Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 — 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1

8679/21/O/N/17 · 70 marks · ≈79 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper12 pages

Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 1 of 12
Page 1 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 2 of 12
Page 2 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 3 of 12
Page 3 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 4 of 12
Page 4 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 5 of 12
Page 5 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 6 of 12
Page 6 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 7 of 12
Page 7 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 8 of 12
Page 8 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 9 of 12
Page 9 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 10 of 12
Page 10 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 11 of 12
Page 11 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2017 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 12 of 12
Page 12 of 12

Mark scheme8 pages

Answers below. Sit the paper first if you are practising.

Mark scheme, page 1 of 8
Page 1 of 8
Mark scheme, page 2 of 8
Page 2 of 8
Mark scheme, page 3 of 8
Page 3 of 8
Mark scheme, page 4 of 8
Page 4 of 8
Mark scheme, page 5 of 8
Page 5 of 8
Mark scheme, page 6 of 8
Page 6 of 8
Mark scheme, page 7 of 8
Page 7 of 8
Mark scheme, page 8 of 8
Page 8 of 8

Paper as text

Question paper, page 1

* 9 2 7 6 4 0 4 6 1 6 * This document consists of 9 printed pages, 3 blank pages and 1 Insert. DC (KS) 155567 © UCLES 2017 [Turn over Cambridge International Examinations Cambridge International Advanced Subsidiary Level AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2017 1 hour 45 minutes Candidates answer on the Question Paper. No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions in Afrikaans in the spaces provided. Dictionaries are not permitted. You should keep to any word limits given in the questions. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die blokkies boaan hierdie bladsy. Skryf met ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. Beantwoord alle vrae in Afrikaans in die ruimtes wat daarvoor verskaf is. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Jy moet jou bepaal by die woordbeperking wat vir die vrae gegee is. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ’n vraag gegee.

Question paper, page 2

2 8679/02/O/N/17 © UCLES 2017 AFDELING 1 Lees Teks 1 (Afrikaans in die buiteland) in die boekie met die tekste en beantwoord dan vrae 1, 2 en 3. 1 Vind die woorde in die eerste twee paragrawe van Teks 1 wat ooreenstem met die volgende sinonieme: Voorbeeld: begryp Antwoord: verstaan (a) genotvol …[1] (b) getrek …[1] (c) spoedig …[1] (d) noodsaaklik …[1] (e) onderrig …[1] [Totaal: 5]

Question paper, page 3

3 8679/02/O/N/17 © UCLES 2017 [Turn over 2 Herskryf die volgende sinne uit Teks 1. Begin jou sinne met die woorde tussen hakies. Voorbeeld: Ons praat steeds Afrikaans in die huis. (Sy sê dat ...) Antwoord: Sy sê dat hulle steeds Afrikaans in die huis praat. (a) Die kinders het Afrikaans onder die knie. (Sy sê dat ...) … …[1] (b) Soos vir die meeste Afrikaners was dit vir ons belangrik dat ons kinders Engels magtig moet wees. (Vir ons, ...) … …[1] (c) Om jou kultuur te behou is belangrik. (Dit is belangrik …) … …[1] (d) Vir die Van der Merwes is Afrikaans ook belangrik. (Afrikaans is …) … …[1] (e) Ons leer die kinders Afrikaanse waardes en tradisies. (Afrikaanse waardes ...) … …[1] [Totaal: 5]

Question paper, page 4

4 8679/02/O/N/17 © UCLES 2017 3 Beantwoord die volgende vrae in jou eie woorde in Afrikaans. Bepaal jou by Teks 1, maar moenie sinne direk uit die teks oorskryf nie. (Die begripstoets tel 15 punte en 5 punte word toegeken vir taalgebruik, dus 15 + 5 = 20) (a) Noem vier maniere waarop die Van Zyls Afrikaans laat voortleef in hulle huis. (paragraaf 2) … … … … … …[4] (b) Verduidelik die uitdrukking “om iets onder die knie te hê” in die konteks van die teks. (paragraaf 2) … … … …[2] (c) Bespreek die Van der Merwes se standpunt oor Engels. (paragraaf 3) … … … … …[3]

