Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 — 2014 Oct/Nov Paper 3 · Variant 1

8679/31/O/N/14 · 40 marks · ≈45 min

The question paper and its mark scheme, free to read here and free to download. This is Cambridge’s own paper, exactly as it was sat.

Question paper2 pages

Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2014 Oct/Nov Paper 3 · Variant 1 question paper, page 1 of 2
Page 1 of 2
Cambridge A Level Afrikaans - Language (AS Level only) 8679 2014 Oct/Nov Paper 3 · Variant 1 question paper, page 2 of 2
Page 2 of 2

Mark scheme

No mark scheme is in the library for this paper.

Paper as text

Question paper, page 1

This document consists of 2 printed pages. DC (LK) 88700 © UCLES 2014 [Turn over * 9 5 1 5 9 1 7 8 1 7 * Cambridge International Examinations Cambridge International Advanced Subsidiary Level AFRIKAANS LANGUAGE 8679/03 Paper 3 Essay October/November 2014 1 hour 30 minutes Additional Materials: Answer Booklet/Paper READ THESE INSTRUCTIONS FIRST If you have been given an Answer Booklet, follow the instructions on the front cover of the Booklet. Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid. Answer one question. You should write between 250 and 400 words. Dictionaries are not permitted. Your essay will be marked out of 40 with 16 marks for content and 24 marks for quality of language. At the end of the examination, fasten all your work securely together. All questions in this paper carry equal marks. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Indien jy ’n vraestel/antwoordboek ontvang het, moet jy die instruksies op die voorste bladsy uitvoer. Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam op al die stukke wat jy gaan inhandig. Gebruik ’n donkerblou of swart pen. Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of vloeibare uitwisser gebruik nie. Beantwoord een vraag. Jou antwoord moet uit 250 tot 400 woorde bestaan. Woordeboeke word nie toegelaat nie. Die opstel tel 40 punte, 16 punte vir die inhoud en 24 punte vir die taalgebruik. Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is. Elke vraag tel ewe veel.

Question paper, page 2

2 8679/03/O/N/14 © UCLES 2014 Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. Kies een van die volgende onderwerpe en skryf ’n opstel in Afrikaans. Maak seker dat jy die opdrag presies uitvoer. Jou opstel moet 250 tot 400 woorde bevat. Menslike verhoudings 1 Wat beteken die begrip ‘kameraadskap’ vir jou en hoe het jy dit al in jou lewe ervaar? Stedelike en plattelandse lewe 2 ‘Mense trek na stede soos Johannesburg, Kaapstad en Windhoek met die vals hoop dat hul omstandighede daar sal verbeter.’ Stem jy saam, of is die lewe in groot stede beter as op die platteland? Vrye tyd 3 ‘Vrye tyd is ’n mors van tyd.’ Bespreek. Oorlog en vrede 4 ‘Oorlog is nooit geregverdig nie.’ Wat is jou mening? Besoedeling 5 ‘Dit help nie om internasionale ooreenkomste oor die beperking van besoedeling in die wêreld te maak nie, want sommige lande ignoreer hierdie reëls.’ Stem jy saam, of glo jy ons moet steeds probeer om besoedeling saam te bekamp?

What you needed in this session

Cambridge’s own grade thresholds for 2014 Oct/Nov, Paper 3 · Variant 1. A higher threshold means an easier paper — the bar moves with how the cohort did.

A28/40
B24/40
C20/40
D17/40
E14/40