Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 — 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1

8679/21/O/N/15 · 70 marks · ≈79 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper12 pages

Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 1 of 12
Page 1 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 2 of 12
Page 2 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 3 of 12
Page 3 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 4 of 12
Page 4 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 5 of 12
Page 5 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 6 of 12
Page 6 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 7 of 12
Page 7 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 8 of 12
Page 8 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 9 of 12
Page 9 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 10 of 12
Page 10 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 11 of 12
Page 11 of 12
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2015 Oct/Nov Paper 2 · Variant 1 question paper, page 12 of 12
Page 12 of 12

Mark scheme9 pages

Answers below. Sit the paper first if you are practising.

Mark scheme, page 1 of 9
Page 1 of 9
Mark scheme, page 2 of 9
Page 2 of 9
Mark scheme, page 3 of 9
Page 3 of 9
Mark scheme, page 4 of 9
Page 4 of 9
Mark scheme, page 5 of 9
Page 5 of 9
Mark scheme, page 6 of 9
Page 6 of 9
Mark scheme, page 7 of 9
Page 7 of 9
Mark scheme, page 8 of 9
Page 8 of 9
Mark scheme, page 9 of 9
Page 9 of 9

Paper as text

Question paper, page 1

This document consists of 9 printed pages, 3 blank pages and 1 Insert. DC (ST) 107082/3 © UCLES 2015 [Turn over Cambridge International Examinations Cambridge International Advanced Subsidiary Level * 0 9 5 9 7 3 6 6 5 6 * AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2015 1 hour 45 minutes Candidates answer on the Question Paper. No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions in Afrikaans in the spaces provided. Dictionaries are not permitted. You should keep to any word limits given in the questions. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die blokkies boaan hierdie bladsy. Skryf met ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. Beantwoord alle vrae in Afrikaans in die ruimtes wat daarvoor verskaf is. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Jy moet jou bepaal by die woordbeperking wat vir die vrae gegee is. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ’n vraag gegee.

Question paper, page 2

2 8679/02/O/N/15 © UCLES 2015 Afdeling 1 Lees Teks 1 (Oefen jou hart uit!) in die boekie met die tekste en beantwoord dan vrae 1, 2 en 3. 1 Soek in die eerste twee paragrawe van Teks 1 sinonieme vir die volgende woorde: Voorbeeld: vroeëre Antwoord: voormalige (a) seun …[1] (b) verdrietig …[1] (c) aangehou …[1] (d) ondervind …[1] (e) ontwikkeling …[1] [Totaal: 5]

Question paper, page 3

3 8679/02/O/N/15 © UCLES 2015 [Turn over 2 Herskryf die volgende sinne uit Teks 1 sonder om die betekenis van die oorspronklike sin te verander. Begin jou sinne met die woorde tussen hakies. Voorbeeld: Vir Dieter Voigt is oefening belangrik. (Oefening ...) Antwoord: Oefening is belangrik vir Dieter Voigt. (a) Gedurende sy hoërskooldae was hy ’n uitblinker in sport. (Hy ...) … …[1] (b) Volgens sommige mense is balvaardigheid iets waarmee jy gebore word. (Jy word ...) … …[1] (c) Daar is ’n dramatiese toename in vetsug in Suid-Afrika. (Vetsug neem ...) … …[1] (d) Oor die redes kan lank en breedvoerig uitgewei word. (Ons kan lank ...) … …[1] (e) Dit is maklik om gesonde eetgewoontes aan te leer. (Gesonde eetgewoontes ...) … …[1] [Totaal: 5]