Question paper, page 5

5 8679/02/O/N/17 © UCLES 2017 [Turn over (d) Vergelyk en bespreek die Van der Merwes en die Du Preezs se opinies oor Afrikaans. … … … … … … … …[6] [Totaal: 20]

Question paper, page 6

6 8679/02/O/N/17 © UCLES 2017 AFDELING 2 Lees Teks 2 (Suid-Afrika en Afrikaans) in die boekie met die tekste en beantwoord dan vrae 4 en 5. 4 Beantwoord die volgende vrae in jou eie woorde in Afrikaans. Bepaal jou by Teks 2, maar moenie sinne direk uit die teks oorskryf nie. (Die begripstoets tel 15 punte en 5 punte word toegeken vir taalgebruik, dus 15 + 5 = 20) (a) Verduidelik die huidige stand van Afrikaans volgens prof. Dowling en noem bewyse waarom dit so is. (paragraaf 1) … … … … … …[4] (b) Verduidelik waarom daar juis op skole klem geplaas moet word op die behoud van Afrikaans. (paragraaf 2) … … … …[2] (c) Bespreek vyf maniere wat Evelyn Ferreira noem om Afrikaans verder te bevorder. (paragraaf 2) … … … … … … …[5]

Question paper, page 7

7 8679/02/O/N/17 © UCLES 2017 [Turn over (d) Bespreek maniere hoe prof. Carstens Afrikaans van krag tot krag wil laat gaan. … … … … … …[4] [Totaal: 20]

Question paper, page 8

8 8679/02/O/N/17 © UCLES 2017 5 Beantwoord vrae 5(a) en 5(b) in Afrikaans. (a) Beide tekste is oor die algemeen positief oor die voortleef van Afrikaans, maar het verskillende benaderings. Noem en bepreek drie ooreenkomste en twee verskille tussen die tekste in hierdie opsig. Identifiseer en bespreek elke verskil en ooreenkoms kortliks. Skryf ongeveer 100 woorde. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … …

Question paper, page 9

9 8679/02/O/N/17 © UCLES 2017 … … … … … …[10] (b) Dink jy dat die moderne, jong Suid-Afrikaner of Namibiër Afrikaans as ʼn taal vir die toekoms sien? Motiveer jou antwoord in ongeveer 40 woorde. … … … … … … … … … …[5] [Taalgebruik: 5] [Totaal: 20]

Question paper, page 10

10 8679/02/O/N/17 © UCLES 2017 BLANK PAGE

Question paper, page 11

11 8679/02/O/N/17 © UCLES 2017 BLANK PAGE

Question paper, page 12

12 8679/02/O/N/17 © UCLES 2017 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE

Mark scheme, page 1

® IGCSE is a registered trademark. This document consists of 8 printed pages. © UCLES 2017 [Turn over Cambridge Assessment International Education Cambridge International Advanced Subsidiary Level AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2017 MARK SCHEME Maximum Mark: 70 Published This mark scheme is published as an aid to teachers and candidates, to indicate the requirements of the examination. It shows the basis on which Examiners were instructed to award marks. It does not indicate the details of the discussions that took place at an Examiners’ meeting before marking began, which would have considered the acceptability of alternative answers. Mark schemes should be read in conjunction with the question paper and the Principal Examiner Report for Teachers. Cambridge International will not enter into discussions about these mark schemes. Cambridge International is publishing the mark schemes for the October/November 2017 series for most Cambridge IGCSE®, Cambridge International A and AS Level components and some Cambridge O Level components.

