Cambridge A Level Afrikaans 9679 — 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1

9679/21/O/N/16 · 70 marks · ≈79 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

← All Afrikaans papersWhat was in this paper?

Question paper12 pages

Cambridge A Level Afrikaans 9679 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 1 of 12
Page 1 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 2 of 12
Page 2 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 3 of 12
Page 3 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 4 of 12
Page 4 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 5 of 12
Page 5 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 6 of 12
Page 6 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 7 of 12
Page 7 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 8 of 12
Page 8 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 9 of 12
Page 9 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 10 of 12
Page 10 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 11 of 12
Page 11 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2016 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 12 of 12
Page 12 of 12

Mark scheme9 pages

Answers below. Sit the paper first if you are practising.

Mark scheme, page 1 of 9
Page 1 of 9
Mark scheme, page 2 of 9
Page 2 of 9
Mark scheme, page 3 of 9
Page 3 of 9
Mark scheme, page 4 of 9
Page 4 of 9
Mark scheme, page 5 of 9
Page 5 of 9
Mark scheme, page 6 of 9
Page 6 of 9
Mark scheme, page 7 of 9
Page 7 of 9
Mark scheme, page 8 of 9
Page 8 of 9
Mark scheme, page 9 of 9
Page 9 of 9

Paper as text

Question paper, page 1

This document consists of 9 printed pages, 3 blank pages and 1 Insert. DC (AL) 134179 © UCLES 2016 [Turn over Cambridge International Examinations Cambridge International Advanced Level * 8 4 6 9 8 1 3 0 1 8 * AFRIKAANS 9679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2016 1 hour 45 minutes Candidates answer on the Question Paper. No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions in Afrikaans in the spaces provided. Dictionaries are not permitted. You should keep to any word limits given in the questions. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die blokkies boaan hierdie bladsy. Skryf met ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. Beantwoord alle vrae in Afrikaans in die ruimtes wat daarvoor verskaf is. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Jy moet jou bepaal by die woordbeperking wat vir die vrae gegee is. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ’n vraag gegee.

Question paper, page 2

2 9679/02/O/N/16 © UCLES 2016 AFDELING 1 Lees Teks 1 (Waarheen met die slim tegnologie?) in die boekie met die tekste en beantwoord dan vrae 1, 2 en 3. 1 Soek ’n sinoniem vir elkeen van die volgende woorde in die eerste twee paragrawe van Teks 1. Voorbeeld: besighede Antwoord: maatskappye (a) intelligent …[1] (b) gesels …[1] (c) vordering …[1] (d) verbaas …[1] (e) vernuwing …[1] [Totaal: 5]

Question paper, page 3

3 9679/02/O/N/16 © UCLES 2016 [Turn over 2 Herskryf die volgende sinne uit Teks 1 sonder om die betekenis van die oorspronklike sin te verander. Begin jou sinne met die woorde tussen hakies. Voorbeeld: ’n App op jou yskasdeur kan jou met die internet konnekteer om nuwe resepte te soek. (Om nuwe resepte ...) Antwoord: Om nuwe resepte te soek, kan ’n app op jou yskasdeur jou met die internet konnekteer. (a) Daar is ’n wasmasjien wat jou vertel hoeveel waspoeier jy nodig het. (’n Wasmasjien ...) … …[1] (b) Die afgelope tien jaar was daar ’n ontploffing in die tegnologie. (Die tegnologie ...) … …[1] (c) Ons verleer hoe om behoorlik met ander te kommunikeer, omdat alles in die kuberruim gebeur. (Omdat alles ...) … …[1] (d) Kinders bring toenemend tyd in ’n virtuele wêreld deur. (Kinders sal ...) … …[1] (e) Masjiene of rekenaars doen baie take vir ons. (Baie take ...) … …[1] [Totaal: 5]

Question paper, page 4

4 9679/02/O/N/16 © UCLES 2016 3 Beantwoord die volgende vrae in jou eie woorde in Afrikaans. Bepaal jou by Teks 1, maar moenie sinne direk uit die teks oorskryf nie. (Die begripstoets tel 15 punte en 5 punte word toegeken vir taalgebruik, dus 15 + 5 = 20.) (a) Wat bedoel die skywer met “my kombuis praat te veel!”? (reël 1) … … … …[2] (b) Identifiseer en verduidelik die vergelyking wat in paragraaf 1 voorkom. … … … …[2] (c) Verduidelik die twee faktore wat die ontwikkeling in die tegnologie stimuleer, volgens die skrywer. (paragraaf 2) … … … …[2] (d) Verduidelik die skrywer se houding teenoor tegnologie en die gesinslewe met verwysing na twee voorbeelde. (paragraaf 3) … … … …[2]

Question paper, page 5

5 9679/02/O/N/16 © UCLES 2016 [Turn over (e) Verskaf twee redes hoekom sekere mense nie “opgewonde” voel oor tegnologie nie. (paragraaf 4) … … … …[2] (f) In paragraaf 5 sê die skrywer: “jy voel jy wil sommer die prop uitpluk.” (i) Wat beteken hierdie beeldspraak in die konteks van die leesstuk? … … … …[2] (ii) Hoe kan ’n mens hierdie gevoelens volgens die laaste paragraaf teenwerk? … … … … …[3] [Totaal: 20]

Question paper, page 6

6 9679/02/O/N/16 © UCLES 2016 AFDELING 2 Lees Teks 2 (Tegnologie – Die vraag en die antwoord) in die boekie met die tekste en beantwoord dan vrae 4 en 5. 4 Beantwoord die volgende vrae in jou eie woorde in Afrikaans. Bepaal jou by Teks 2, maar moenie sinne direk uit die teks oorskryf nie. (Die begripstoets tel 15 punte en 5 punte word toegeken vir taalgebruik, dus 15 + 5 = 20.) (a) In paragraaf 1 noem die skrywer ’n probleem waarmee ouer mense gekonfronteer word. Verduidelik hierdie probleem. … … … …[2] (b) Verduidelik wat bedoel word met die “verskuiwende horisonne” in verband met tegnologie. (paragraaf 1) … … … …[2] (c) Waarom vind die skrywer dit moeilik om by te hou deur te lees? (paragraaf 2) … … … …[2] (d) Aan die einde van paragraaf 4 word tegnologiese vernuwing vergelyk met ’n resiesperd wat teen die spoed van lig beweeg. Verduidelik wat die skrywer met die vergelyking wil sê. … … … … …[3]

Question paper, page 7

7 9679/02/O/N/16 © UCLES 2016 [Turn over (e) Hoe voel die skrywer aan die einde van die teks oor tegnologie? (laaste paragraaf) … … … …[2] (f) In paragraaf 2 praat die skrywer van ’n “yslike gaping”. Verduidelik hoe jonk en oud hierdie gaping ervaar met verwysing na vier voorbeelde uit die hele teks. … … … … … …[4] [Totaal: 20]

Question paper, page 8

8 9679/02/O/N/16 © UCLES 2016 5 Beantwoord vrae 5(a) en 5(b) in Afrikaans. (a) Vind vyf verskille tussen die twee tekste. Jou antwoord moet veral fokus op die verskillende opinies oor tegnologie. Identifiseer en bespreek elke verskil kortliks. Skryf ongeveer 100 woorde. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … …

Question paper, page 9

9 9679/02/O/N/16 © UCLES 2016 … … … … …[10] (b) Dink jy dat Suid-Afrikaanse en/of Namibiese jongmense so verdiep in tegnologie is soos dit in die artikels beskryf word? Motiveer jou antwoord in ongeveer 40 woorde. … … … … … … … … … …[5] [Taalgebruik: 5] [Totaal: 20]

Question paper, page 10

10 9679/02/O/N/16 © UCLES 2016 BLANK PAGE

Question paper, page 11

11 9679/02/O/N/16 © UCLES 2016 BLANK PAGE

Question paper, page 12

12 9679/02/O/N/16 © UCLES 2016 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE

Mark scheme, page 1

® IGCSE is the registered trademark of Cambridge International Examinations. This document consists of 9 printed pages. © UCLES 2016 [Turn over Cambridge International Examinations Cambridge International Advanced Level AFRIKAANS 9679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2016 MARK SCHEME Maximum Mark: 70 Published This mark scheme is published as an aid to teachers and candidates, to indicate the requirements of the examination. It shows the basis on which Examiners were instructed to award marks. It does not indicate the details of the discussions that took place at an Examiners’ meeting before marking began, which would have considered the acceptability of alternative answers. Mark schemes should be read in conjunction with the question paper and the Principal Examiner Report for Teachers. Cambridge will not enter into discussions about these mark schemes. Cambridge is publishing the mark schemes for the October/November 2016 series for most Cambridge IGCSE®, Cambridge International A and AS Level components and some Cambridge O Level components.