Question paper, page 4

4 8679/02/O/N/15 © UCLES 2015 3 Beantwoord die volgende vrae in jou eie woorde in Afrikaans. Bepaal jou by Teks 1, maar moenie sinne direk uit die teks oorskryf nie. (Die begripstoets tel 15 punte en 5 punte word toegeken vir taalgebruik, dus 15 + 5 = 20.) (a) Verduidelik hoekom Dieter Voigt voel dat deursettingsvermoë in sport vir hom ’n belangrike rol gespeel het. (paragraaf 2) … … … …[2] (b) Maak ’n opsomming van die faktore wat ’n rol speel in die toename van vetsug onder kinders, soos dit in paragraaf 3 genoem word. … … … … … …[4] (c) Verduidelik die betekenis van die gesegde “onbekend maak onbemind” (reël 24–25) soos dit in die teks gebruik word. … … … …[2] (d) Verduidelik hoekom Dieter Voigt dink dat die tradisionele houding teenoor sport op skole probleme veroorsaak. (paragraaf 6) … … … …[2]

Question paper, page 5

5 8679/02/O/N/15 © UCLES 2015 [Turn over (e) Dieter Voigt bied advies oor hoe om jongmense te help om aktief te wees. Bespreek drie van hierdie voorstelle. … … … … …[3] (f) Waarom is die titel van die stuk gepas? … … … …[2] [Totaal: 20]

Question paper, page 6

6 8679/02/O/N/15 © UCLES 2015 Afdeling 2 Lees Teks 2 (Jy is wat jy eet) in die boekie met die tekste en beantwoord dan vrae 4 en 5. 4 Beantwoord die volgende vrae in jou eie woorde in Afrikaans. Bepaal jou by Teks 2, maar moenie sinne direk uit die teks oorskryf nie. (Die begripstoets tel 15 punte en 5 punte word toegeken vir taalgebruik, dus 15 + 5 = 20.) (a) Vir wie is hierdie artikel geskryf en hoekom? (paragraaf 1 en 2) … … … …[2] (b) Verduidelik die houding van die skrywer teenoor die politikus. (paragraaf 2) … … … …[2] (c) Bespreek hoe die skrywer reageer op kritiek oor haar eetgewoontes met verwysing na paragraaf 3 en 4. … … … … … …[4] (d) Verduidelik in jou eie woorde die verskil tussen “kos” en “versnaperings”, soos in paragraaf 5 gebruik word, en wat dit oor die jeug se siening van “lekkergoed” sê. … … … … …[3]

Question paper, page 7

7 8679/02/O/N/15 © UCLES 2015 [Turn over (e) Waarom moet tieners bewus wees van hulle eetgewoontes? Baseer jou antwoord op paragraaf 6. … … … …[2] (f) Verduidelik waarom ’n mens se gesondheid “ ’n heel ander saak” is volgens die skrywer. (paragraaf 7) … … … …[2] [Totaal: 20]

Question paper, page 8

8 8679/02/O/N/15 © UCLES 2015 5 Beantwoord vrae 5(a) en 5(b) in Afrikaans: (a) Identifiseer en bespreek kortliks vyf verskille tussen Teks 1 en Teks 2 met betrekking tot die tema van gesondheid. Skryf ongeveer 100 woorde. [10] … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … …

Question paper, page 9

9 8679/02/O/N/15 © UCLES 2015 … … … … (b) Dink jy die hedendaagse Suid-Afrikaanse of Namibiese jongmens lewe ongesond? Motiveer jou antwoord in ongeveer 40 woorde. … … … … … … … … … …[5] [Taalgebruik: 5] [Totaal: 20]

Question paper, page 10

10 8679/02/O/N/15 © UCLES 2015 BLANK PAGE

Question paper, page 11

11 8679/02/O/N/15 © UCLES 2015 BLANK PAGE

Question paper, page 12

12 8679/02/O/N/15 © UCLES 2015 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE

Mark scheme, page 1

® IGCSE is the registered trademark of Cambridge International Examinations. CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS Cambridge International Advanced Subsidiary Level MARK SCHEME for the October/November 2015 series 8679 AFRIKAANS 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70 This mark scheme is published as an aid to teachers and candidates, to indicate the requirements of the examination. It shows the basis on which Examiners were instructed to award marks. It does not indicate the details of the discussions that took place at an Examiners’ meeting before marking began, which would have considered the acceptability of alternative answers. Mark schemes should be read in conjunction with the question paper and the Principal Examiner Report for Teachers. Cambridge will not enter into discussions about these mark schemes. Cambridge is publishing the mark schemes for the October/November 2015 series for most Cambridge IGCSE®, Cambridge International A and AS Level components and some Cambridge O Level components.

