Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 — 2016 Oct/Nov Paper 1 · Variant 1

0512/11/O/N/16 · 50 marks · ≈56 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

← All Afrikaans - First Language papersWhat was in this paper?

Question paper8 pages

Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2016 Oct/Nov Paper 1 · Variant 1 question paper, page 1 of 8
Page 1 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2016 Oct/Nov Paper 1 · Variant 1 question paper, page 2 of 8
Page 2 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2016 Oct/Nov Paper 1 · Variant 1 question paper, page 3 of 8
Page 3 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2016 Oct/Nov Paper 1 · Variant 1 question paper, page 4 of 8
Page 4 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2016 Oct/Nov Paper 1 · Variant 1 question paper, page 5 of 8
Page 5 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2016 Oct/Nov Paper 1 · Variant 1 question paper, page 6 of 8
Page 6 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2016 Oct/Nov Paper 1 · Variant 1 question paper, page 7 of 8
Page 7 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2016 Oct/Nov Paper 1 · Variant 1 question paper, page 8 of 8
Page 8 of 8

Mark scheme6 pages

Answers below. Sit the paper first if you are practising.

Mark scheme, page 1 of 6
Page 1 of 6
Mark scheme, page 2 of 6
Page 2 of 6
Mark scheme, page 3 of 6
Page 3 of 6
Mark scheme, page 4 of 6
Page 4 of 6
Mark scheme, page 5 of 6
Page 5 of 6
Mark scheme, page 6 of 6
Page 6 of 6

Paper as text

Question paper, page 1

This document consists of 6 printed pages, 2 blank pages and 1 Insert. DC (LM) 120267/3 © UCLES 2016 [Turn over Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education * 5 3 0 4 1 9 4 8 5 0 * FIRST LANGUAGE AFRIKAANS 0512/01 Paper 1 Reading October/November 2016 2 hours Candidates answer on the Question Paper. Additional Materials: Insert READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions in the spaces provided. Dictionaries are not permitted. The Insert contains the reading passages. The Insert is not assessed by the Examiner. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die blokkies boaan hierdie bladsy. Skryf met ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. Beantwoord alle vrae in Afrikaans in die ruimtes wat daarvoor verskaf is. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Die bylae bevat die leestekste. Hierdie bylae word nie deur die eksaminator nagesien nie. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ’n vraag gegee.

Question paper, page 2

2 0512/01/O/N/16 © UCLES 2016 Lees teks A in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 1. Vir hierdie vraag is hoogstens 20 punte beskikbaar vir die inhoud van jou antwoorde en hoogstens 5 punte vir die taalgebruik. 1 (a) Hoe skakel die eerste drie bedreigde beroepe wat in paragraaf 1 en 2 genoem word, met mekaar? … … … …[3] (b) Waarom verwys die skrywer in paragraaf 6 na die Romeinse gebruike van 2 000 jaar gelede? Gee drie redes. … … … …[3] (c) Omskryf die volgende woorde soos wat dit in die teks gebruik word: (i) inligting-tsoenami (reël 3) … …[1] (ii) in die visier (reël 9) … …[1] (iii) mediasourus (reël 30) … …[1] (iv) sonder winsbejag (reël 33) … …[1]

Question paper, page 3

3 0512/01/O/N/16 © UCLES 2016 [Turn over (d) Wat beskou die skrywer as ’n oplossing vir die krisis waarin koerante hulle bevind? Waarom? Baseer jou antwoord op paragraaf 10 en 11. … … …[2] (e) Die skrywer verwys na evolusie in die teks. Noem ’n voorbeeld hiervan en verduidelik hoe die teorie van toepassing is op joernalistiek. … … … … …[4] (f) Bespreek hoe die skrywer die rol van joernaliste in die samelewing beskou. … … … … …[4] [Totaal: 25]

Question paper, page 4

4 0512/01/O/N/16 © UCLES 2016 Lees teks B in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 2. Vir hierdie vraag is hoogstens 25 punte beskikbaar. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoord en 10 punte vir die taalgebruik, waarvan 5 punte vir styl en struktuur en 5 punte vir akkuraatheid. 2 Skryf ’n opsomming van die ooreenkomste en verskille tussen teks A en teks B. Konsentreer op die tekste se inhoud. Vergelyk ook die styl en doel van die tekste in jou opsomming. Jou opsomming moet 200 tot 250 woorde lank wees. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … …

Question paper, page 5

5 0512/01/O/N/16 © UCLES 2016 [Turn over … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … …

Question paper, page 6

6 0512/01/O/N/16 © UCLES 2016 … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … [Totaal: 25]

Question paper, page 7

7 0512/01/O/N/16 © UCLES 2016 BLANK PAGE

Question paper, page 8

8 0512/01/O/N/16 © UCLES 2016 BLANK PAGE Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.