Mark scheme, page 2

Page 2 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International A Level – October/November 2016 9679 02 © UCLES 2016 1 (a) slim [1] (b) klets [1] (c) vooruitgang [1] (d) verras [1] (e) innovasie [1] [Totaal: 5] 2 (a) ’n Wasmasjien vertel jou/kan jou vertel hoeveel waspoeier jy nodig het / ’n Wasmasjien is beskikbaar wat jou vertel hoeveel waspoeier jy nodig het / ʼn Wasmasjien is daar wat jou vertel hoeveel waspoeier jy nodig het. [1] (b) Die tegnologie het die afgelope tien jaar ontplof / Die tegnologie het die afgelope tien jaar ʼn ontploffing ervaar / Die tegnologie het ontplof deur die afgelope tien jaar. [1] (c) Omdat alles in die kuberruim gebeur, verleer ons (hoe) om behoorlik met ander te kommunikeer. [1] (d) Kinders sal toenemend tyd in 'n virtuele wêreld deurbring. [1] (e) Baie take word vir ons deur masjiene of rekenaars gedoen / Baie take word deur masjiene of rekenaars vir ons gedoen / Baie take word vir ons gedoen deur masjiene of rekenaars / Baie take word gedoen deur masjiene of rekenaars. [1] [Totaal: 5]

Mark scheme, page 3

Page 3 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International A Level – October/November 2016 9679 02 © UCLES 2016 3 (a) Die [kombuis]tegnologie verbeter so vinnig/die [kombuis]tegnologie raak so gesofistikeerd [1] dat dit menslike funksies begin oorneem. (1 Punt vir tegnologie wat vernuwe en een punt vir die personifikasie van tegnologie). [2] (b) “Die afgelope tien jaar was dit soos 'n ontploffing in die tegnologie [1].” Maak seker dat leerders by hierdie antwoord die spoed en mate in verband bring met die ontwikkeling van tegnologie [1]. (1 Punt vir die identifikasie en 1 punt vir die verduideliking). [2] (c) Die tegnologiese ontwikkeling word aangedryf deur die vooruitgang in die maatskappye, of deur die slim mense wat nuwe idees ontwikkel [1] en ook deur die verbruikers (die mense) wat nuwe produkte wil hê [1]. [2] (d) Positief: AI is die familie wyd versprei, kan dit nog voel asof hulle saam is deur tegnologie bv. Skype [1]. ’n Gesin kan ook saam op die internet navorsing doen, televisie kyk en so saam tyd spandeer [1]. [2] (e) Mense word luier, want die werk word vir hulle gedoen [1]. Mense verloor behoorlike kontak met mekaar [1]. Kinders spandeer te veel tyd in 'n virtuele wêreld [1]. Sosiale interaksie het so verander dat daar min menslike kontak is [1]. (Enige twee redes) [2] (f) (i) Jy voel dat tegnologie jou oorweldig [1] en jy wil letterlik die elektriese prop uittrek om weg te kom [1]. OF: Daar is soveel tegnologie [1] jy wil net wegkom van alles [1]. OF: Jy voel bedruk, lusteloos en moeg [1] oor alles wat met tegnologie te doen het [1]. [2] (ii) ’n Mens moet met vakansie gaan, sonder enige tegnologiese produkte [1]. ’n Mens kan kontak maak deur briewe te skryf [1]. ’n Mens kan ’n gedrukte boek (in die bed) lees [1]. ’n Mens kan ’n gewone horlosie as ’n wekker gebruik; een wat ’n tiktak geluid maak [1]. (Enige drie van bogenoemde) [3]

Mark scheme, page 4

Page 4 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International A Level – October/November 2016 9679 02 © UCLES 2016 Quality of Language: Accuracy Question 3 5 Very good Consistently accurate. Only very few errors of minor significance. Accurate use of more complex structures (verb forms, tenses, prepositions, word order). 4 Good Higher incidence of error than above, but clearly has a sound grasp of the grammatical elements in spite of lapses. Some capacity to use accurately more complex structures. 3 Sound Fair level of accuracy. Common tenses and regular verbs mostly correctly formed. Some problems in forming correct agreement of adjectives. Difficulty with irregular verbs, use of prepositions. 2 Below average Persistent errors in tense and verb forms. Prepositions frequently incorrect. Recurrent errors in agreement of adjectives. 0–1 Poor Little or no evidence of grammatical awareness. Most constructions incomplete or incorrect. Consistent and repeated error. Length does not determine the quality of language mark. Answers scoring 0 for content cannot contribute any language marks, and the total available on the whole set of answers will therefore be affected. The final total for language will be reduced on the following scale: Answer(s) worth 1, 2 or 3 scoring 0: reduce final assessment by –1 Answer(s) worth 4 or 5 scoring 0: reduce final assessment by –2 Answer(s) worth 6 or 7 scoring 0: reduce final assessment by –3 Answer(s) worth 8 or 9 scoring 0: reduce final assessment by –4 Where there is a mixture of questions worth 1, 2 or 3, 4 or 5, 6 or 7 or 8 or 9, base the reduction on the question worth the highest mark. For instance, if a 0 has been scored on a Question worth 1 mark and a 0 has also been scored on a question worth 6 marks reduce the final language mark by 3. Note: A minimum of 1 mark for quality of language should be awarded if there are any content marks at all (i.e. 0 language marks only if 0 content marks). [Total: 15 for Content + 5 for Language = 20]