Mark scheme, page 2

Page 2 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International AS Level – October/November 2015 8679 02 © Cambridge International Examinations 2015 1 (a) outjie [1] (b) droewig [1] (c) deurgedruk [1] (d) ervaar [1] (e) kweek [1] [Totaal: 5] 2 (a) Hy was ’n uitblinker in sport gedurende sy hoërskooldae/gedurende sy hoërskooldae 'n uitblinker in sport. [1] (b) Jy word met balvaardigheid gebore, volgens sommige mense/volgens sommige mense met balvaardigheid gebore. [1] (c) Vetsug neem dramaties toe in Suid-Afrika. [1] (d) Ons kan lank en breedvoerig oor die redes uitwei/uitwei oor die redes. [1] (e) Gesonde eetgewoontes is maklik om aan te leer/kan maklik aangeleer word/kan ’n mens maklik aanleer. [1] [Totaal: 5]

Mark scheme, page 3

Page 3 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International AS Level – October/November 2015 8679 02 © Cambridge International Examinations 2015 3 (a) Eers toe oefening ’n dissipline geword het, het hy werklik die voordele van sport begin voel [1] en die positiewe uitwerking van sport in sy daaglikse lewe opgemerk [1]. [2] (b) Kandidate kan van die volgende faktore in hul opsomming bespreek: Kinders speel nie meer buite die huis nie/hulle loop nie meer skool toe nie hulle ry nie meer fiets nie [1], omdat dit nie meer veilig is nie [1]. Kinders ontspan nou meer deur voor skerms te sit as om te beweeg [1]. Kinders eet ongesond en doen nie genoeg oefening nie [1], omdat ouers nie genoeg tyd het om hieraan aandag te bestee nie [1]. [4] (c) As jy nie weet hoe om oefening te doen nie/As jy nie die geleentheid kry om te oefen nie [1], sal jy waarskynlik nie van die idee daarvan hou nie [1]. [2] (d) Kinders wat goed presteer in sport word op die hande gedra [1], terwyl ander kinders nie erkenning kry nie en gevolglik motivering verloor om aan sport deel te neem [1]. [2] (e) Een punt per voorstel wat in die kandidaat se eie woorde bespreek word, tot ’n maksimum van drie voorstelle/punte. [3] Moontlike voorstelle (enige 3): Kinders moet een uur per dag speel/rondhardloop, voordat hulle met rekenaarspeletjies begin [1] Erkenning moet aan alle sportspelers gegee word – nie net aan die eerstespanspelers nie – om die regte omgewing/motivering te verskaf.[1] Liggaamsoefening op skool sal kinders aanspoor om daarbuite oefening te doen of sport te beoefen [1] Rolmodelle (veral in hulle eie omgewing) na wie kinders kan opsien, sal hulle aanspoor [1] (f) Dit gaan oor oefening en om jou hart gesond te hou [1] en as jy jou hart “uit” oefen beteken dit dat jy baie daarvan hou/dit met groot oorgawe doen [1]. [2]

