Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 — 2008 Oct/Nov Paper 5 · Variant 0

0548/50/O/N/08

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper10 pages

Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2008 Oct/Nov Paper 5 · Variant 0 question paper, page 1 of 10
Page 1 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2008 Oct/Nov Paper 5 · Variant 0 question paper, page 2 of 10
Page 2 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2008 Oct/Nov Paper 5 · Variant 0 question paper, page 3 of 10
Page 3 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2008 Oct/Nov Paper 5 · Variant 0 question paper, page 4 of 10
Page 4 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2008 Oct/Nov Paper 5 · Variant 0 question paper, page 5 of 10
Page 5 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2008 Oct/Nov Paper 5 · Variant 0 question paper, page 6 of 10
Page 6 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2008 Oct/Nov Paper 5 · Variant 0 question paper, page 7 of 10
Page 7 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2008 Oct/Nov Paper 5 · Variant 0 question paper, page 8 of 10
Page 8 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2008 Oct/Nov Paper 5 · Variant 0 question paper, page 9 of 10
Page 9 of 10
Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language 0548 2008 Oct/Nov Paper 5 · Variant 0 question paper, page 10 of 10
Page 10 of 10

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment A October/November 2008 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required. * 6 7 2 1 2 2 0 3 2 3 * This document consists of 2 printed pages. SP (CW) T70208/2 © UCLES 2008 [Turn over www.XtremePapers.com

Question paper, page 2

2 0548/05/RP/O/N/08 © UCLES 2008 A Die ontwikkeling van komplekse en hoe die natuur daarby aansluit Sommige mense redeneer dat dit nie vermy kan word om die natuur te beskadig met die oprig van geboue/komplekse nie. Bespreek hierdie stelling en jou eie opinie met die eksaminator. Jy mag die volgende in gedagte hou: • gebiede wat jy besoek het waar die natuur pragtig was en hoe dit jou laat voel het • die ontwikkeling van nuwe komplekse en hoe dit jou laat voel het • wyses waarop vooruitgang die natuur kan beskadig • wyses waar die oprig van komplekse en die behoud van die natuur saam aangepak kan word – noem ’n paar voorbeelde • die gedagte dat daar net soveel prag in die natuur is as in argitektuur. Jy mag ook jou eie idees gebruik. Jy mag nie enige notas maak nie. University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.

Question paper, page 3

This document consists of 2 printed pages. SP (CW) T70208/2 © UCLES 2008 [Turn over UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment B October/November 2008 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required.

Question paper, page 4

2 0548/05/RP/O/N/08 © UCLES 2008 B Mediese vraagstukke Ons het almal ons eie opinies ten opsigte van medisyne, hospitale en dokters. Bespreek jou opinies met die eksaminator. Jy mag die volgende in gedagte hou: • jou eie ondervinding oor gesondheidsorg • dokters wat jy ontmoet het of op televisie en in rolprente gesien het • hoe moeilik dit soms moet wees om ’n dokter te wees • verbeterings wat jy sou voorstel ten opsigte van medisyne en gesondheidsorg • die voorstel dat slegs persone wat gedurende hul leeftyd gesond geleef het, gesondheidsorg mag ontvang. Jy mag ook jou eie idees gebruik. Jy mag nie enige notas maak nie. University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.

Question paper, page 5

This document consists of 2 printed pages. SP (CW) T70208/2 © UCLES 2008 [Turn over UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment C October/November 2008 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required.

Question paper, page 6

2 0548/05/RP/O/N/08 © UCLES 2008 C Verandering ’n Verandering is veronderstel om so goed soos ’n goeie vakansie te wees. Bespreek die aspek van verandering met die eksaminator. Jy mag die volgende in gedagte hou: • tye in jou lewe toe jy veranderings moes aanbring • tye toe verandering wat ander mense aangebring het, jou geaffekteer het • positiewe en negatiewe aspekte van verandering • voorbeelde van hoe die moderne leefwyse ’n verandering in die samelewing teweeg gebring het • hoe jy graag sal wil hê dat die lewe in die toekoms moet verander; hoe jy dink die lewe nog werklik gaan verander. Jy mag ook jou eie idees gebruik. Jy mag nie enige notas maak nie. University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.

Question paper, page 7

This document consists of 2 printed pages. SP (CW) T70208/2 © UCLES 2008 [Turn over UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment D October/November 2008 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required.

Question paper, page 8

2 0548/05/RP/O/N/08 © UCLES 2008 D Die verantwoordelikhede wat roem teweeg bring Ons was almal op een of ander tyd in ons lewens gefassineer deur beroemde mense. Bespreek hierdie stelling met die eksaminator. Jy mag die volgende in gedagte hou: • of jy daarvan sal hou om beroemd te wees en waarvoor? • ’n beroemde persoon wat jy ken wat ’n goeie voorbeeld vir ander stel • enige beroemde persoon wat ’n swak voorbeeld is vir ander • hoe die druk van roem sommige mense kan affekteer of verander • redes waarom beroemdes wat hul swak gedra gewoonlik meer aandag kry as ander. Jy mag ook jou eie idees gebruik. Jy mag nie enige notas maak nie. University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.

Question paper, page 9

This document consists of 2 printed pages. SP (CW) T70208/2 © UCLES 2008 [Turn over UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die Eksaminator jou ’n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment E October/November 2008 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required.

Question paper, page 10

2 0548/05/RP/O/N/08 © UCLES 2008 E Speletjies Die speel van speletjies is baie belangrik vir ’n persoon se ontwikkeling. Bespreek hierdie stelling en jou eie opinie daaroor met die eksaminator. Jy mag die volgende in gedagte hou: • speletjies waarvan jy hou en daardie wat jy probeer vermy • lewenslesse wat ons met die speel van speletjies geleer het • ’n speletjie wat jy graag sou ontwerp of ontwikkel • die mate waartoe sommige speletjies mense kan beïnvloed • verskillende speletjies wat seuns en dogters of mans en dames speel. Jy mag ook jou eie idees gebruik. Jy mag nie enige notas maak nie. University of Cambridge International Examinations is part of the University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge.