Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 — 2018 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0

0512/10/O/N/18

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper8 pages

Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2018 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 1 of 8
Page 1 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2018 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 2 of 8
Page 2 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2018 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 3 of 8
Page 3 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2018 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 4 of 8
Page 4 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2018 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 5 of 8
Page 5 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2018 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 6 of 8
Page 6 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2018 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 7 of 8
Page 7 of 8
Cambridge IGCSE Afrikaans - First Language 0512 2018 Oct/Nov Paper 1 · Variant 0 question paper, page 8 of 8
Page 8 of 8

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

This document consists of 6 printed pages, 2 blank pages and 1 Insert. DC (LEG) 143264/3 © UCLES 2018 [Turn over Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education * 2 1 8 3 9 8 0 3 7 0 * FIRST LANGUAGE AFRIKAANS 0512/01 Paper 1 Reading October/November 2018 2 hours Candidates answer on the Question Paper. Additional Materials: Insert READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, glue or correction fluid. DO NOT WRITE IN ANY BARCODES. Answer all questions in the spaces provided. Dictionaries are not permitted. The Insert contains the reading passages. The Insert is not assessed by the Examiner. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die blokkies boaan hierdie bladsy. Skryf met ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. MOENIE OP ENIGE STREPIESKODES SKRYF NIE. Beantwoord alle vrae in die ruimtes wat daarvoor verskaf is. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Die bylae bevat die leestekste. Hierdie bylae word nie deur die eksaminator nagesien nie. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van ’n vraag gegee.

Question paper, page 2

2 0512/01/O/N/18 © UCLES 2018 Lees teks A in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 1. Vir hierdie vraag kan hoogstens 20 punte vir die inhoud van jou antwoorde en hoogstens 5 punte vir taalgebruik behaal word. 1 (a) Waarom is die anekdote in paragraaf 1 en 2 ’n doeltreffende inleiding tot hierdie toespraak? Noem twee redes. … … … …[2] (b) Bespreek die humor in die toespraak deur na ’n voorbeeld in paragraaf 3 te verwys. … … … …[2] (c) Omskryf die volgende woorde of uitdrukkings soos wat dit in die teks gebruik word: (i) stewig (reël 3) … …[1] (ii) by uitstek (reël 15) … …[1] (iii) baanbreker (reël 33) … …[1] (iv) taalgemeenskap (reël 41) … …[1]

Question paper, page 3

3 0512/01/O/N/18 © UCLES 2018 [Turn over (d) Verduidelik wat die spreker as die doel van HAT beskou na aanleiding van paragraaf 4. … … … … … … …[4] (e) Waarom word HAT as ’n dinamiese, inklusiewe woordeboek beskou (paragraaf 5)? … … … …[2] (f) Bespreek twee voorbeelde van die spreker se skeppende gebruik van taal wat paragraaf 8 ’n doeltreffende slotparagraaf vir die toespraak maak. … … … … … … …[4] (g) Lewer kommentaar op die titel van die teks. … … … …[2] [Totaal: 25]

Question paper, page 4

4 0512/01/O/N/18 © UCLES 2018 Lees teks B in die bylae met die tekste en beantwoord dan vraag 2. Vir hierdie vraag is hoogstens 25 punte beskikbaar. 15 punte is beskikbaar vir die inhoud van jou antwoord en 10 punte vir die taalgebruik, waarvan 5 punte vir styl en struktuur en 5 punte vir akkuraatheid. 2 Skryf ’n opsomming van die ooreenkomste en verskille tussen teks A en teks B. Konsentreer op die tekste se inhoud. Vergelyk ook die styl en doel van die tekste in jou opsomming. Jou opsomming moet 200 tot 250 woorde lank wees. … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … …

Question paper, page 5

5 0512/01/O/N/18 © UCLES 2018 [Turn over … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … …

Question paper, page 6

6 0512/01/O/N/18 © UCLES 2018 … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … … [Totaal: 25]

Question paper, page 7

7 0512/01/O/N/18 © UCLES 2018 BLANK PAGE

Question paper, page 8

8 0512/01/O/N/18 © UCLES 2018 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. BLANK PAGE

This paper, other years