Mark scheme, page 1

® IGCSE is the registered trademark of Cambridge International Examinations. This document consists of 6 printed pages. © UCLES 2016 [Turn over Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education FIRST LANGUAGE AFRIKAANS 0512/01 Paper 1 Reading October/November 2016 MARK SCHEME Maximum Mark: 50 Published This mark scheme is published as an aid to teachers and candidates, to indicate the requirements of the examination. It shows the basis on which Examiners were instructed to award marks. It does not indicate the details of the discussions that took place at an Examiners’ meeting before marking began, which would have considered the acceptability of alternative answers. Mark schemes should be read in conjunction with the question paper and the Principal Examiner Report for Teachers. Cambridge will not enter into discussions about these mark schemes. Cambridge is publishing the mark schemes for the October/November 2016 series for most Cambridge IGCSE®, Cambridge International A and AS Level components and some Cambridge O Level components.

Mark scheme, page 2

Page 2 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge IGCSE – October/November 2016 0512 01 © UCLES 2016 Vraag 1 • 20 punte is beskikbaar vir Lees. • 5 punte is beskikbaar vir Skryf (sien die onderstaande tabel). 1 (a) Houtkappers, drukkers en koerantjoernaliste se werk is onderling afhanklik van mekaar, 9 want houtkappers verskaf indirek die papier waarop koerante gedruk word 9 en drukkers druk die woorde wat joernaliste skryf. 9 [3] (b) Sy toon dat die moderne tablet op ’n ou uitvinding gebaseer is. 9 Sy toon dat joernalisme reeds lank bestaan. 9 Sy toon dat joernaliste se oorlewing nie aan koerante gekoppel is nie./Sy toon dat mens innoverend moet dink9 [3] (c) (i) ’n oorweldigende hoeveelheid (vloedgolf) inligting 9 (ii) in gevaar/geteiken 9 (iii) uitgestorwe spesie of spesie in gevaar van uitsterwing 9 (iv) wat dit nie ten doel het om wins/geld te maak nie 9 [4] (d) Daar moenie van koerante verwag word om wins te maak nie, 9 want hulle primêre doel is om nuus te verskaf 9of tot daar ’n nuwe sakemodel vir koerante is. 9 [2] (e) Bekker se spesifieke verwysing na Darwin 9 en dat hy met sy teorie bedoel het die soepelste by verandering kan aanpas en oorleef, 9 bevestig die skrywer se argument dat die joernalistiek sal moet aanpas om in die digitale wêreld te oorleef, 9 en nie ’n “mediasourus” te word wat uitsterf nie. 9 Ander sinvolle voorbeelde uit die teks sal ook punte verdien. [4] (f) Enige vier van die volgende: Joernaliste is die bron van onafhanklike, geverifieerde inligting vir die publiek. 9 Joernaliste verskaf 24 uur per dag inligting. 9 Joernaliste bevredig die mens se behoefte om te weet wat in die wêreld aangaan. 9 Joernaliste met hul woord- en tegnologievaardighede verskaf gehalte-inligting aan die publiek. 9 Die samelewing benodig joernaliste, wat hulle beywer om die wêreld ’n beter plek te maak. 9 [4]

Mark scheme, page 3

Page 3 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge IGCSE – October/November 2016 0512 01 © UCLES 2016 Skryf: Akkuraatheid van taal 5 (Uitstekend) Duidelike, noukeurig gekose taal met komplekse sintaksis, waar gepas. Gevarieerde, presiese woordeskat. Skaars enige of geen tegniese foute nie. 4 (Goed) Duidelike, gepaste taal. Gepaste woordeskat. Min tegniese foute. 3 (Voldoende) Taal meestal gepas, maar ongesofistikeerd en hoofsaaklik eenvoudige sintaksis. Voldoende woordeskat. Sommige tegniese foute. 2 (Swak) Ongesofistikeerde taal, nie altyd gepas nie. Eenvoudige sintaksis met ʼn mate van lomp taalgebruik. Beperkte woordeskat. Verskeie tegniese foute. 1 (Baie swak) Beperkte, onvanpaste taalgebruik. Verward en obskuur. Talle foute. [Totaal: 20 punte vir inhoud en 5 punte vir taalgebruik = 25]