Mark scheme, page 2

8679/02 Cambridge International AS Level – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2017 © UCLES 2017 Page 2 of 8 Question Answer Marks 1(a) lekker 1 1(b) verhuis 1 1(c) vinnig 1 1(d) belangrik 1 1(e) leer 1 Question Answer Marks 2(a) Sy sê dat die kinders Afrikaans onder die knie het. 1 2(b) Vir ons, soos vir die meeste Afrikaners, was dit belangrik dat ons kinders Engels magtig moet wees 1 2(c) Dit is belangrik om jou kultuur te behou. 1 2(d) Afrikaans is ook belangrik vir die Van der Merwes./Afrikaans is vir die Van Der Merwes ook belangrik. 1 2(e) Afrikaanse waardes en tradisies word (deur ons) vir/aan ons kinders geleer. 1 Question Answer Marks 3(a) Any four from: Hulle praat Afrikaans by die huis. [1] Hulle lees Afrikaanse verhale. [1] Hulle het vriende met wie hulle Afrikaans kan praat. [1] Hulle kinders word ʼn Afrikaanse leefwyse (waardes en tradisies / kultuur) aangeleer [1] Hulle gaan gereeld na ʼn Afrikaanse kerk. [1] Hulle ontspan in Afrikaans/gebruik Afrikaans in hulle vrye tyd [1]. 4 3(b) Om iets onder die knie te hê, beteken jy het iets bemeester/kan iets goed doen. [1]. Volgens die teks het die kinders dit reggekry om Afrikaans te leer. [1]. 2 3(c) Dit is baie belangrik dat Ben Engels moet kan praat [1], om te kan kommunikeer met mense in sy omgewing [1]. Vir hulle bly Engels egter minder belangrik as Afrikaans. [1] 3 3(d) Afrikaans vorm ʼn belangrike deel van die identieit van altwee gesinne [1] maar glo terselfdertyd dat hul kinders Engels magtig moet wees [1]. Vir die Van der Merwes bly Afrikaans van groter belang as Engels [1], terwyl die Du Preezs van mening is dat dit ten minste ewe belangrik is om deel te wees van die Kanadese kultuur deur die taal/een van die tale wat daar gepraat word [1]. Die Van der Merwes is meer aktief, want hulle lees daagliks Afrikaanse koerante luister na Afrikaanse musiek [1] terwyl die Du Preezs erken/aanvaar dat hulle hulle seun verengels is/glo dat jy nie krampagtig aan Afrikaans moet vashou nie. [1] 6

Mark scheme, page 3

8679/02 Cambridge International AS Level – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2017 © UCLES 2017 Page 3 of 8 Quality of Language: Accuracy Question 3 5 Very good Consistently accurate. Only very few errors of minor significance. Accurate use of more complex structures (verb forms, tenses, prepositions, word order). 4 Good Higher incidence of error than above, but clearly has a sound grasp of the grammatical elements in spite of lapses. Some capacity to use accurately more complex structures. 3 Sound Fair level of accuracy. Common tenses and regular verbs mostly correctly formed. Some problems in forming correct agreement of adjectives. Difficulty with irregular verbs, use of prepositions. 2 Below average Persistent errors in tense and verb forms. Prepositions frequently incorrect. Recurrent errors in agreement of adjectives. 0–1 Poor Little or no evidence of grammatical awareness. Most constructions incomplete or incorrect. Consistent and repeated error. Length does not determine the quality of language mark. Answers scoring 0 for content cannot contribute any language marks, and the total available on the whole set of answers will therefore be affected. The final total for language will be reduced on the following scale: Answer(s) worth 1, 2 or 3 scoring 0: reduce final assessment by –1 Answer(s) worth 4 or 5 scoring 0: reduce final assessment by –2 Answer(s) worth 6 or 7 scoring 0: reduce final assessment by –3 Answer(s) worth 8 or 9 scoring 0: reduce final assessment by –4 Where there is a mixture of questions worth 1, 2 or 3, 4 or 5, 6 or 7 or 8 or 9, base the reduction on the question worth the highest mark. For instance, if a 0 has been scored on a Question worth 1 mark and a 0 has also been scored on a question worth 6 marks reduce the final language mark by 3. Note: A minimum of 1 mark for quality of language should be awarded if there are any content marks at all (i.e. 0 language marks only if 0 content marks). [Total: 15 for Content + 5 for Language = 20]

