Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2009 Oct/Nov Paper 5 · Variant 1

0548/51/O/N/09

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper10 pages

Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2009 Oct/Nov Paper 5 · Variant 1 question paper, page 1 of 10
Page 1 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2009 Oct/Nov Paper 5 · Variant 1 question paper, page 2 of 10
Page 2 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2009 Oct/Nov Paper 5 · Variant 1 question paper, page 3 of 10
Page 3 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2009 Oct/Nov Paper 5 · Variant 1 question paper, page 4 of 10
Page 4 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2009 Oct/Nov Paper 5 · Variant 1 question paper, page 5 of 10
Page 5 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2009 Oct/Nov Paper 5 · Variant 1 question paper, page 6 of 10
Page 6 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2009 Oct/Nov Paper 5 · Variant 1 question paper, page 7 of 10
Page 7 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2009 Oct/Nov Paper 5 · Variant 1 question paper, page 8 of 10
Page 8 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2009 Oct/Nov Paper 5 · Variant 1 question paper, page 9 of 10
Page 9 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2009 Oct/Nov Paper 5 · Variant 1 question paper, page 10 of 10
Page 10 of 10

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment A October/November 2009 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required. * 1 9 2 8 4 6 0 9 9 9 * This document consists of 2 printed pages. DC (CW) 19823/2 © UCLES 2009 [Turn over www.XtremePapers.com

Question paper, page 2

2 0548/05/RP/O/N/09 © UCLES 2009 A Die sakewêreld Geld laat vandag dinge gebeur en die meeste besighede streef daarna om baie geld te maak. Bespreek hierdie onderwerp met jou eksaminator. Jy mag die volgende in gedagte hou: • Sal jy daarvan hou om by ’n besigheid te werk en watter soort besigheid sal dit wees? • Karaktertrekke wat nodig is om ’n besigheid suksesvol te bedryf • Wat kan aanloklik of onaantreklik wees van besigheid wanneer jy gedurig deur die wêreld moet reis? • In watter mate stem jy saam dat die meeste besighede net ingestel is daarop om groot winste te maak? • Stem jy saam dat die wêreld ’n beter plek sou wees sonder geld? Jy mag ook jou eie idees gebruik. Jy mag nie enige notas maak nie. University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.

Question paper, page 3

This document consists of 2 printed pages. DC (CW) 19823/2 © UCLES 2009 [Turn over UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment B October/November 2009 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required.

Question paper, page 4

2 0548/05/RP/O/N/09 © UCLES 2009 B Vermaak Almal van ons moet van tyd tot tyd vermaak word. Bespreek vermaak met die eksaminator. Jy mag die volgende in gedagte hou: • Watter vorm van vermaak geniet jy die meeste? • Ander vorme van vermaak wat mense in die algemeen geniet • Hoe raak mense vermaaklikheidskunstenaars? • Die voor- en nadele verbonde daaraan om deel te wees van die vermaaklikheidsbedryf • Die belangrike rol wat vermaak speel in die oordra van inligting oor sosiale/maatskaplike aangeleenthede. Jy mag ook jou eie idees gebruik. Jy mag nie enige notas maak nie. University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.

Question paper, page 5

This document consists of 2 printed pages. DC (CW) 19823/2 © UCLES 2009 [Turn over UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment C October/November 2009 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required.

Question paper, page 6

2 0548/05/RP/O/N/09 © UCLES 2009 C Verantwoordelikheid Soos ons ouer word, aanvaar ons gewoonlik meer verantwoordelikhede. Bespreek hierdie idee met die eksaminator. Jy mag die volgende in gedagte hou: • Die verantwoordelikhede wat jy tans het • Hoe dink jy gaan jou verantwoordelikhede in die volgende paar jaar verander? • Gedrag wat jy as onverantwoordelik sal beskryf • Is ouer mense meer verantwoordelik omdat hulle ouer is? • Wie behoort verantwoordelik te wees vir Moeder Aarde en haar bewoners? Jy mag ook jou eie idees gebruik. Jy mag nie enige notas maak nie. University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.

Question paper, page 7

This document consists of 2 printed pages. DC (CW) 19823/2 © UCLES 2009 [Turn over UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment D October/November 2009 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required.

Question paper, page 8

2 0548/05/RP/O/N/09 © UCLES 2009 D Die motor Die motor is meer as honderd jaar gelede ontwerp en is vandag nog meer gewild as ooit tevore. Bespreek motors met die eksaminator. Jy mag die volgende in gedagte hou: • Watter soort motor jy graag sal wil bestuur of die redes waarom jy nie ’n motor wil bestuur nie • Die voor- en nadele van motors • Hoe dink jy gaan die ontwerp van motors in die toekoms verander? • Hoe sal die lewe verander as daar skielik nie meer motors is nie? • Wat dink jy van die idee dat motors verban moet word? Jy mag ook jou eie idees gebruik. Jy mag nie enige notas maak nie. University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.

Question paper, page 9

This document consists of 2 printed pages. DC (CW) 19823/2 © UCLES 2009 [Turn over UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment E October/November 2009 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required.

Question paper, page 10

2 0548/05/RP/O/N/09 © UCLES 2009 E Die verlede Sommige mense redeneer dat ons niks is sonder ons verlede nie. Bespreek hierdie stelling met jou eksaminator. Jy mag die volgende in gedagte hou: • Oomblikke in jou verlede wat vir jou kosbaar is • Wat jou familie of jou land se verlede vir jou beteken • ’n Persoon uit die verlede vir wie jy in die besonder bewonder • Lesse wat ons uit gebeure uit die verlede kan leer • Hoe die vermoë om te kan reis in tyd, voordelig of nadelig kan wees. Jy mag ook jou eie idees gebruik. Jy mag nie enige notas maak nie. University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.

This paper, other years