Mark scheme, page 5

Page 5 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International A Level – October/November 2016 9679 02 © UCLES 2016 4 (a) Ouer mense vind dit moeilik/sukkel om met al die veranderinge in die lewe by te bly, (veral tegnologie) [1]. Ouer mense se probleme ontstaan, omdat daar aanhoudend nuwe produkte/nuwe toepassings/nuwe programme/nuwe speletjies ontwikkel word [1]. [2] (b) Nuwe tegnologie word aanhoudend ontwerp en ontwikkel [1] net soos die horison verskuif sodra jy dit nader. [1] OF: Mense se uitkyk/behoeftes verander daagliks [1] en daarom moet tegnologie daarby aanpas en ook verander. [1] (Moet ook iets oor die beeldspraak van die aanhaling sê om die 3 punte te verdien). [2] (c) Die skrywer vind die tegnologiese terme te moeilik/onverstaanbaar [1] en dit neem baie tyd om navorsing te doen [1]. [2] (d) Dit is moeilik om by te bly by die spoed waarteen die tegnologie ontwikkel [1] en op die ou einde word dit steeds moeiliker/is dit onmoontlik om by te bly [1], omdat tegnologie steeds sneller ontwikkel word [1]. [3] (e) Die skrywer voel nog positief/nie hopeloos nie/sien kans vir die uitdaging/is nog nie reg om tou/moed op te gee met tegnologie nie [1], want die skrywer sien nog kans om tegnologiese terme in die woordeboek op te soek om beter te verstaan. Sy/hy wil voluit lewe en probeer by bly met tegnologie. [1] (1 Punt vir houding en 1 punt vir oplossing). [2] (f) Ouer mense vind te veel vernuwing in tegnologie, en kan nie foute regstel nie/kan nie bybly nie. [1] Hulle het moeite met raakskerms/apps, en kan nie toepassings hanteer nie. [1] Ouer mense gebruik nog notaboekies en penne om notas te skryf. [1] Hulle verstaan nie die tegnologiese taal nie/is nie op dieselfde vlak as jonger mense nie. [1] (Enige 2 feite) Jong mense aanvaar alle vernuwing as normaal of maklik hanteerbaar. [1] Hulle vind tegnologie slimfone/raakskerms/apps interessant. [1] Hulle vind dit makliker om notas op slimfone te neem. [1] Hulle voel dat daar ʼn generasiegaping tussen oud en jonk bestaan. [1] (Enige 2 feite) [4]

Mark scheme, page 6

Page 6 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International A Level – October/November 2016 9679 02 © UCLES 2016 Quality of Language: Accuracy Question 4 5 Very good Consistently accurate. Only very few errors of minor significance. Accurate use of more complex structures (verb forms, tenses, prepositions, word order). 4 Good Higher incidence of error than above, but clearly has a sound grasp of the grammatical elements in spite of lapses. Some capacity to use accurately more complex structures. 3 Sound Fair level of accuracy. Common tenses and regular verbs mostly correctly formed. Some problems in forming correct agreement of adjectives. Difficulty with irregular verbs, use of prepositions. 2 Below average Persistent errors in tense and verb forms. Prepositions frequently incorrect. Recurrent errors in agreement of adjectives. 0–1 Poor Little or no evidence of grammatical awareness. Most constructions incomplete or incorrect. Consistent and repeated error. Length does not determine the quality of language mark. Answers scoring 0 for content cannot contribute any language marks, and the total available on the whole set of answers will therefore be affected. The final total for language will be reduced on the following scale: Answer(s) worth 1, 2 or 3 scoring 0: reduce final assessment by –1 Answer(s) worth 4 or 5 scoring 0: reduce final assessment by –2 Answer(s) worth 6 or 7 scoring 0: reduce final assessment by –3 Answer(s) worth 8 or 9 scoring 0: reduce final assessment by –4 Where there is a mixture of questions worth 1, 2 or 3, 4 or 5, 6 or 7 or 8 or 9, base the reduction on the question worth the highest mark. For instance, if a 0 has been scored on a Question worth 1 mark and a 0 has also been scored on a question worth 6 marks reduce the final language mark by 3. Note: A minimum of 1 mark for quality of language should be awarded if there are any content marks at all (i.e. 0 language marks only if 0 content marks). [Total: 15 for Content + 5 for Language = 20]