Mark scheme, page 4

Page 4 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International AS Level – October/November 2015 8679 02 © Cambridge International Examinations 2015 Quality of Language: Accuracy Question 3 5 Very good Consistently accurate. Only very few errors of minor significance. Accurate use of more complex structures (verb forms, tenses, prepositions, word order). 4 Good Higher incidence of error than above, but clearly has a sound grasp of the grammatical elements in spite of lapses. Some capacity to use accurately more complex structures. 3 Sound Fair level of accuracy. Common tenses and regular verbs mostly correctly formed. Some problems in forming correct agreement of adjectives. Difficulty with irregular verbs, use of prepositions. 2 Below average Persistent errors in tense and verb forms. Prepositions frequently incorrect. Recurrent errors in agreement of adjectives. 0–1 Poor Little or no evidence of grammatical awareness. Most constructions incomplete or incorrect. Consistent and repeated error. Length does not determine the quality of language mark. Answers scoring 0 for content cannot contribute any language marks, and the total available on the whole set of answers will therefore be affected. The final total for language will be reduced on the following scale: Answer(s) worth 2 or 3 scoring 0: reduce final assessment by –1 Answer(s) worth 4 or 5 scoring 0: reduce final assessment by –2 Answer(s) worth 6 or 7 scoring 0: reduce final assessment by –3 Answer(s) worth 8 or 9 scoring 0: reduce final assessment by –4 Where there is a mixture of questions worth 1, 2 or 3, 4 or 5, 6 or 7 or 8 or 9, base the reduction on the question worth the highest mark. For instance, if a 0 has been scored on a Question worth 1 mark and a 0 has also been scored on a question worth 6 marks reduce the final language mark by 3. Note: A minimum of 1 mark for quality of language should be awarded if there are any content marks at all (i.e. 0 language marks only if 0 content marks). [Groottotaal: 15 Inhoud + 5 Taal = 20]

Mark scheme, page 5

Page 5 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International AS Level – October/November 2015 8679 02 © Cambridge International Examinations 2015 4 (a) Vir die jeug [1] as gevolg van hulle sleg eetgewoontes/om te waarsku teen die gevare van kitskos/as ’n waarskuwing teen gemorskos [1]. [2] (b) Hy spot met hom/hy is negatief teenoor hom/hy is nie goedgesind teenoor hom nie [1], omdat die politikus die jeug se eetgewoontes blameer vir groot probleme wat niks daarmee te doen het nie [1]. [2] (c) Paragraaf 3: Sy wil uitgelos word en die kos van haar keuse geniet, [1] sonder om gesteur/gekritiseer te word [1]. Paragraaf 4: Sy is ontsteld oor die beskuldigings wat gemaak word [1], omdat sy voel sy eet ook gesonde kos [1]. [4] (d) Kos verwys deurgaans na gesonde voedsel wat belangrik/noodsaaklik is om jou liggaam in stand te hou [1]. Versnaperings, soos lekkergoed, is meestal ongesond en iets wat jy tussen maaltye net vir die lekker eet [1]. Tieners maak nie hierdie onderskeid nie en beskou lekkergoed as kos. [1] [3] (e) Ouers en vriende sal nie altyd daar wees om raad te gee nie [1] en hoe langer ’n mens te veel versnaperings/gemorskos eet, hoe meer sal jou gesondheid daaronder ly [1]. [2] (f) Jy het nie ’n keuse oor bepaalde dinge in die lewe nie [1], maar jy het wel beheer oor wat jy kies om te eet [1]. [2]

Mark scheme, page 6

Page 6 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International AS Level – October/November 2015 8679 02 © Cambridge International Examinations 2015 Quality of Language: Accuracy Question 4 5 Very good Consistently accurate. Only very few errors of minor significance. Accurate use of more complex structures (verb forms, tenses, prepositions, word order). 4 Good Higher incidence of error than above, but clearly has a sound grasp of the grammatical elements in spite of lapses. Some capacity to use accurately more complex structures. 3 Sound Fair level of accuracy. Common tenses and regular verbs mostly correctly formed. Some problems in forming correct agreement of adjectives. Difficulty with irregular verbs, use of prepositions. 2 Below average Persistent errors in tense and verb forms. Prepositions frequently incorrect. Recurrent errors in agreement of adjectives. 0–1 Poor Little or no evidence of grammatical awareness. Most constructions incomplete or incorrect. Consistent and repeated error. Length does not determine the quality of language mark. Answers scoring 0 for content cannot contribute any language marks, and the total available on the whole set of answers will therefore be affected. The final total for language will be reduced on the following scale: Answer(s) worth 2 or 3 scoring 0: reduce final assessment by –1 Answer(s) worth 4 or 5 scoring 0: reduce final assessment by –2 Answer(s) worth 6 or 7 scoring 0: reduce final assessment by –3 Answer(s) worth 8 or 9 scoring 0: reduce final assessment by –4 Where there is a mixture of questions worth 1, 2 or 3, 4 or 5, 6 or 7 or 8 or 9, base the reduction on the question worth the highest mark. For instance, if a 0 has been scored on a Question worth 1 mark and a 0 has also been scored on a question worth 6 marks reduce the final language mark by 3. Note: A minimum of 1 mark for quality of language should be awarded if there are any content marks at all (i.e. 0 language marks only if 0 content marks). [Groottotaal: 15 Inhoud + 5 Taal = 20]

