Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 — 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1

0512/21/O/N/15 · 50 marks · ≈56 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper4 pages

Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 1 of 4
Page 1 of 4
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 2 of 4
Page 2 of 4
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 3 of 4
Page 3 of 4
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 4 of 4
Page 4 of 4

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

This document consists of 3 printed pages, 1 blank page and 1 Insert. DC (LEG) 107345/2 © UCLES 2015 [Turn over Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education * 9 5 3 3 7 2 1 1 6 4 * FIRST LANGUAGE AFRIKAANS 0512/02 Paper 2 Writing October/November 2015 2 hours No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST An answer booklet is provided inside this question paper. You should follow the instructions on the front cover of the answer booklet. If you need additional answer paper ask the invigilator for a continuation booklet. Choose one topic from Section 1 and one topic from Section 2. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Hierdie vraestel bevat ’n bylae waarin jy jou antwoorde moet neerskryf. Volg die instruksies op die voorkant van jou antwoordbylae. As jy meer papier nodig het vir jou antwoorde, vra die opsiener vir ’n ekstra antwoordbylae. Kies een onderwerp uit Afdeling 1 en een onderwerp uit Afdeling 2. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deelvraag aangedui. INSTRUKSIES VIR DIE ANTWOORDBYLAE Vul die blokkies op die voorkant van jou antwoordbylae met hoofletters in. Skryf met ’n donkerblou of swart pen. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. Skryf jou antwoorde in die antwoordbylae. Gebruik die voor- en agterkant van elke bladsy. Laat twee reëls oop tussen jou antwoorde op elke vraag of deel van ’n vraag. Skryf die nommer van die vraag wat jy beantwoord in die eerste linkerkantlyn. Question Part 1 1 ai aii As die vraag onderverdeel is, skryf die letter van die deel van die vraag in die tweede linkerkantlyn. As jy ’n ekstra antwoordbylae gebruik het, sit dit binne-in jou eerste antwoordbylae wanneer jy klaar is met die eksamen.

Question paper, page 2

2 0512/02/O/N/15 © UCLES 2015 Kies twee onderwerpe en skryf ’n opstel van tussen 350 en 500 woorde oor elke onderwerp. Kies een onderwerp uit Afdeling 1 en een onderwerp uit Afdeling 2. Afdeling 1 Beredenerend en argumenterend [25] 1 Kies een van die volgende onderwerpe: (a) Bespreek hierdie stelling: “Mure beskerm en mure beperk.” of (b) Alle mense moet soms belangrike besluite neem. Wat is volgens jou die heel belangrikste dinge waaroor jong mense moet besluit om in die toekoms sukses te behaal in die lewe? Verduidelik waarom jy so dink. of (c) “Boeke in papierformaat moet so gou moontlik met e-boeke vervang word.” Stel jou standpunt oor hierdie saak. of (d) Die regering beoog om ’n wet te maak wat fisiese tugtiging van kinders deur hul ouers of voogde sal verbied. Stem jy saam dat so ’n wet nodig is, of dink jy hierdie soort lyfstraf moet gebruik word om kinders te dissiplineer?

Question paper, page 3

3 0512/02/O/N/15 © UCLES 2015 Afdeling 2 Beskrywend en verhalend [25] 2 Kies een van die volgende onderwerpe: (a) Ons leef in ’n wêreld vol kleure en geluide. Sommige hiervan maak sekere herinneringe of emosies by jou wakker. Beskryf hoe hierdie kleure en geluide jou beïnvloed. of (b) Jy neem graag foto’s van mense, plekke of landskappe en kyk later dikwels daarna. Beskryf ’n aantal van jou gunstelingfoto’s en die tonele en omstandighede wat daardeur vasgevang is. of (c) Skryf ’n verhaal wat só begin: “Surina se hele liggaam bewe en sy loop-val die gebou in. Sy kan die middag nie vergeet nie. Wat gebeur het, gaan haar lewe verander.” of (d) “Die gras is nie altyd groener aan die ander kant van die draad nie,” besef Johan. Vertel wat daartoe gelei het dat hy so voel.

Question paper, page 4

4 0512/02/O/N/15 © UCLES 2015 BLANK PAGE Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2015 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 1. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A30/50
B26/50
C22/50
D17/50
E13/50
F9/50
G5/50