Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 — 2023 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0
8679/20/O/N/23 · 70 marks · ≈79 min
The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.
Question paper12 pages












Mark scheme
No mark scheme is in the library for this paper.
Paper as text
Question paper, page 1
This document has 12 pages. Any blank pages are indicated. [Turn over Cambridge International AS Level AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2023 1 hour 45 minutes You must answer on the question paper. You will need: Insert (enclosed) INSTRUCTIONS ● Answer all questions in Afrikaans. ● Use a black or dark blue pen. Do not use an erasable pen or correction fluid. ● Write your name, centre number and candidate number in the boxes at the top of the page. ● Write your answer to each question in the space provided. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 70. ● The number of marks for each question or part question is shown in brackets [ ]. ● The insert contains the reading passages. INSTRUKSIES ● Beantwoord al die vrae in Afrikaans. ● Gebruik ’n swart of donkerblou pen. Moenie ’n uitwisbare pen of vloeibare uitwisser gebruik nie. ● Skryf jou naam, sentrumnommer en kandidaatnommer in die blokkies boaan die bladsy. ● Skryf jou antwoord vir elke vraag in die ruimte wat daarvoor verskaf is. ● Moenie op enige strepieskodes skryf nie. ● Woordeboeke word nie toegelaat nie. INLIGTING ● Die totale punt vir hierdie vraestel is 70. ● Die aantal punte vir elke vraag of deel van ’n vraag word tussen hakies [ ] aangedui. ● Die bylae bevat die leestekste. * 9 0 8 6 3 6 4 4 6 5 * DC (LK) 317897/1 © UCLES 2023
Question paper, page 2
2 8679/02/O/N/23 © UCLES 2023 AFDELING 1 Lees Teks 1 in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 1, 2 en 3. 1 Vind in die eerste twee paragrawe van Teks 1 die woord wat dieselfde betekenis as die volgende woorde het. Voorbeeld: mobiele fone Antwoord: selfone (reël 1) (a) ekstreem … [1] (b) uitwerking … [1] (c) deesdae … [1] (d) gereeld … [1] (e) slegs … [1] [Totaal: 5]
Question paper, page 3
3 8679/02/O/N/23 © UCLES 2023 [Turn over 2 Herskryf elkeen van die volgende sinne deur met die woord(e) tussen hakies te begin. Voorbeeld: Iemand lewer onvanpaste kommentaar. (Onvanpaste kommentaar ...) Antwoord: Onvanpaste kommentaar word deur iemand gelewer. (a) Ons gebruik dikwels programme soos Zoom vir vergaderings. (Programme soos …) … … [1] (b) Dit het ’n invloed op ons gebruik van Afrikaans. (Dit sal …) … … [1] (c) Zoomers kan uitgezoom voel as hulle die hele tyd vergaderings bywoon. (As Zoomers …) … … [1] (d) Dr. Lee sê: “Ek is deel van ’n generasie wat verkies om ’n boek in my hande vas te hou.” (Dr. Lee sê dat …) … … [1] (e) Die manier waarop ons skryf, is ook deur selfone verander. (Selfone …) … … [1] [Totaal: 5]
Question paper, page 4
4 8679/02/O/N/23 © UCLES 2023 3 Beantwoord die volgende vrae in Afrikaans. Antwoord sover moontlik in jou eie woorde en moenie hele sinsdele woordeliks uit die teks neerskryf nie. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Hoe het die gebruik van die woord Zoom verander en uitgebrei? (paragraaf 2) … … … … … … … … [4] (b) Verduidelik hoe Tessa se vermoë om te luister ontwikkel het. (paragraaf 3) … … … … [2] (c) Hoe help selfone studente? (paragraaf 3) … … … … [2]
Question paper, page 5
5 8679/02/O/N/23 © UCLES 2023 [Turn over (d) Hoe verskil die manier waarop dr. Lee en baie van sy studente lees? (paragraaf 4) … … … … … … … … [4] (e) Verduidelik hoe die gebruik van selfone kommunikasie verryk het, volgens paragraaf 5. … … … … … … [3] [Totaal: 20]
Question paper, page 6
6 8679/02/O/N/23 © UCLES 2023 AFDELING 2 Lees Teks 2 in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 4 en 5. 4 Beantwoord die volgende vrae in Afrikaans. Antwoord sover moontlik in jou eie woorde en moenie hele sinsdele woordeliks uit die teks neerskryf nie. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Waarvoor word videokommunikasieprogramme volgens paragraaf 1 gebruik? … … … … … … [3] (b) Wat het veroorsaak dat Zoom die leier van die videokommunikasieprogramme geword het? (paragraaf 2) … … … … [2] (c) Verduidelik die probleem wat Zoom gehad het en hoe dit opgelos is. (paragraaf 3) … … … … … … … … [4]
Question paper, page 7
7 8679/02/O/N/23 © UCLES 2023 [Turn over (d) Gebruik die statistiek in paragraaf 2 en paragraaf 4 om Zoom en MS Teams se groei sedert die begin van 2020 te vergelyk. … … … … [2] (e) Verduidelik Trudy Nel se houding teenoor die gebruik van videokommunikasieprogramme. (paragraaf 5) … … … … … … … … [4] [Totaal: 20]
Question paper, page 8
8 8679/02/O/N/23 © UCLES 2023 5 Beantwoord vraag 5(a) en 5(b) in Afrikaans. 15 (10 + 5) punte is beskikbaar vir die twee antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Albei tekste handel oor videokommunikasieprogramme, maar die fokus en benaderings verskil. Identifiseer en bepreek vier ooreenkomste en drie verskille tussen die tekste in hierdie opsig. Skryf ongeveer 100 woorde. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … [10]
Question paper, page 9
9 8679/02/O/N/23 © UCLES 2023 (b) Dink jy die moderne hoërskoolleerder in Namibië of Suid-Afrika se onderrig en skoolwerk word positief deur die gebruik van videokommunikasieprogramme soos Zoom beïnvloed? Verduidelik jou idees in ongeveer 40 woorde. … … … … … … … … … … … … … … [5] [Totaal: 20]
Question paper, page 10
10 8679/02/O/N/23 © UCLES 2023 BLANK PAGE
Question paper, page 11
11 8679/02/O/N/23 © UCLES 2023 BLANK PAGE
Question paper, page 12
12 8679/02/O/N/23 © UCLES 2023 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of Cambridge Assessment. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE
What you needed in this session
Cambridge’s own grade thresholds for 2023 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 0. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.