Mark scheme, page 7

Page 7 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International A Level – October/November 2016 9679 02 © UCLES 2016 5 (a) Die kandidaat moet 'n gepaste antwoord gee wat beide tekste behels. Een punt word gegee vir die noem/beskryf van ’n verskil tot ’n maksimum van vyf punte en een punt vir 'n verduideliking/bespreking van die verskil tot ’n maksimum van vyf punte. [10] Voorbeelde van verskille (die volgende is maar 'n leiding, neem in ag enige goed gemotiveerde antwoorde wat met die vraag ooreenstem): (1) Volgens artikel 1 vind ouer mense nuwe tegnologie/nuwe produkte behulpsaam en sien uit na nog vernuwing, [1] maar in artikel 2 vind ouer mense die tegnologie te bedreigend en die vernuwing te vinnig. [1] [2] (2) In artikel1 voel mense hulle is meer in beheer van hulle lewens, [1] maar in artikel 2 voel mense dat alles te vinnig en onverstaanbaar is. [1] [2] (3) In artikel 1 kan die familie meer saamkuier deur tegnologie bv. deur saam TV te kyk of Skype te gebruik om afstande te verkort, [1] maar artikel 2 praat van 'n gaping tussen oud en jonk amper asof hulle nie op dieselfde planeet leef nie. [1] [2] (4) Volgens artikel 1 gebruik oud en jonk tegnologie om te kommunikeer, [1] maar in artikel 2 hou ouer mense nog daarvan om ander mense te besoek of om briewe te skryf. [1] [2] (5) Artikel 1 impliseer dat almal maklik die taal van tegnologie verstaan, [1] maar volgens artikel 2 is daar mense wat 'n woordeboek nodig het om die taal van tegnologie te verstaan. [1] [2] (6) Artikel 1 beskryf dat tegnologie kommunikasie bevorder [1] en in artikel 2 voel die skrywer dat tegnologie kommunikasie negatief affekteer/verminder.[1] [2] (b) Die kandidaat moet 'n geskikte antwoord gee met direkte betrekking op Namibië en/of Suid- Afrika. [5]

Mark scheme, page 8

Page 8 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International A Level – October/November 2016 9679 02 © UCLES 2016 Content Question 5(b) This should be marked as a mini-essay according to the variety and interest of the opinions and views expressed, the candidate’s response to the original text stimulus, and their ability to express a personal point of view. 5 Very good Varied and interesting ideas, showing an element of flair and imagination, a capacity to express a personal point of view. 4 Good Not the flair and imagination of the best candidates, but work still shows an ability to express a range of ideas, maintain interest and respond to the issues raised. 3 Sound A fair level of interest and ideas. May concentrate on a single issue, but there is still a response to ideas in the text. 2 Below average Limited range of ideas; rather humdrum. May disregard the element of response to the text, and write a largely unrelated free-composition. 0–1 Poor Few ideas to offer on the theme. Banal and pedestrian. No element of personal response to the text. Repeated error.

Mark scheme, page 9

Page 9 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International A Level – October/November 2016 9679 02 © UCLES 2016 5 (a) + (b) Quality of Language: Accuracy Question 5 (a) + (b) 5 Very good Consistently accurate. Only very few errors of minor significance. Accurate use of more complex structures (verb forms, tenses, prepositions, word order). 4 Good Higher incidence of error than above, but clearly has a sound grasp of the grammatical elements in spite of lapses. Some capacity to use accurately more complex structures. 3 Sound Fair level of accuracy. Common tenses and regular verbs mostly correctly formed. Some problems in forming correct agreement of adjectives. Difficulty with irregular verbs, use of prepositions. 2 Below average Persistent errors in tense and verb forms. Prepositions frequently incorrect. Recurrent errors in agreement of adjectives. 0–1 Poor Little or no evidence of grammatical awareness. Most constructions incomplete or incorrect. Consistent and repeated error. [Total: 15 for Content + 5 for Language = 20]

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2016 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 1. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A52/70
B47/70
C41/70
D35/70
E28/70