Mark scheme, page 4

Page 4 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge IGCSE – October/November 2016 0512 01 © UCLES 2016 Vraag 2 • 15 punte is beskikbaar vir Lees. Elke relevante punt kry ʼn regmerkie. ʼn Punt word vir elke regmerkie toegeken tot ʼn maksimum van 15 punte (sien die moontlike antwoorde hieronder). • 10 punte is beskikbaar vir Skryf (sien die onderstaande tabelle). Skryf: Styl en Organisering 5 (Uitstekend) Uitstekende uitdrukking en fokus met uitstekende gebruik van eie woorde. Goeie opsommingstyl met ordelike groepering van idees; uitstekende skakeling. Antwoord is doelgerig. 4 (Goed) Goeie uitdrukking in herkenbare opsommingstyl. Poging om te fokus en idees te groepeer; goeie skakeling. 3 (Voldoende) Bevredigende uitdrukking in eie woorde. Redelik presies, met ʼn mate van ordening. Sporadiese gebrek aan fokus. 2 (Swak) Beperkte uitdrukking, maar meestal in eie woorde. ʼn Mate van orde, maar min gevoel vir skakeling. Geneigdheid om fokus te verloor (bv. deur ʼn anekdote in te sluit): ontwikkeling dikwels moeilik om te volg. 1 (Baie swak) Uitdrukking bloot voldoende; moontlik soos ʼn lys. Heelwat oorskrywery uit die tekste; herhalend. Dikwels irrelevant. Skryf: Akkuraatheid van taal 5 (Uitstekend) Duidelike, noukeurig gekose taal met komplekse sintaksis, waar gepas. Gevarieerde, presiese woordeskat. Skaars enige of geen tegniese foute nie. 4 (Goed) Duidelike, gepaste taal. Gepaste woordeskat. Min tegniese foute. 3 (Voldoende) Taal meestal gepas, maar ongesofistikeerd en hoofsaaklik eenvoudige sintaksis. Voldoende woordeskat. Sommige tegniese foute. 2 (Swak) Ongesofistikeerde taal, nie altyd gepas nie. Eenvoudige sintaksis met ʼn mate van lomp taalgebruik. Beperkte woordeskat. Verskeie tegniese foute. 1 (Baie swak) Beperkte, onvanpaste taalgebruik. Verward en obskuur. Talle foute.

Mark scheme, page 5

Page 5 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge IGCSE – October/November 2016 0512 01 © UCLES 2016 Moontlike antwoorde • Let op dat die volgende ’n lys moontlike antwoorde is. • Let ook op dat dit in notavorm is, maar dat daar van kandidate verwag word om hulle antwoorde in aaneenlopende prosa aan te bied. • Alternatiewe antwoorde wat relevant tot die taak is, sal ook ’n punt ontvang. • Antwoorde moenie langer as 250 woorde wees nie. Ooreenkomste en verskille Noem tot 11 punte in verband met ooreenkomste en verskille in inhoud – 1 punt per verskil/ooreenkoms. Albei tekste: • verwys na CareerCast.com se opname oor bedreigde beroepe • verwys na joernalistiek as een van mees bedreigde beroepe • haal mediamense se woorde aan • verwys na geld • verwys na joernaliste se rol in die samelewing Teks 1: • geskryf deur ’n professor in joernalistiek • noem al vyf die mees bedreigde beroepe • noem die verband tussen bedreigde beroepe • bekyk koerante se rol in die tegnologie-revolusie • bekyk joernaliste se rol in die samelewing • gee redes vir koerante se bedreigde aard • plaas koerante/nuus in historiese konteks • haal Koos Bekker aan • bespreek evolusie van koerante • bespreek hoe noodsaaklik dit is dat joernaliste aanpas • bespreek koerante se finansiële posisie • vergelyk koerante en joernaliste se situasie • eindig met skrywer se eie droom dat joernaliste die wêreld ’n beter plek maak Teks 2: • geskryf deur leerder • verwys na die swakste en beste beroepe • deurgaans in die eerste persoon • haal Ton Vosloo se woorde oor rol van joernalis in samelewing aan • beskryf ’n joernalis se daaglikse roetine • verwys na die swak salaris van joernaliste • betrek ook fotograwe • fokus op die opwinding en gevarieerdheid van ’n joernalis se werk

Mark scheme, page 6

Page 6 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge IGCSE – October/November 2016 0512 01 © UCLES 2016 Styl en doel (gee maksimum vier punte) Gee 2 punte per verskil Byvoorbeeld: • Teks 1 is meer akademies; Teks 2 is meer persoonlik en bevat dialoog. • Teks 1 plaas joernalistiek in ’n geskiedkundige en sosiale konteks; Teks 2 is op skrywer se persoonlike waarnemings gebaseer. Gee 1 punt per ooreenkoms Byvoorbeeld: • Albei tekste kom uit koerante. • Albei tekste wil die leser inlig. • Albei tekste dra ’n houding teenoor die joernalistiek oor. • Albei tekste wil ’n indruk op die leser maak. [Totaal: 15 punte vir inhoud en 10 punte vir taalgebruik = 25]

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2016 Oct/Nov, Paper 1 · Variant 1. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A32/50
B28/50
C24/50
D20/50
E15/50
F11/50
G7/50