Mark scheme, page 7

Page 7 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International AS Level – October/November 2015 8679 02 © Cambridge International Examinations 2015 5 (a) Die kandidaat moet ’n gepaste antwoord gee wat beide tekste behels. Een punt word gegee vir die noem/beskryf van ’n verskil tot ’n maksimum van vyf punte en een punt vir ’n verduideliking/bespreking van die verskil tot ’n maksimum van vyf punte. [10] Voorbeelde (relevante verskille wat nie hier genoem word nie, word ook aanvaar): (1) Die eerste teks noem dat dit meestal ouers/die skool se verantwoordelikheid is [1] en die tweede teks dat dit eintlik die jongmense self se verantwoordelikheid is [1]. (2) Die eerste teks benadruk meer dat oefening’n mens gesond maak [1], die tweede teks dat goeie eetgewoontes ’n mens gesonder laat voel. [1] (3) Volgens die eerste teks sal goeie rolmodelle ’n mens help om gesonder te lewe [1], terwyl die tweede teks net sê dat ouers (rolmodelle) altyd kla oor eetgewoontes [1] (4) Bespreking van die voordele as jy jonk is/en die nadele as jy ouer word, soos dit in die twee tekste genoem word [max. 2] (5) Oefening is ’n moeilike pad om te volg [1], terwyl die in stand hou van goeie eetgewoontes relatief maklik en eenvoudig is [1] (b) Die kandidaat moet ’n geskikte antwoord gee met direkte betrekking op Namibië en/of Suid- Afrika. As kandidate net na een van hierdie lande in hulle antwoord verwys, is dit ook aanvaarbaar. [5]

Mark scheme, page 8

Page 8 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International AS Level – October/November 2015 8679 02 © Cambridge International Examinations 2015 Content Question 5(b) This should be marked as a mini-essay according to the variety and interest of the opinions and views expressed, the candidate’s response to the original text stimulus, and their ability to express a personal point of view. 5 Very good Varied and interesting ideas, showing an element of flair and imagination, a capacity to express a personal point of view. 4 Good Not the flair and imagination of the best candidates, but work still shows an ability to express a range of ideas, maintain interest and respond to the issues raised. 3 Sound A fair level of interest and ideas. May concentrate on a single issue, but there is still a response to ideas in the text. 2 Below average Limited range of ideas; rather humdrum. May disregard the element of response to the text, and write a largely unrelated free-composition. 0–1 Poor Few ideas to offer on the theme. Banal and pedestrian. No element of personal response to the text. Repeated error.

Mark scheme, page 9

Page 9 Mark Scheme Syllabus Paper Cambridge International AS Level – October/November 2015 8679 02 © Cambridge International Examinations 2015 5 (a) + (b) Quality of Language: Accuracy Question 5 (a) + (b) 5 Very good Consistently accurate. Only very few errors of minor significance. Accurate use of more complex structures (verb forms, tenses, prepositions, word order). 4 Good Higher incidence of error than above, but clearly has a sound grasp of the grammatical elements in spite of lapses. Some capacity to use accurately more complex structures. 3 Sound Fair level of accuracy. Common tenses and regular verbs mostly correctly formed. Some problems in forming correct agreement of adjectives. Difficulty with irregular verbs, use of prepositions. 2 Below average Persistent errors in tense and verb forms. Prepositions frequently incorrect. Recurrent errors in agreement of adjectives. 0–1 Poor Little or no evidence of grammatical awareness. Most constructions incomplete or incorrect. Consistent and repeated error. [Totaal: 20 (15 + 5 vir taalgebruik)]

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2015 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 1. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A47/70
B42/70
C36/70
D29/70
E22/70