Mark scheme, page 4

8679/02 Cambridge International AS Level – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2017 © UCLES 2017 Page 4 of 8 Question Answer Marks 4(a) Dowling is positief oor die stand van Afrikaans (dit sal nie uitsterf nie, dit is stabiel) [1]. Sy noem dat die taal ʼn sterk identiteit (opgebou) het [1] en dat dit lewendig gehou word deur intelligente gebruikers van Afrikaans wat dit bevorder [1] en dat dit as trotse deel van Afrikaanssprekendes se identiteit beskou word / mense trots is op Afrikaans / mense belangstel in Afrikaans. [1]. 4 4(b) Die konteks waarin Afrikaans op skole gebruik word, is groter as dié by die huis / Skole keer dat Afrikaans uitsterf / Skole maak seker dat taalkennis uitgebrei word [1], wat die liefde vir die taal versterk. [1] 2 4(c) Any five from: Alle Afrikaanssprekendes moet saamwerk om die taal te bevorder [1]. Dit is van groot belang dat ouers kinders wat Afrikaans praat in ʼn Afrikaanse skool sit. [1] Afrikaans moet ʼn publikasietaal bly. [1] Dit is belangrik dat Afrikaanssprekendes leesstof in die taal koop [en daardeur koerante en uitgewers in stand hou]. [1] Mense moet na Afrikaanse musiek luister. [1] Afrikaanssprekendes word aanbeveel om verskillende Afrikaanse geleenthede by te woon. [1] 5 4(d) Afrikaans moet orals gebruik word [1], ongeag die formele of informele konteks [aanvaar voorbeelde] [1]. Sprekers word aangemoedig om tyd en/of geld te skenk aan Afrikaanse projekte [1]. Afrikaanssprekendes moet trots op hul taal wees. [1] Deur respek te toon vir ander kulture en tale, bevorder jy die toekoms van jou eie taal/Afrikaans [1]. 4

Mark scheme, page 5

8679/02 Cambridge International AS Level – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2017 © UCLES 2017 Page 5 of 8 Quality of Language: Accuracy Question 4 5 Very good Consistently acurate. Only very few errors of minor significance. Accurate use of more complex structures (verb forms, tenses, prepositions, word order). 4 Good Higher incidence of error than above, but clearly has a sound grasp of the grammatical elements in spite of lapses. Some capacity to use accurately more complex structures. 3 Sound Fair level of accuracy. Common tenses and regular verbs mostly correctly formed. Some problems in forming correct agreement of adjectives. Difficulty with irregular verbs, use of prepositions. 2 Below average Persistent errors in tense and verb forms. Prepositions frequently incorrect. Recurrent errors in agreement of adjectives. 0–1 Poor Little or no evidence of grammatical awareness. Most constructions incomplete or incorrect. Consistent and repeated error. Length does not determine the quality of language mark. Answers scoring 0 for content cannot contribute any language marks, and the total available on the whole set of answers will therefore be affected. The final total for language will be reduced on the following scale: Answer(s) worth 1, 2 or 3 scoring 0: reduce final assessment by –1 Answer(s) worth 4 or 5 scoring 0: reduce final assessment by –2 Answer(s) worth 6 or 7 scoring 0: reduce final assessment by –3 Answer(s) worth 8 or 9 scoring 0: reduce final assessment by –4 Where there is a mixture of questions worth 1, 2 or 3, 4 or 5, 6 or 7 or 8 or 9, base the reduction on the question worth the highest mark. For instance, if a 0 has been scored on a Question worth 1 mark and a 0 has also been scored on a question worth 6 marks reduce the final language mark by 3. Note: A minimum of 1 mark for quality of language should be awarded if there are any content marks at all (i.e. 0 language marks only if 0 content marks). [Total: 15 for Content + 5 for Language = 20]

Mark scheme, page 6

8679/02 Cambridge International AS Level – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2017 © UCLES 2017 Page 6 of 8 Question Answer Marks 5(a) Die kandidaat moet ʼn gepaste antwoord gee wat beide tekste behels. Een punt word gegee vir die noem van ’n ooreenkoms/verskil tot ’n maksimum van drie punte vir ooreenkomste en twee punte vir verskille en een punt vir die bespreking/verduideliking tot ’n maksimum van drie punte vir ooreenkomste en twee punte vir verskille. Voorbeelde van verskille (die volgende is maar ʼn leiding; neem in ag enige goed gemotiveerde antwoorde wat met die vraag ooreenstem): Maksimaal drie ooreenkomste: (1) Teks 1 bespreek die belang van Afrikaans vir die identiteit van die gesinne in die buiteland [1]; Prof. Dowling in teks 2 noem dat mense met die taal identifiseer om hulle kultuur te behou [1]. [2] (2) Elmari van Zyl en Fanie van der Merwe praat oor die rol wat lees speel in die behoud van hulle taal; [1] Evelyn Ferreira moedig mense aan om Afrikaanse leesstof te koop om die taal te ondersteun. [1] [2] (3) Die gesinne in teks 1 erken die belangrikheid van Engels in hulle daaglikse lewe [1]; Prof. Carstens in teks 2 noem dat dit belangrik is om respek te wys aan ander tale en/of kulture. [1] [2] (4) Dit word in teks 1 aanbeveel dat mense gereeld na Afrikaanse musiek moet luister. [1]; Teks 2 noem dat dit tog heerlik is om jou eie taal te hoor. [1] [2] Maksimaal twee verskille: (1) Teks 1 bespreek die voortbestaan en bevordering van Afrikaans in die buiteland [1]; Teks 2 fokus op die behoud en ontwikkeling van Afrikaans binne Suid-Afrika. [1] [2] (2) Teks 1 bespreek Afrikaans by die huis [1]; teenoor teks 2 wat op Afrikaans in die skole fokus. [1] [2] (3) In teks 1 lê die verantwoordelikheid vir Afrikaans hoofsaaklik by die individuele sprekers van die taal [1]; Teks 2 beklemtoon ook die belang van organisasies soos die ATKV en koerante vir die ontwikkeling van die taal. [1] [2] 10 5(b) Die kandidaat moet ʼn geskikte antwoord gee met direkte betrekking op Namibië en/of Suid-Afrika. 5

Mark scheme, page 7

8679/02 Cambridge International AS Level – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2017 © UCLES 2017 Page 7 of 8 Content Question 5(b) This should be marked as a mini-essay according to the variety and interest of the opinions and views expressed, the candidate’s response to the original text stimulus, and their ability to express a personal point of view. 5 Very good Varied and interesting ideas, showing an element of flair and imagination, a capacity to express a personal point of view. 4 Good Not the flair and imagination of the best candidates, but work still shows an ability to express a range of ideas, maintain interest and respond to the issues raised. 3 Sound A fair level of interest and ideas. May concentrate on a single issue, but there is still a response to ideas in the text. 2 Below average Limited range of ideas; rather humdrum. May disregard the element of response to the text, and write a largely unrelated free-composition. 0–1 Poor Few ideas to offer on the theme. Banal and pedestrian. No element of personal response to the text. Repeated error.

Mark scheme, page 8

8679/02 Cambridge International AS Level – Mark Scheme PUBLISHED October/November 2017 © UCLES 2017 Page 8 of 8 5(a) + 5(b) Quality of Language: Accuracy Question 5(a) + 5(b) 5 Very good Consistently accurate. Only very few errors of minor significance. Accurate use of more complex structures (verb forms, tenses, prepositions, word order). 4 Good Higher incidence of error than above, but clearly has a sound grasp of the grammatical elements in spite of lapses. Some capacity to use accurately more complex structures. 3 Sound Fair level of accuracy. Common tenses and regular verbs mostly correctly formed. Some problems in forming correct agreement of adjectives. Difficulty with irregular verbs, use of prepositions. 2 Below average Persistent errors in tense and verb forms. Prepositions frequently incorrect. Recurrent errors in agreement of adjectives. 0–1 Poor Little or no evidence of grammatical awareness. Most constructions incomplete or incorrect. Consistent and repeated error.

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2017 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 1. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A48/70
B43/70
C37/70
D30/70
E23/70