Cambridge A Level Afrikaans 9679 — 2022 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0
9679/20/O/N/22 · 70 marks · ≈79 min
The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.
Question paper12 pages












Mark scheme
No mark scheme is in the library for this paper.
Paper as text
Question paper, page 1
[Turn over DC (NF) 220392 © UCLES 2022 This document has 12 pages. Any blank pages are indicated. * 8 4 8 8 2 3 7 2 7 3 * AFRIKAANS 9679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2022 1 hour 45 minutes You must answer on the question paper. You will need: Insert (enclosed) INSTRUCTIONS ● Answer all questions in Afrikaans. ● Use a black or dark blue pen. Do not use an erasable pen or correction fluid. ● Write your name, centre number and candidate number in the boxes at the top of the page. ● Write your answer to each question in the space provided. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 70. ● The number of marks for each question or part question is shown in brackets [ ]. ● The insert contains the reading passages. INSTRUKSIES ● Beantwoord al die vrae in Afrikaans. ● Gebruik ’n swart of donkerblou pen. Moenie ’n uitwisbare pen of vloeibare uitwisser gebruik nie. ● Skryf jou naam, sentrumnommer en kandidaatnommer in die blokkies boaan die bladsy. ● Skryf jou antwoord vir elke vraag in die ruimte wat daarvoor verskaf is. ● Moenie op enige strepieskodes skryf nie. ● Woordeboeke word nie toegelaat nie. INLIGTING ● Die totale punt vir hierdie vraestel is 70. ● Die aantal punte vir elke vraag of deel van ’n vraag word tussen hakies [ ] aangedui. ● Die bylae bevat die leestekste. Cambridge International A Level
Question paper, page 2
2 9679/02/O/N/22 © UCLES 2022 AFDELING 1 Lees Teks 1 in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 1, 2 en 3. 1 Vind in die eerste twee paragrawe van Teks 1 die woord wat dieselfde betekenis as elkeen van die volgende woorde het. Voorbeeld: gesels Antwoord: praat (reël 1) (a) begryp … [1] (b) intellek … [1] (c) aanmoediging … [1] (d) offisiële … [1] (e) sterker … [1] [Totaal: 5]
Question paper, page 3
3 9679/02/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over 2 Herskryf elkeen van die volgende sinne deur met die woord(e) tussen hakies te begin. Voorbeeld: Hulle leer ’n nuwe taal aan. (’n Nuwe taal …) Antwoord: ’n Nuwe taal word deur hulle aangeleer. (a) Nelson Mandela het die woorde gesê. (Die woorde …) … … [1] (b) Die aanleer van ’n nuwe taal is ook goed vir jou brein. (Dit is ook goed …) … … [1] (c) Zoeloe word deur 22% van Suid-Afrikaners gepraat. (22% van …) … … [1] (d) Die grysstof vermeerder in verskillende dele van die brein. (Die grysstof het …) … … [1] (e) Dr. Cooper sê: “Hulle sal waarskynlik die taal vinniger aanleer.” (Dr. Cooper sê dat …) … … [1] [Totaal: 5]
Question paper, page 4
4 9679/02/O/N/22 © UCLES 2022 3 Beantwoord die volgende vrae in Afrikaans. Antwoord sover moontlik in jou eie woorde en moenie hele sinsdele woordeliks uit die teks neerskryf nie. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Wat is die gevolge daarvan as mense verskillende tale leer praat? (paragraaf 2) … … … … [2] (b) Watter bewyse toon duidelik dat een persoon ’n fikser brein as iemand anders het? (paragraaf 3) … … … … … … … … [4] (c) Wat maak Zoeloe ’n goeie taal om aan te leer vir Suid-Afrikaners wie se moedertaal nie Zoeloe is nie? (paragraaf 4) … … … … … … [3]
Question paper, page 5
5 9679/02/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over (d) Gee vier algemene riglyne wat ’n mens in gedagte moet hou wanneer jy ’n nuwe taal kies om aan te leer. Baseer jou antwoord op paragraaf 5. … … … … … … … … [4] (e) Bespreek waarom die laaste paragraaf ’n doeltreffende slot vir die teks is. … … … … [2] [Totaal: 20]
Question paper, page 6
6 9679/02/O/N/22 © UCLES 2022 AFDELING 2 Lees Teks 2 in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 4 en 5. 4 Beantwoord die volgende vrae in Afrikaans. Antwoord sover moontlik in jou eie woorde en moenie hele sinsdele woordeliks uit die teks neerskryf nie. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Bespreek hoe die twee tieners op die kelner se groet reageer, en ook die redes daarvoor. (paragraaf 2) … … … … … … … … [4] (b) Hoe pas die skrywer se gevoel oor meertaligheid by haar oupa se ervaring? (paragraaf 3) … … … … … … [3] (c) Wat verwag die skrywer van jonger en ouer Suid-Afrikaners? (paragraaf 4) … … … … … … [3]
Question paper, page 7
7 9679/02/O/N/22 © UCLES 2022 [Turn over (d) Som die skrywer se toekomsdroom vir Suid-Afrika in twee sinne op. Baseer jou antwoord op die teks as geheel. … … … … [2] (e) Hoe pas die aanhaling van Nelson Mandela by die boodskap van die teks? … … … … … … [3] [Totaal: 20]
Question paper, page 8
8 9679/02/O/N/22 © UCLES 2022 5 Beantwoord vraag 5(a) en 5(b) in Afrikaans. 15 (10 + 5) punte is beskikbaar vir die twee antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Albei tekste handel oor meertaligheid, maar die fokus en benaderings verskil. Identifiseer en bepreek vier ooreenkomste en drie verskille tussen die tekste in hierdie opsig. Skryf ongeveer 100 woorde. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … [10]
Question paper, page 9
9 9679/02/O/N/22 © UCLES 2022 (b) Dink jy hoërskoolleerders in Namibië of Suid-Afrika besef die waarde van meertaligheid? Verduidelik jou idees in ongeveer 40 woorde. … … … … … … … … … … … … … … [5] [Totaal: 20]
Question paper, page 10
10 9679/02/O/N/22 © UCLES 2022 BLANK PAGE
Question paper, page 11
11 9679/02/O/N/22 © UCLES 2022 BLANK PAGE
Question paper, page 12
12 9679/02/O/N/22 © UCLES 2022 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of Cambridge Assessment. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE
What you needed in this session
Cambridge’s own grade thresholds for 2022 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 0. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.