Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 — 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0

8679/20/O/N/18

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper12 pages

Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 1 of 12
Page 1 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 2 of 12
Page 2 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 3 of 12
Page 3 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 4 of 12
Page 4 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 5 of 12
Page 5 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 6 of 12
Page 6 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 7 of 12
Page 7 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 8 of 12
Page 8 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 9 of 12
Page 9 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 10 of 12
Page 10 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 11 of 12
Page 11 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2018 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 12 of 12
Page 12 of 12

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

This document consists of 9 printed pages, 3 blank pages and 1 Insert. DC (LK) 174469 © UCLES 2018 [Turn over Cambridge International Examinations Cambridge International Advanced Subsidiary Level * 6 7 6 3 4 3 2 9 8 8 * AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2018 1 hour 45 minutes Candidates answer on the Question Paper. No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions in Afrikaans in the spaces provided. Dictionaries are not permitted. You should keep to any word limits given in the questions. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die blokkies boaan hierdie bladsy. Skryf met ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. Beantwoord alle vrae in Afrikaans in die ruimtes wat daarvoor verskaf is. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Jy moet jou bepaal by die woordbeperking wat vir die vrae gegee is. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ’n vraag gegee.

Question paper, page 2

2 8679/02/O/N/18 © UCLES 2018 AFDELING 1 Lees Teks 1 (Tegnologie: redding of ondergang?) in die bylae met die tekste en beantwoord dan vrae 1, 2 en 3. 1 Vind in die eerste twee paragrawe van Teks 1 die woord wat dieselfde betekenis as elkeen van die volgende woorde het: Voorbeeld: bates Antwoord: voordele (a) enorm …[1] (b) fantastiese …[1] (c) spandeer …[1] (d) kundiges …[1] (e) totale …[1] [Totaal: 5]

Question paper, page 3

3 8679/02/O/N/18 © UCLES 2018 [Turn over 2 Herskryf die volgende sinne uit Teks 1. Begin jou sinne met die woorde tussen hakies. Voorbeeld: Ouers span skerms as babawagter in. (Skerms ...) Antwoord: Skerms word as babawagters deur ouers ingespan. (a) Daar is wonderlike voordele aan tegnologie. (Aan ...) … …[1] (b) Verskeie kenners bepleit ’n algehele verbod op die gebruik van tegnologie. (’n Algehele ...) … …[1] (c) Navorsing toon dat kinders probleme met hul oë kan ondervind. (Kinders …) … …[1] (d) Daar moet ’n toegewyde fokus wees om kinders weer buite te laat speel. (Om kinders …) … …[1] (e) Ferreira sê: “Rekenaarvaardigheid is ’n basiese vereiste.” (Ferreira sê dat ...) … …[1] [Totaal: 5]

Question paper, page 4

4 8679/02/O/N/18 © UCLES 2018 3 Beantwoord die volgende vrae in jou eie woorde in Afrikaans. Bepaal jou by Teks 1, maar moenie sinne direk uit die teks oorskryf nie. (Die begripstoets tel 15 punte en 5 punte word toegeken vir taalgebruik, dus 15 + 5 = 20) (a) Waarom is sekere kenners teen die gebruik van tegnologie by kinders en hoe wil hulle die probleem oplos? (paragraaf 2) … … … … … …[4] (b) Verduidelik waarteen Ferreira ouers waarsku en hoe hulle die probleem volgens haar kan vermy. (paragraaf 3) … … … … …[3] (c) Verduidelik watter impak die gebruik van tegnologie op die leerders se ontwikkeling kan hê. (paragraaf 4 en 5) … … … … … …[4]

Question paper, page 5

5 8679/02/O/N/18 © UCLES 2018 [Turn over (d) Bespreek die voordele van digitale materiaal vir onderwysers en vir leerders volgens Christina Watson. … … … … … …[4] [Totaal: 20]

Question paper, page 6

6 8679/02/O/N/18 © UCLES 2018 AFDELING 2 Lees Teks 2 (Ja, vir selfone! ) in die bylae met die tekste en beantwoord dan vrae 4 en 5. 4 Beantwoord die volgende vrae in jou eie woorde in Afrikaans. Bepaal jou by Teks 2, maar moenie sinne direk uit die teks oorskryf nie. (Die begripstoets tel 15 punte en 5 punte word toegeken vir taalgebruik, dus 15 + 5 = 20) (a) Vergelyk die skrywer se mening oor selfone in die klaskamer met die mening van baie ander onderwysers. Staaf jou antwoord met bewyse uit paragraaf 2 en 3. … … … … … … … …[6] (b) Verduidelik hoe selfone gebruik kan word om onbelangstellende skoliere aan te spoor om te leer. Bespreek vier voordele uit die teks. … … … … … …[4] (c) Beskryf die kinders se reaksie op die gebruik van selfone in die skrywer se klas. (paragraaf 5) … … … …[2]

Question paper, page 7

7 8679/02/O/N/18 © UCLES 2018 [Turn over (d) Bespreek die gevolg van die gebruik van selfone in die skrywer se klas. (paragraaf 6) … … … … …[3] [Totaal: 20]

Question paper, page 8

8 8679/02/O/N/18 © UCLES 2018 5 Beantwoord vrae 5(a) en 5(b) in Afrikaans. (a) Bespreek drie verskille en twee ooreenkomste tussen Teks 1 en Teks 2 met betrekking tot die gebruik van tegnologie deur kinders. Bespreek elke verskil en ooreenkoms kortliks. Skryf ongeveer 100 woorde. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … …

Question paper, page 9

9 8679/02/O/N/18 © UCLES 2018 … … … … …[10] (b) Verduidelik jou mening oor die gebruik van tegnologie in die Namibiese of Suid-Afrikaanse klaskamers. Gebruik ongeveer 40 woorde. … … … … … … … … … …[5] [Taalgebruik: 5] [Totaal: 20]

Question paper, page 10

10 8679/02/O/N/18 © UCLES 2018 BLANK PAGE

Question paper, page 11

11 8679/02/O/N/18 © UCLES 2018 BLANK PAGE

Question paper, page 12

12 8679/02/O/N/18 © UCLES 2018 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE