Cambridge A Level Afrikaans 9679 — 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0

9679/20/O/N/21 · 70 marks · ≈79 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper12 pages

Cambridge A Level Afrikaans 9679 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 1 of 12
Page 1 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 2 of 12
Page 2 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 3 of 12
Page 3 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 4 of 12
Page 4 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 5 of 12
Page 5 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 6 of 12
Page 6 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 7 of 12
Page 7 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 8 of 12
Page 8 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 9 of 12
Page 9 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 10 of 12
Page 10 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 11 of 12
Page 11 of 12
Cambridge A Level Afrikaans 9679 2021 Oct/Nov Paper 2 · Variant 0 question paper, page 12 of 12
Page 12 of 12

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

This document has 12 pages. Any blank pages are indicated. DC (JP) 208481/3 © UCLES 2021 [Turn over * 5 2 5 5 6 0 9 3 6 8 * Cambridge International A Level AFRIKAANS 9679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2021 1 hour 45 minutes You must answer on the question paper. You will need: Insert (enclosed) INSTRUCTIONS ● Answer all questions in Afrikaans. ● Use a black or dark blue pen. Do not use an erasable pen or correction fluid. ● Write your name, centre number and candidate number in the boxes at the top of the page. ● Write your answer to each question in the space provided. ● Do not write on any bar codes. ● Dictionaries are not allowed. INFORMATION ● The total mark for this paper is 70. ● The number of marks for each question or part question is shown in brackets [ ]. ● The insert contains the reading passages. INSTRUKSIES ● Beantwoord al die vrae in Afrikaans. ● Gebruik ’n swart of donkerblou pen. Moenie ’n uitwisbare pen of vloeibare uitwisser gebruik nie. ● Skryf jou naam, sentrumnommer en kandidaatnommer in die blokkies boaan die bladsy. ● Skryf jou antwoord vir elke vraag in die ruimte wat daarvoor verskaf is. ● Moenie op enige strepieskodes skryf nie. ● Woordeboeke word nie toegelaat nie. INLIGTING ● Die totale punt vir hierdie vraestel is 70. ● Die aantal punte vir elke vraag of deel van ’n vraag word tussen hakies [ ] aangedui. ● Die bylae bevat die leestekste.

Question paper, page 2

2 9679/02/O/N/21 © UCLES 2021 AFDELING 1 Lees Teks 1 in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 1, 2 en 3. 1 Vind in die eerste twee paragrawe van Teks 1 die woord wat dieselfde betekenis as die volgende woorde het. Voorbeeld: finansies Antwoord: geld (reël 5) (a) beskadig … [1] (b) wyse … [1] (c) maak slegter … [1] (d) rykdom … [1] (e) enorme … [1] [Totaal: 5]

Question paper, page 3

3 9679/02/O/N/21 © UCLES 2021 [Turn over 2 Herskryf elkeen van die volgende sinne deur met die woord(e) tussen hakies te begin. Voorbeeld: Ons gulsigheid vererger die probleem. (Die probleem ...) Antwoord: Die probleem word deur ons gulsigheid vererger. (a) Dit sluit klimaatsverandering en die verlies van biodiversiteit in. (Dit het ...) … … [1] (b) Waterbesoedeling gaan die grootste oorsaak van menslike sterftes wees. (Die grootste oorsaak ...) … … [1] (c) Chemikalieë affekteer kinders se neurologiese ontwikkeling. (Kinders se ...) … … [1] (d) Ons waterbronne is deur gifstowwe besoedel. (Gifstowwe ...) … … [1] (e) Laurika Rauch sing: “Moederaarde sug iewers onder dit alles swaar.” (Laurika Rauch sing dat ...) … … [1] [Totaal: 5]

Question paper, page 4

4 9679/02/O/N/21 © UCLES 2021 3 Beantwoord die volgende vrae in Afrikaans. Antwoord sover moontlik in jou eie woorde en moenie hele sinsdele woordeliks uit die teks neerskryf nie. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Wat moet ons doen om die aarde en onsself te red, volgens die verslag van die Verenigde Nasies? (paragraaf 1) … … … … [2] (b) Verduidelik wat dr. Malan vreemd vind. (paragraaf 2) … … … … … … [3] (c) Verduidelik waarom prof. Mbeki die mens as selfsugtig beskou en wat die gevolg daarvan is. (paragraaf 2) … … … … … … … … [4]

Question paper, page 5

5 9679/02/O/N/21 © UCLES 2021 [Turn over (d) Dui kortliks aan hoe dr. Malan en prof. Mbeki se standpunte verskil. (paragraaf 3 en 4) … … … … [2] (e) Hoe sluit die boodskappe van Laurika Rauch se liedjies (paragraaf 5) by die inhoud van die teks aan? … … … … [2] (f) Som op hoe ons houding teenoor die aarde moet verander, volgens die slotparagraaf. … … … … [2] [Totaal: 20]

Question paper, page 6

6 9679/02/O/N/21 © UCLES 2021 AFDELING 2 Lees Teks 2 in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 4 en 5. 4 Beantwoord die volgende vrae in Afrikaans. Antwoord sover moontlik in jou eie woorde en moenie hele sinsdele woordeliks uit die teks neerskryf nie. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Watter houding teenoor die aarde word deur die woorde “Liewe moederaarde” in die titel oorgedra? … … … … [2] (b) Waarvan is die bewyse oneindigend en hoe word ons daaraan herinner? (paragraaf 1) … … … … … … [3] (c) Wat doen die spreker om die aarde te red? (paragraaf 3 en 4) … … … … … … … … [4]

Question paper, page 7

7 9679/02/O/N/21 © UCLES 2021 [Turn over (d) Bespreek wat die insident met die rok ons van die spreker vertel. (paragraaf 5) … … … … … … [3] (e) Bespreek wat die spreker van Millenniërs verwag. (paragraaf 6) … … … … … … [3] [Totaal: 20]

Question paper, page 8

8 9679/02/O/N/21 © UCLES 2021 5 Beantwoord vraag 5(a) en 5(b) in Afrikaans. 15 (10 + 5) punte is beskikbaar vir die twee antwoorde en 5 punte word vir algemene taalgebruik toegeken; dus 15 + 5 = 20. (a) Albei tekste handel oor die slegte toestand waarin die aarde as gevolg van die mens is, maar die fokus en benaderings verskil. Identifiseer en bepreek vier ooreenkomste en drie verskille tussen die tekste in hierdie opsig. Skryf ongeveer 100 woorde. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … [10]

Question paper, page 9

9 9679/02/O/N/21 © UCLES 2021 (b) Dink jy die moderne hoërskoolleerder in Namibië of Suid-Afrika doen genoeg om die toestand van die natuurlike omgewing te probeer verbeter? Verduidelik jou idees in ongeveer 40 woorde. … … … … … … … … … … … … … [5] [Totaal: 20]

Question paper, page 10

10 9679/02/O/N/21 © UCLES 2021 BLANK PAGE

Question paper, page 11

11 9679/02/O/N/21 © UCLES 2021 BLANK PAGE

Question paper, page 12

12 9679/02/O/N/21 © UCLES 2021 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge Assessment International Education Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cambridgeinternational.org after the live examination series. Cambridge Assessment International Education is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which itself is a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2021 Oct/Nov, Paper 2 · Variant 0. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A42/70
B37/70
C31/70
D24/70
E17/70