Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 — 2024 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0
8679/20/O/N/24 · 70 marks · ≈79 min
The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.
Question paper12 pages












Mark scheme
No mark scheme is in the library for this paper.
Paper as text
Question paper, page 1
This document has 12 pages. Any blank pages are indicated. [Turn over Cambridge International AS Level AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2024 1 hour 45 minutes You must answer on the question paper. You will need: Insert (enclosed) INSTRUCTIONS ● Answer all questions in Afrikaans. ● Use a black or dark blue pen. Do not use an erasable pen or correction fluid. ● Write your name, centre number and candidate number in the boxes at the top of the page. ● Write your answer to each question in the space provided. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 70. ● The number of marks for each question or part question is shown in brackets [ ]. ● The insert contains the reading passages. INSTRUKSIES ● Beantwoord al die vrae in Afrikaans. ● Gebruik ’n swart of donkerblou pen. Moenie ’n uitwisbare pen of vloeibare uitwisser gebruik nie. ● Skryf jou naam, sentrumnommer en kandidaatnommer in die blokkies boaan die bladsy. ● Skryf jou antwoord vir elke vraag in die ruimte wat daarvoor verskaf is. ● Moenie op enige strepieskodes skryf nie. ● Woordeboeke word nie toegelaat nie. INLIGTING ● Die totale punt vir hierdie vraestel is 70. ● Die aantal punte vir elke vraag of deel van ’n vraag word tussen hakies [ ] aangedui. ● Die bylae bevat die leestekste. * 0 0 7 7 5 2 3 7 0 8 * DC (LK) 337430/1 © UCLES 2024 , , * 0000800000001 * ¬Wz> 4mHuOªE`y6W ¬`Qt[ªui s yl ¥u Uu5eeeU E5E5U
Question paper, page 2
2 8679/02/O/N/24 © UCLES 2024 AFDELING 1 Lees teks 1 in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 1, 2 en 3. 1 Vind in die eerste drie paragrawe van teks 1 die woord wat dieselfde betekenis as die volgende woorde het. Voorbeeld: hoekom Antwoord: waarom (paragraaf 1) (a) voorkom … [1] (b) vals … [1] (c) enorme hoeveelheid … [1] (d) manier … [1] (e) opgemerk … [1] [Totaal: 5] * 0000800000002 * , , ĬÕú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊÝû¸þ× ĬàÓóÚĞīēÒüąòØĞÉĔčĂ ĥåĕÕµÕĥõĕĥąÅÅõåÕĕÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 3
3 8679/02/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over 2 Herskryf elkeen van die volgende sinne deur met die woord(e) tussen hakies te begin. Voorbeeld: Waarom glo mense fopnuus? (Waarom word …) Antwoord: Waarom word fopnuus deur mense geglo? (a) Professor Goosen het ons vraag beantwoord. (Ons vraag ...) … … [1] (b) Professor Goosen sê: “Ons versprei dit ook net so maklik”. (Professor Goosen sê dat …) … … [1] (c) Hulle word dan maklik slagoffers van fopnuus. (Hulle het ...) … … [1] (d) ’n Maatskappy versprei fopnuus oor die sukses van ’n produk. (Fopnuus oor ...) … … [1] (e) Kritiese denke bly ons belangrikste wapen teen fopnuus. (Ons belangrikste …) … … [1] [Totaal: 5] * 0000800000003 * , , Ĭ×ú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊÝù¸þ× ĬàÔôÒĬħģçþü·ĄĖčĔĝĂ ĥåĥĕõµąĕąĕÕÅÅĕÅĕąÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 4
4 8679/02/O/N/24 © UCLES 2024 3 Beantwoord die volgende vrae in Afrikaans. Antwoord sover moontlik in jou eie woorde en moenie hele sinsdele woordeliks uit die teks neerskryf nie. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Hoe reageer mense wat nie krities dink nie, op fopnuus? (paragraaf 2) … … … … [2] (b) Wat veroorsaak dat mense fopnuus makliker glo? (paragraaf 3) … … … … … … … … [4] (c) Verduidelik hoekom die skrywer fopnuus met skinder vergelyk. (paragraaf 4) … … … … [2] * 0000800000004 * , , ĬÕú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊßû¸Ā× ĬàÔñÒĢĕĦÔĄó°âº¯ĄĕĂ ĥĕµĕµµąµĥµåÅąĕĥĕĕÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 5
