Cambridge A Level Afrikaans 9679 — 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0

9679/20/O/N/20

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

← All Afrikaans papers

Question paper12 pages

Cambridge A Level Afrikaans 9679 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 1 of 12
Page 1 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 2 of 12
Page 2 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 3 of 12
Page 3 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 4 of 12
Page 4 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 5 of 12
Page 5 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 6 of 12
Page 6 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 7 of 12
Page 7 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 8 of 12
Page 8 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 9 of 12
Page 9 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 10 of 12
Page 10 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 11 of 12
Page 11 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2020 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 12 of 12
Page 12 of 12

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

Cambridge International A Level * 3 3 6 5 1 3 5 1 0 2 * AFRIKAANS 9679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2020 1 hour 45 minutes You must answer on the question paper. You will need: Insert (enclosed) INSTRUCTIONS ● Answer all questions in Afrikaans. ● Use a black or dark blue pen. Do not use an erasable pen or correction fluid. ● Write your name, centre number and candidate number in the boxes at the top of the page. ● Write your answer to each question in the space provided. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 70. ● The number of marks for each question or part question is shown in brackets [ ]. ● The insert contains the reading passages. INSTRUKSIES ● Beantwoord al die vrae in Afrikaans. ● Gebruik ’n swart of donkerblou pen. Moenie ’n uitwisbare pen of vloeibare uitwisser gebruik nie. ● Skryf jou naam, sentrumnommer en kandidaatnommer in die blokkies boaan die bladsy. ● Skryf jou antwoord vir elke vraag in die ruimte wat daarvoor verskaf is. ● Moenie op enige strepieskodes skryf nie. ● Woordeboeke word nie toegelaat nie. INLIGTING ● Die totale punt vir hierdie vraestel is 70. ● Die aantal punte vir elke vraag of deel van ’n vraag word tussen hakies [ ] aangedui. ● Die bylae bevat die leestekste. DC (PQ) 193868/1 © UCLES 2020 [Turn over This document has 12 pages. Blank pages are indicated.

Question paper, page 2

2 9679/02/O/N/20 © UCLES 2020 AFDELING 1 Lees Teks 1 in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 1, 2 en 3. 1 Vind in die eerste drie paragrawe van Teks 1 die woord wat dieselfde betekenis as elkeen van die volgende woorde het. Voorbeeld: ervaring Antwoord: belewenis (reël 2) (a) ’n rukkie gelede … [1] (b) volmaak … [1] (c) direkte … [1] (d) liggaam … [1] (e) idee … [1] [Totaal: 5]

Question paper, page 3

3 9679/02/O/N/20 © UCLES 2020 [Turn over 2 Herskryf elkeen van die volgende sinne deur met die woord(e) tussen hakies te begin. Voorbeeld: As robotte ons werk oorvat, wat lê voor? (Wat lê voor …) Antwoord: Wat lê voor as robotte ons werk oorvat? (a) Dis ’n skrikwekkende belewenis. (Dit sal …) … … [1] (b) Sy is met ’n besonder aangename menslike karakter geprogrammeer. (Hulle …) … … [1] (c) Jy kan van moord aangekla word as jy haar afskakel. (As jy …) … … [1] (d) Hoogs opgeleide beroepe word ook nou deur robotte gedoen. (Robotte … ) … … [1] (e) Die skrywer sê: “Die hippies van die 1960’s het dit al begin doen.” (Die skrywer sê dat …) … … [1] [Totaal: 5]

Question paper, page 4

4 9679/02/O/N/20 © UCLES 2020 3 Beantwoord die volgende vrae in Afrikaans. Antwoord sover moontlik in jou eie woorde en moenie hele sinsdele woordeliks uit die teks neerskryf nie. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Verduidelik die redes waarom mense op Sophia verlief sou kon raak. (paragraaf 2) … … … … … … [3] (b) Vergelyk professionele mense se houding teenoor robotte in die verlede en in die hede en gee ’n rede vir die verandering. (paragraaf 3) … … … … [3] (c) Hoe beïnvloed die gebruik van robotte werksgeleenthede vir mense? Motiveer jou antwoord met drie voorbeelde. (paragraaf 4) … … … … … … … … … … [4]

Question paper, page 5

5 9679/02/O/N/20 © UCLES 2020 [Turn over (d) Bespreek die skrywer van die artikel se houding teenoor robotte soos Sophia en motiveer jou antwoord met verwysing na paragraaf 1 en 5. … … … … … … [3] (e) Verduidelik waarom dit sinvol is dat die skrywer aan die einde van die artikel na die hippies van die 1960’s verwys. (paragraaf 6) … … … … [2] [Totaal: 20]

Question paper, page 6

6 9679/02/O/N/20 © UCLES 2020 AFDELING 2 Lees Teks 2 in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 4 en 5. 4 Beantwoord die volgende vrae in Afrikaans. Antwoord sover moontlik in jou eie woorde en moenie hele sinsdele woordeliks uit die teks neerskryf nie. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Verduidelik die uitdrukking “om in jou broek te bewe” in die konteks van die teks. (paragraaf 1) … … … … [2] (b) Vergelyk Suid-Afrika se voorbereiding op outomatisering met ander lande s’n en verduidelik die gevolg daarvan. (paragraaf 2) … … … … [2] (c) Noem die twee groepe waarin Bester alle soorte werk verdeel en verduidelik of elkeen in gevaar van outomatisering is. (paragraaf 3) … … … … … … … … [4]

Question paper, page 7

7 9679/02/O/N/20 © UCLES 2020 [Turn over (d) Verduidelik wat mense kan doen om te sorg dat hulle teen 2025 nog steeds werk sal hê. (paragraaf 4) … … … … … … [3] (e) Bespreek hoe ons weet die skrywer is optimisties daaroor dat individue relevant in die werksplek kan bly. (paragraaf 5) … … … … … … … … [4] [Totaal: 20]

Question paper, page 8

8 9679/02/O/N/20 © UCLES 2020 5 Beantwoord vraag 5(a) en 5(b) in Afrikaans. 15 (10 + 5) punte is beskikbaar vir die twee antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Albei tekste handel oor hoe werksgeleenthede as gevolg van tegnologiese ontwikkeling verander, maar die fokus en benadering verskil. Identifiseer en bepreek vier ooreenkomste en drie verskille tussen die tekste in hierdie opsig. Skryf ongeveer 100 woorde. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … [10]

Question paper, page 9

9 9679/02/O/N/20 © UCLES 2020 (b) Dink jy die moderne skoolverlater in Suider-Afrika is voorbereid genoeg om die veranderende wêreld van werk te hanteer? Verduidelik jou idees in ongeveer 40 woorde. … … … … … … … … … … … … … … [5] [Totaal: 20]

Question paper, page 10

10 9679/02/O/N/20 © UCLES 2020 BLANK PAGE

Question paper, page 11

11 9679/02/O/N/20 © UCLES 2020 BLANK PAGE

Question paper, page 12

12 9679/02/O/N/20 © UCLES 2020 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which itself is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE