe of baie ou gevoel 9 1 1(d) Enige twee van die volgende: Hy gebruik vergelykings, 9 byvoorbeeld deur die duif met ’n “seeleeu” te vergelyk. 9 Hy beskryf in groot detail, 9 byvoorbeeld hoe die duif “sluk-sluk” en “loer”. 9 Hy gebruik personifikasie, 9 byvoorbeeld “drentel” die duif “minagtend”. 9 Hy gebruik interessante/metaforiese beskrywende woorde, 9 byvoorbeeld “veiligheidsdril” 9. Hy gebruik klanknabootsing, 9 byvoorbeeld “vlerkklappe” 9 om die geluid van die duif se vlerke doeltreffend oor te dra. 4 1(e) Enige vier van die volgende kan genoem word: Hy beskryf die duiwe se vlerke as “formidabel”, wat sy bewondering toon. 9 Die klank van duifvlerke laat hom nostalgies na sy kinderdae verlang. 9 Die klank van duifvlerke laat hom op ’n baie diep vlak rustig voel. 9 Hy is bewus van die oeroue band tussen mens en duif. 9 Hy geniet dit om duiwe waar te neem / het ’n voëlbadjie sodat hy duiwe kan waarneem. 9 Sy enorme kennis van duiwe impliseer hy hou van hulle. 9 Hy waardeer die rol wat die duif in die Noag-verhaal gespeel het. 9 4 1(f) Hy wil die oeroue band waarna daar in die titel verwys word, 9 beklemtoon deur te noem dat die mens en die duif reeds honderdduisende jare lank saam bestaan. 9 2
Mark scheme, page 4
0512/01 Cambridge IGCSE – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2019 © UCLES 2019 Page 4 of 7 Skryf: Akkuraatheid van taal 5 (Uitstekend) Duidelike, noukeurig gekose taal met komplekse sintaksis, waar gepas. Gevarieerde, presiese woordeskat. Skaars enige of geen tegniese foute nie. 4 (Goed) Duidelike, gepaste taal. Gepaste woordeskat. Min tegniese foute. 3 (Voldoende) Taal meestal gepas, maar ongesofistikeerd en hoofsaaklik eenvoudige sintaksis. Voldoende woordeskat. Sommige tegniese foute. 2 (Swak) Ongesofistikeerde taal, nie altyd gepas nie. Eenvoudige sintaksis met ’n mate van lomp taalgebruik. Beperkte woordeskat. Verskeie tegniese foute. 1 (Baie swak) Beperkte, onvanpaste taalgebruik. Verward en obskuur. Talle foute. [Totaal: 20 punte vir inhoud en 5 punte vir taalgebruik = 25]
Mark scheme, page 5
0512/01 Cambridge IGCSE – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2019 © UCLES 2019 Page 5 of 7 Question Answer Marks 2 • 15 punte is beskikbaar vir Lees. Elke relevante punt kry ’n regmerkie. ’n Punt word vir elke regmerkie toegeken tot ’n maksimum van 15 punte (sien die moontlike antwoorde hieronder). • 10 punte is beskikbaar vir Skryf (sien die onderstaande tabelle). 25 Skryf: Styl en Organisering 5 (Uitstekend) Uitstekende uitdrukking en fokus met uitstekende gebruik van eie woorde. Goeie opsommingstyl met ordelike groepering van idees; uitstekende skakeling. Antwoord is doelgerig. 4 (Goed) Goeie uitdrukking in herkenbare opsommingstyl. Poging om te fokus en idees te groepeer; goeie skakeling. 3 (Voldoende) Bevredigende uitdrukking in eie woorde. Redelik presies, met ’n mate van ordening. Sporadiese gebrek aan fokus. 2 (Swak) Beperkte uitdrukking, maar meestal in eie woorde. ʼn Mate van orde, maar min gevoel vir skakeling. Geneigdheid om fokus te verloor (bv. deur ’n anekdote in te sluit): ontwikkeling dikwels moeilik om te volg. 1 (Baie swak) Uitdrukking bloot voldoende; moontlik soos ’n lys. Heelwat oorskrywery uit die tekste; herhalend. Dikwels irrelevant. Skryf: Akkuraatheid van taal 5 (Uitstekend) Duidelike, noukeurig gekose taal met komplekse sintaksis, waar gepas. Gevarieerde, presiese woordeskat. Skaars enige of geen tegniese foute nie. 4 (Goed) Duidelike, gepaste taal. Gepaste woordeskat. Min tegniese foute. 3 (Voldoende) Taal meestal gepas, maar ongesofistikeerd en hoofsaaklik eenvoudige sintaksis. Voldoende woordeskat. Sommige tegniese foute. 2 (Swak) Ongesofistikeerde taal, nie altyd gepas nie. Eenvoudige sintaksis met ’n mate van lomp taalgebruik. Beperkte woordeskat. Verskeie tegniese foute. 1 (Baie swak) Beperkte, onvanpaste taalgebruik. Verward en obskuur. Talle foute.
Mark scheme, page 6
0512/01 Cambridge IGCSE – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2019 © UCLES 2019 Page 6 of 7 Question Answer Marks 2 25 Moontlike antwoorde • Let op dat die volgende ’n lys moontlike antwoorde is. • Let ook op dat dit in notavorm is, maar dat daar van kandidate verwag word om hulle antwoorde in aaneenlopende prosa aan te bied. • Alternatiewe antwoorde wat relevant tot die taak is, sal ook ’n punt ontvang. • Antwoorde moenie langer as 250 woorde wees nie. Ooreenkomste en verskille Noem tot 11 punte in verband met ooreenkomste en verskille in inhoud vir 1 punt per elke verskil/ooreenkoms. Albei tekste: • handel oor duiwe • verwys na ander tuinvoëls • karakteriseer voëls d.m.v. beskrywing • verwys na spesifieke pragtige omgewings Teks A: • handel spesifiek oor die grootringduif • beskryf hoofsaaklik een soort duif • verwys na die verteller se kinderdae • personifieer d.m.v. beeldspraak • verwys na duiwe se rol deur die eeue heen • fokus op die verband tussen mens en duif • verwys na wat voëls/duiwe vir die verteller beteken • gebruik beeldryke, skeppende, idiomatiese taal Teks B: • vertel die verhaal van ’n spesifieke kransduif • verwys na die verteller se vrou, bure en kat • personifieer d.m.v. naamgewing • wend pogings aan om humoristies te wees • verwys na die verteller as skrywer • wil vermaak • gebruik informeler taal as teks A
Mark scheme, page 7
0512/01 Cambridge IGCSE – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2019 © UCLES 2019 Page 7 of 7 Question Answer Marks 2 Styl en doel (gee maksimum vier punte) Gee 2 punte per verskil Byvoorbeeld: • Teks A is ’n rubriek-artikel terwyl Teks B ’n storie is. • Teks A gebruik veel beeldryker taal as Teks B. • Teks A het ’n beskrywende/informatiewe en bespiegelende toon; Teks B is meer verhalend. Gee 1 punt per ooreenkoms Byvoorbeeld: • In albei tekste is daar ’n eerstepersoonsverteller/ek-verteller / is die spreker teenwoordig. • Albei tekste het ’n goed afgeronde struktuur. • Albei tekste gee inligting. • Albei tekste wil ’n houding teenoor duiwe of ’n duif oordra. • Albei tekste wil ’n indruk op die leser maak. [Totaal: 15 punte vir inhoud en 10 punte vir taalgebruik = 25]
What you needed in this session
Cambridge’s own grade thresholds for 2019 Oct/Nov, Paper 1 · Variant 1. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.