5 8679/02/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over (d) Verduidelik twee verskille tussen die skepper en die verspreider van fopnuus. (paragraaf 5) … … … … … … … … [4] (e) Bespreek die doel van die teks. Baseer jou antwoord op die teks as geheel. … … … … … [3] [Totaal: 20] * 0000800000005 * , , Ĭ×ú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊßù¸Ā× ĬàÓòÚĨęĖåöþùöÂīĄĥĂ ĥĕÅÕõÕĥÕõÅõÅąõąÕąÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 6
6 8679/02/O/N/24 © UCLES 2024 AFDELING 2 Lees teks 2 in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 4 en 5. 4 Beantwoord die volgende vrae in Afrikaans. Antwoord sover moontlik in jou eie woorde en moenie hele sinsdele woordeliks uit die teks neerskryf nie. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Hoe het dinge vir The Sun verander ná die publikasie van Locke se artikels? (paragraaf 3 en 4) … … … … [2] (b) Verduidelik waarom Locke in sy artikels spesifiek na sir John Herschel verwys het. (paragraaf 3 tot 5) … … … … … [3] (c) Bespreek hoe die inhoud van Locke se vier artikels ontwikkel het. (paragraaf 4 tot 8) … … … … … … [4] * 0000800000006 * , , ĬÙú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊÞùµþ× ĬàÔòÕĞñĐÝñïĄĖºĊìĕĂ ĥÅĥÕõõĥõµåÕÅÅõåĕÕÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 7
7 8679/02/O/N/24 © UCLES 2024 [Turn over (d) Waaruit kan ons aflei dat The Sun heel moontlik bewus van Locke se fopnuus was? (paragraaf 8) … … … … [2] (e) Bespreek die skrywer se gebruik van humor in teks 2. … … … … … … [4] [Totaal: 20] * 0000800000007 * , , ĬÛú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊÞûµþ× ĬàÓñÍĬíĠÜćĂÅÂÂÎìĥĂ ĥÅĕĕµĕąĕåÕąÅÅĕÅÕÅÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 8
8 8679/02/O/N/24 © UCLES 2024 5 Beantwoord vraag 5(a) en 5(b) in Afrikaans. 15 (10 + 5) punte is beskikbaar vir die twee antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Albei tekste bespreek fopnuus, maar die fokus en benadering verskil. Identifiseer en bepreek vier ooreenkomste en drie verskille tussen die tekste in hierdie verband. Skryf ongeveer 100 woorde. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … [10] * 0000800000008 * , , ĬÙú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊàùµĀ× ĬàÓôÍĢÿĩßĉĉ¾ĤĞð¼čĂ ĥõÅĕõĕąµÅõõÅąĕĥÕÕÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 9
9 8679/02/O/N/24 © UCLES 2024 (b) Dink jy die moderne hoërskoolleerder in Namibië of Suid-Afrika kan fopnuus doeltreffend hanteer? Verduidelik jou idees in ongeveer 40 woorde. … … … … … … … … … … … … … … [5] [Totaal: 20] * 0000800000009 * , , ĬÛú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊàûµĀ× ĬàÔóÕĨăęÚïøċ¸Ėì¼ĝĂ ĥõµÕµõĥÕÕąåÅąõąĕÅÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 10
10 8679/02/O/N/24 © UCLES 2024 BLANK PAGE * 0000800000010 * , , ĬÙú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊÝù·þ× ĬàÒôØĤćïáĂĂĨĀĠĜĄĥĂ ĥååÕõĕåµĥÅõąąµĥÕĥÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 11
11 8679/02/O/N/24 © UCLES 2024 BLANK PAGE * 0000800000011 * , , ĬÛú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊÝû·þ× ĬàÑóÐĦċÿØøïáÜĘÀĄĕĂ ĥåÕĕµõÅÕõµåąąÕąĕõÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
Question paper, page 12
12 8679/02/O/N/24 © UCLES 2024 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of Cambridge Assessment. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE * 0000800000012 * , , ĬÙú¾Ġ´íÈõÏĪÅĊßù·Ā× ĬàÑòÐĠùĊãúøêú¼ĞĔĝĂ ĥĕąĕõõÅõĕĕÕąÅÕåĕĥÕ DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN DO NOT WRITE IN THIS MARGIN
What you needed in this session
Cambridge’s own grade thresholds for 2024 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 0. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.